Muur van Herinnering - Voortrekker Monument
Twee jaar gelede het Kerbman Civils die eer gehad om al die siviele werke by die Voortrekker Monument te doen vir die Muur Van Herinnering waar gestorwe Volksgenote se name aangebring kon word.