INLIGTINGSTUK NO. 9
DIE VOLGENDE 100 JAAR
Voordat mens met ’n oop gemoed na die volgende 100 jaar kan kyk, moet ons eers na die 100 jaar kyk wat verby is.
Die jaar 1900 was ’n bitter jaar vir ons Volk. Alhoewel die wit Westerse beskawing op die drumpel van onbeskryflike voorspoed en ontwikkeling gestaan het, was ons volk in ’n oorlog gewikkel met een van ons “Tradisionele” vyande, die Engelse.
Hierdie Engelse wou ons vir eens en veraltyd uitroei. Vir duisende jare in Europa was die Engelse, Franse en Hollanders in oorloë gewikkel.
Nou het die Engelse ’n kans gehad om afstammelinge van hierdie Volke uit te wis.
27 000 vroue en kinders is in die Hel kampe vermoor.
35 jaar later het die tweede Wêreldoorlog plaasgevind.
Ons kruiperige leiers het besluit om saam met hierdie Engelse moordenaars en Kommunistiese Russe teen Duitsland te veg.
Weereens het ons tien duisend jong mans verloor.
Die wêreld het ongekende ontwikkeling deurgemaak in die afgelope 100 jaar.
Die Westerse beskawing het meegebring dat die wêreld meer ontwikkel het in hierdie 100 jaar as in al die voorafgaande eeue saam.
Deur die hunkering na goedkoop arbeid is al hierdie ontwikkeling en tegnologie na 2de Wêreldlande verskuif sodat goedkoper produkte vervaardig kon word.
’n Katastrofiese gebeurtenis het plaasgevind in die jare 1958 tot 1960.
Die “PIL” is vervolmaak en deur die Pil is ons vroue in die arbeidsmag ingetrek. Sy kon nou haar aantal kinders beheer en sy kon nou haar eie salaris verdien.
Dit was die grootste terugslag wat ons Volk en die Westerse beskawing ooit getref het.
Ons kon die wonderlikste breinkrag gehad het.
Ons kon die beste tegnologie gehad het.
Ons kon net die beste geskiedenis gehad het.
Ons kon die beste skole, hospitale, padvervoer, netwerke, spoorweë, stede en al die ander wonderlike dinge gehad het – maar met barre baarmoeders was ons gedoem tot ondergang.
As gevolg van ons lae kindergetalle het ons volk in 1994 die knie gebuig en het ons, ons land oorgegee aan die “meerderheid”.
Onthou!! Hulle was nie slimmer as ons nie
Hulle was nie sterker as ons nie.
Hulle het nie meer oorlogs wapens gehad nie.
Hulle het nie beter as ons geveg nie.
Hulle het nie meer voedsel, voertuie, tegnologie, kommunikasie en ammunisie as ons gehad nie.
NEE,!! Hulle was net meer as ons. Hulle was die meerderheid en ontwikkeling het niks daarmee te doen gehad nie.
’n Wit professor se waarde was nou dieselfde as 10 werklose swart plaaswerkers.
Die hele aarde het gejuig en feesgevier. Uiteindelik het geregtigheid geseëvier het hulle gesê....
Die meerderheid regeer.
Nou staan ons voor die jaar 2013
Ons as Volk met al ons wonderlike tegnologie, TV, stasies, radio’s, rekenaars, vliegtuie, treine, motors ens. het die afgelope 100 jaar net-net oorleef.
Suid-Afrika van 2013 het ’n bevolking van 50 miljoen
In 1910 was die eerste sensus geneem in Suid-Afrika se geskiedenis.
Toe was die totale bevolking 5 miljoen
In 2013 was die totale bevolking 50 miljoen
In 1910 was daar een miljoen wit en 4 miljoen swart
In 2013 is dit 4 miljoen wit en 45 miljoen swart
En dit is hierdie meerderheid wat nou regeer.
Afrika se bevolking is 630 miljoen. Na beraming gaan Afrika se bevolking verdubbel in die volgende 20 jaar.
50% van ons huidiglike swart bevolking is onder 16 jaar.
Al hierdie mense gaan in die volgende paar jaar werk soek om hul daaglikse brood te verdien.
Plakkerskampe verreis soos paddastoele.
Die grense van ons land word oopgegooi.
Hierdie horde mense is op soek na werk.
Werk veroorsaak dat hulle geld kan verdien om kos, klere, behuising, vervoer en mediese sorg kan bekostig.
“WERK” moet in hoofletters geskryf word, want sonder werk is daar niks anders as armoede, anargie, moord, roof en diefstal nie.
Maar nou moet u antwoord.
Waar kom die werk vandaan?
Werk kom tradisioneel van die wit man af natuurlik.
Dit is die wit westerse beskawing wat vêrsiende genoeg is om deur werk rykdom te skep, sodat almal kan eet en in vrede slaap.
Kom ons kyk gou na hierdie wit gedeelte van ons bevolking in Suid-Afrika.
Hulle is 4 miljoen mense
Hulle sê getalle maak nie saak nie.
Hulle steriliseer 70 000 van hul vroue per jaar
Hulle stuur hul dogters vir aborsies omdat hulle skaam is as hul dogters verwag.
Hulle gee hul vroue voorbehoedmiddels
Hulle sê seks is sonde
Hulle sterf elke dag in padongelukke wat in 70% van die getalle deur onbevoegde swartes veroorsaak word.
Hulle word daagliks vermoor en verkrag.
Hulle verlaat die land in groot getalle
Hulle maak hul dogters beroepsgerig groot sodat hulle nie gou trou en met ’n gesin begin nie
Hulle glo die siek storie van Vigs en gebruik almal kondome.
HULLE GEBOORTESYFER DAAL NA .7%
Wel om nou na die volgende 100 jaar te kyk het u nie ’n profeet nodig nie.
Vir die van u wat ontvlugting soek in die spook wêreld is daar slegte nuus.
Daar gaan geen groot wegraping wees nie
Die lewe is ’n stryd
Die jaar 2013 gaan kom en gaan
Daarna gaan al ons probleme nog steeds daar wees.
Die stryd moet aanvaar word en ons moet ons gereedmaak om op elke terrein mee te ding.
Hier wil ek I.D. du Plessis aanhaal.......
Nee, soet is die stryd van die stryder, want hy het die roepstem gehoor.
Maar die man wat sy deelname weier, is die man wat sy nasie vermoor!!!!!
Saam met ons ontwikkelende tegnologie moet ons ook onsself ontwikkel.
Ons moet ’n doelmatige plan hê om die volgende 100 jaar tegemoet te gaan.
Ons moet ophou om na ander bronne van goedkoop arbeid te soek.
Ons moet ons eie goedkoop arbeid maak
Ons doel moet wees om 50 miljoen wit mense in Suid-Afrika te vestig
Dit help ook nie om mense in die buiteland te werf nie.
Dit verswak net hulle posisie daar.
Kan u, u voorstel was se paradys ons hier kan vestig indien ons 50 miljoen wit mense hier kan hê?
Ons het al die grondstowwe
Ons het al die breinkrag
Ons het net die getalle nodig om hierdie land ’n wêreldmoondheid te maak.
Ons moet alle barre baarmoeders weer in werking stel.
Ons moet alle kondome weggooi.
(Nie net vol gaatjies steek soos die ANC nie)
Die pil moet as duiwels drek beskou word.
Meer as een vrou per man moet toegelaat word.
Aborsie moet as moord beskou word.
Dan eers kan ons die volgende 100 jaar vierkantig in die oë kyk.
C. J. B. Vermaak
Leier van die Boerestaat Party