Adopt a Woman

Hierdie plakker is ontwerp om die aandag te vestig op die gevare wat ons vroue op die paaie trotseer. Ons vroue is nie net motoriste nie almal moet na hulle omsien en help wanneer hulle in nood is.
Bestel gerus @ R 10.00 per plakker.
Lisensie Skyf

Lisensie skywe plakkers kan bestel word @ R 10.00 elk.
Boerestaat Plakkers

Hierdie Moderne vier-kleur-plakker kan bestel word @ R 15.00 elk.
Program van Beginsels

Enige persoon wat graag meer wil weet van ons lewe en strewe moet die Program van Beginsels bestel. Hierin sal u vind waaroor dit gaan in ons party.
Program van Beginsels kan bestel word @ R 15.00 elk.
Klik hier om meer van die Program van Beginsels te lees.
ID Dokument

Wanneer u aansoek doen om u eie ID-Dokument sal u die volgende inligting daarin vind:
![]() ![]() |


