VIGS
Daar loop `n duidelike lyn deur hierdie organisasies soos die W.H.O. en die Wêreld Bank en die Verenigde Nasies waar dit by vigs kom.
Dit is hierdie organisasies wat biljoene dollar beskikbaar stel om kwansuis mense bewus te maak van vigs. Vigsdae word gereël en deur die media word almal gebombardeer deur die vigs-pandemie. Let wel, hulle gebruik die woord "pandemie" en nie epidemie nie, om dit nog meer vreesaanjaend te maak.
Daar is vandag duisende dokters, en politieke leiers en wetenskaplikes wat beweer dat vigs nie bestaan nie. Hulle sê dat vigs veroorsaak word deur die gebruik van verdowingsmiddels en die onhigiëniese toestande in die arm gebiede.
Kom ons gaan kyk waar vigs vandaan kom.
In 1979 het `n Franse Wetenskaplike spore van `n virus gevind in homoseksuele mans se bloed. Hy kon nie die virus opspoor nie en het net die teenliggaampies waargeneem.
Onthou dat die liggaam `n immuniteitstelsel het wat waghou en nie toelaat dat vreemde virusse in `n mens se bloedstroom beland nie.
Hierdie immuniteitstelsel skei "soldaatjies": af wanneer `n nuwe virus waargeneem word en hierdie "soldaatjies" maak die virus dood en bly dan in die bloed om te keer dat hierdie spesifieke virus nie weer in die bloed voorkom nie.
Die poliovirus word in `n verswakte vorm in jou ingespuit en dan kan die polio "soldaatjies" hom maklik oorrompel. Die polio "soldaatjies" bly dan in die bloed en daardeur word jou immuniteit oor polio verseker.
Hierdie vigs aktiviste beweer nou dat die virus so slim is dat hy in die wit "soldaat" selle wegkruip en sodoende kan die "soldaatjies" hulle nie identifiseer nie.
Die virus bly dan in jou bloed en eendag, sonder duidelike rede, word hy aktief. Dit kan tien of twintig jaar neem, maar volgens hulle is daar 'n swaard oor jou kop omdat jy verseker gaan sterf.
Hulle beweer ook dat die virus net met seksuele kontak oorgedra kan word.
Vir almal is hierdie virus net goeie nuus .
Vir die Westerse bevolking is dit goeie nuus, omdat hulle glo dat die derde- wêreld se oorbevolking tot `n einde gaan kom.
Vir maatskappy wat die anti-retrovirale medisyne vervaardig is, is dit ook goeie nuus, omdat hulle miljoene rande gaan maak uit hulle medisyne.
Advertensiemaatskappye, vigsaktivistegroepe en die media staan ook in die tou om miljoene te maak.
Navorsingsmaatskappye kry miljoene om navorsing voort te sit.
Let egter daarop dat die werklike virus nog nooit self geïdentifiseer is nie.
Na 23 jaar beweer die vigs aktiviste nog steeds dat daar geen teenvoeter vir die virus is nie, en dat jy moet sorg dat jy nie die virus kry nie.
Daarom moet jy `n kondoom gebruik as jy seks het, omdat hulle beweer dat een uit elke 4 mense vigs onder lede het.
Die SUID-AFRIKA bevolking bestaan nou uit 44 miljoen en dus beweer hulle dat sowat 11 miljoen mense in Suid-Afrika vigs het.
Die geskiedenis van vigs in Suid-Afrika het in 1980 begin.
In hierdie jaar en die jare daarna het die wit skole 600 klaskamers per jaar verloor as gevolg van kinderverhoedmiddels.
Die witmense se bevolkingsgroei was onder beheer volgens die W.H.O. en hulle aanwassyfer was net 0.7% per jaar.
Die swart aanwassyfer was nog op 2.5% per jaar en die mediese wêreld moes weer die kondoom populêr maak omdat die swart bevolking te arm was om die pil te kon bekostig.
Die W.H.O. het `n Joodse dokter, dokter Ruben Sher, gebruik gemaak en vannaf 1980 het Sher `n veldtog geloods om kondome weer populêr te maak deur vigs as `n vreesaanjaende siekte voor te stel. Sy argumente was dadelik in plek"
1. Vigs was ongeneeslik.
2. Vigs kan kwansuis net met seksuele kontak oorgedra word en door om moes jy ten alle tye `n kondoom gebruik.
3. Daar mag nie teen vigs lyers gediskrimineer word nie.
4. Volgens Sher is dit nie nodig dat dit as `n aanmeldbare siekte verklaar word nie.
5. Sher het beweer dat vigs lyers net 2 tot 3 jaar gaan leef.
6. Vigslyers gaan skynbaar dood aan ander siekte en die vigs aktiviste koppel tot 30 bestaande siektes aan die vigs "pandemie"
7. In 1980 het Sher en ander vigs aktiviste voorspel dat die werkersklas van SUID-AFRIKA gaan uitsterf, en dat die ekonomie in die jaar 2000 in duie gaan stort, omdat daar nie meer genoeg mense gaan wees nie.
Niemand sê dat ons meer kinders moet kry om al hierdie mense wat kwansuis dood sou gaan, te vervang nie. Nee almal moet kondome gebruik om te keer dat jy "vigs" kry.
Maak dit vir u sin...?
Hier voorspel hulle dat al die werkers gaan uitsterf, maar hulle moedig nie mense aan om hulle te vervang nie.
Daar is nou twee groot uitdelgingmetode ter sprake.
1. Indien jy seks het sonder `n kondoom sterf jy.
2. Indien jy `n kondoom gebruik, sterf jou nageslag.
Astronomiese hoeveelheid geld word gespandeer om kondoomveldtogte te hou.
Dit word by die miljoene ingevoer en gratis versprei.
Niemand vra waar die geld vandaan kom om hierdie kondome aan te koop en gratis weg te gee nie. Die werklike toedrag is dat die W.H.O. die geld beskikbaar stel via die Wêreld Bank.
Hierdie uitwissingsprogram word deur die koerante, TV, radio, tydskrifte, internet en advertensieborde as evangelie aan die mense voorgehou, en almal glo die snert, en natuurlik maak die kondoom maatskappye biljoene rande.
`n Amerikaanse Latex vervaardiger maak `n verklaring en sê dat `n kondoom nie `n virus kan keer nie.
Die mikroskopiese gaatjies in normale Latex teenoor `n virus is so groot soos `n 10c stuk teenoor `n dubbeldeur. `n Kondoom is ontwerp om sperms te keer, en `n sperm is 10,000 keer groter as `n virus.
`n Virus kan deur `n kondoom gaan, omdat daar 0.001mm gaatjies in Latex voorkom.`n Virus is 0.0000000001 mm groot, en kan maklik deur die kondoom gaan.
Klaarblyklik steur niemand hom aan hierdie persverklaring nie, omdat almal besig is om geld te maak uit die vigsvirus.
1. Bloedtoetse maak laboratoriums ryk
2. Assuransiemaatskappye kan nou sekere siektes omseil en nie uitbetaal nie.
3. Medisyne word ontwikkel met staatsgeld.
4. Advertensiemaatskappye word oorval met geld vir vigsadvertensies.
5. Navorsingsmaatskappye kry staatsgeld vir toekomstige navorsing.
6. Dokters maak miljoene uit hierdie nuwe kategorie pasiënte.
Vigs word net soos misdaad, `n selfstandige bedryf wat aan duisende mense werk verskaf.
Na 23 jaar vanaf die ontdekking van vigs in Frankryk is daar nou miljoene wat kwansuis vigs het.
Daar word nou beweer dat een uit vier mense vigs onder lede het en baie gou gaan sterf.
Volgens hulle gaan daar miljoene weeskinders wees wat deur die staat grootgemaak moet word.
Omdat daar nou mense leef wat al 20 jaar vigs onder lede het, word daar nou deur die vigs bemarkers gesê dat daar `n venster” periode verloop voordat die virus aktief raak en jou dood veroorsaak.
Vandag bestaan daar letterlik miljoene mense wat die vigs se teenliggaampies het en wat springlewendig, vet en gesond is.
Van die grootskaalse sterftes het niks gekom nie en begrafnisondernemers het geen noemenswaardige toename in besigheid nie.
Die kisbedryf en grafsteenmakers se aanvraag is nog normaal en hulle vaar maar sleg in die huidige ekonomiese klimaat.
Die vigs klugspel het baie fasette, en die vigsaktiviste benut almal ten volle. Daar word beweer, (en dit is seker waar) dat die hospitale in die 5 groot ontwikkelingsgebiede oorlopens toe vol is van pasiënte, en dat pasiënte weggewys word om by die huis te gaan sterf of aan te sterk.
Daar word gesê dat begrafnisondernemers baie geld maak, en dat begraafplase besig is om baie vinnig vol te raak.
En dit alles oor vigs.
Die werklikheid is dat die Nasionale Party miljoene mense verskuif het na afgeleë gebiede en die tuislande.
Vanaf 1994, met die bewindsoorname van die ANC, het al hierdie mense weer met `n spoed terugbeweeg na plekke waar daar werk is.
Hierdie gebiede is Johannesburg, Pretoria, Kaapstad, Durban en Bloemfontein.
Die bevolking in hierdie gebiede het vir vyfdubbel, en die begrafnisondernemers en die hospitale sal nie kan tred hou met die normale sterftes nie.
In die platteland is die sterftes en siekes weer baie minder, en daarom is dit `n skewe prentjie wat deur die vigs aktiviste voorgehou word.
Die enigste manier is om sterftes per duisend mense te bepaal, ongeag of hulle in `n hoëdigtheidomgewing woon of op die platteland, en dit is juis hierdie aspek wat die vigs aktiviste soos pes vermy.
Soos alreeds aangetoon was die sterfte syfer voor 1980 sewe per duisend mense, en dit het dieselfde gebly tot en met die jaar 1990.
Die geboorte syfer is tans 25 kinders per duisend mense, maar in die groot vyf ontwikkelde gebiede is die geboortes baie meer en dit "kom voor" asof daar `n groot bevolkingsgroei is.
Maar dit is `n skewe prentjie, want op die platteland word daar weer minder kinders gebore.
Elke mens kan homself of haarself die vraag afvra, hoeveel mense hy of sy persoonlik ken wat aan vigs dood is.
Dadelik sal die vigsaktiviste vir jou sê, dat die mense aan Vigsverwante siekte sterf en nie aan vigs nie.
Dit is soos kul jou hier en kul jou daar en siedaar.As iemand H.I.V-positief is en hy sterf aan Tuberkulose (TB), dan is hy aan vigs dood. As hy nie M.I.V-positief is nie, is hy aan TB dood.
Hierdie vigs-klugspel gaan nog ontmasker word en dan wil ek nie in die vigs aktiviste se skoene staan nie.
Hulle laat miljoene mense in vrees en bewing lewe net omdat hulle wil hê die mense moet kondome gebruik om ons nageslag te beperk.
Virodene en ander medisyne
Wetenskaplikes ontwikkel `n middel met die naam Virodene om die wegkruipervirus dood te maak.
U Moet onthou dat niemand die virus al gesien het nie.
Dus word medisyne nou vervaardig wat nie hoef te bewys dat hulle die virus dood maak nie.
Dadelik word daar oorlog verklaar teen die vervaardigers van Virodene, omdat die SA Gesondheidskommissie en die SA Mediese Raad nie `n "teenmiddel" wil hê nie.
Die Mediese Raad wil hê dat hospitale AZT gebruik om Vigspasiënte mee te behandel.
Hierdie AZT is oorspronklik in 1968 ontwikkel om kankerselle mee te beveg.
Dus breek AZT die liggaam se immuniteitstelsel verder af en mense sterf dan baie gouer.
Die Mediese Raad ontken dat hulle medisyne die mense doodmaak en plaas die skuld op die vigs virus.
In die volgende tabelle word die amptelike statistieke weergegee. Hier kan u baie duidelik sien dat vanaf 1970 daar geen buitensporige styging in die sterfte syfer was nie.
Hierdie statistiek is verskaf deur die Suid-Afrika statistiekdiens, en dit is “voldoende bewys” dat daar vanaf 1980, toe die vigs virus ontdek was, geen styging in die sterftesyfer was tot en met 1990 nie.
TABELLE VAN GEBOORTES EN STERFTES IN SUID-AFRIKA, SOOS VERSKAF DEUR DIE SUID-AFRIKA STATISTIEKDIENS:
| Lewenstatistieke - Geskiedkundige tabel Blankes | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
| Jaar | Totale aangetekende lewendgeboortes | Aangetekende sterftes doodgeboortes uitgesluit | ||||
| Totaal | M | V | Totaal | M | V | |
| 29 | 30 | 31 | 32 | 33 | 34 | |
1975 1976 1977 1978 1979 1980 1981 1982 1983 1984 1985 1986 1987 1988 1989 1990 1991 1992 | 79 811 78 513 73 998 73 183 73 079
74 760 79 058 77 686 81 139 81 534
79 863 72 955 70 431 69 189 70 964
69 649 .. .. | 40 858 40 078 37 829 37 509 37 683 38 289 40 562 39 819 41 386 41 690 41 023 37 358 36 097 35 451 36 220 35 712 .. .. | 38 953 38 435 36 169 35 674 35 396 36 471 38 496 37 867 39 753 39 844 38 840 35 597 34 334 33 738 34 744 33 937 .. .. | 34 928 36 464 35 166 35 870 35 808
37 543 39 373 38 717 37 766 38 175
37 348 38 241 39 810 40 194 35 060
33 519 .. .. | 19 935 20 718 19 572 20 237 19 926 21 056 22 071 21 490 20 771 21 226 20 410 21 052 21 856 21 963 18 969 17 946 .. .. | 14 993 15 746 15 594 15 633 15 882 16 477 17 302 17 227 16 995 16 949 16 938 17 189 17 954 18 231 16 091 15 573 .. .. |
| Lewenstatistieke - Geskiedkundige tabel Swartes | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
| Jaar | Totale aangetekende lewendgeboortes | Aangetekende sterftes doodgeboortes uitgesluit | ||||
| Totaal | M | V | Totaal | M | V | |
| 43 | 44 | 45 | 46 | 47 | 48 | |
1975 1976 1977 1978 1979 1980 1981 1982 1983 1984 1985 1986 1987 1988 1989 1990 | 565 000 578 000 592 000 606 000 622 000
638 000 656 000 675 000 696 000 717 000
739 000 762 000 767 000 707 000 726 000
746 000 | .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. | .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. .. | 43 490 41 244 41 094 99 758 109 931
99 734 95 242 102 407 106 336 101 965
95 959 92 659 108 768 124 689 118 429
86 060 | 26 704 25 693 25 332 60 009 65 401 59 135 57 166 62 617 65 078 61 497 56 732 54 624 65 618 75 219 72 457 49 714 | 16 786 15 551 15 762 39 749 44 530 40 599 38 076 39 790 41 258 40 468 39 227 38 035 43 150 49 469 45 972 36 346 |
| Lewenstatistieke - Geskiedkundige tabel Asasiers | ||||||
|---|---|---|---|---|---|---|
| Jaar | Totale aangetekende lewendgeboortes | Aangetekende sterftes doodgeboortes uitgesluit | ||||
| Totaal | M | V | Totaal | M | V | |
| 1 | 2 | 3 | 4 | 5 | 6 | |
1975 1976 1977 1978 1979 1980 1981 1982 1983 1984 1985 1986 1987 1988 1989 1990 1991 1992 | 20 298 19 785 18 881 19 019 19 233
19 766 20 882 21 400 22 354 22 451
20 396 19 560 20 286 19 525 20 644
20 195 .. .. | 10 251 9 949 9 547 9 589 9 664 10 098 10 547 10 965 11 365 11 314 10 343 9 885 10 343 9 928 10 558 10 218 .. .. | 10 047 9 836 9 334 9 430 9 569 9 668 10 335 10 435 10 989 11 137 10 053 9 675 9 943 9 597 10 086 9 977 .. .. | 4 832 4 883 4 593 4 381 4 769
4 874 4 493 5 032 4 878 4 986
4 966 4 899 5 628 5 476 5 318
4 212 .. .. | 2 947 2 934 2 684 2 574 2 801 2 974 2 788 3 040 2 903 3 006 2 940 2 933 3 384 3 289 3 153 4 212 .. .. | 1 885 1 949 1 909 1 807 1 958 1 873 1 705 1 992 |