Boerestaat Party Logo

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.33

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

3 Julie 2014

Twee swart mans, Thapelo Selowa (24) van Alexandra en Sihle Twala (24) van Soweto wat ‘n wit motorelektrisiën van Johannesburg van sy Audi A4 beroof het voordat hulle hom glo in Randburg doodgery het, staan op vier aanklagte van moord en roof in die hooggeregshof in Johannesburg tereg.

7 Julie 2014

Sakkie Freidberg (86) van Polokwane is vermoedelik al Donderdag vir sy selfoon en trouring vermoor deur swart mans wat hom aangeval het.

8 Julie 2014

’n Bejaarde vrou, Adéle Viljoen (83) is vermoor en haar broer ernstig beseer toe hulle Sondagoggend in hul huis oorval is deur swart mans.

* Vier swart aanvallers het glo eers Rudolph Pretorius (54) van Groblersdal se honde vergiftig en toe by ’n badkamervenster van die plaashuis ingebreek. Rudolph is dood nadat hy in sy gesig geskiet is.

* Willem André van Greunen (47) is Sondagmiddag by sy huis in Daniëlsrus deur swart aanvallers aangeval toe hulle op hom losgebrand het.

13 Julie 2014

Die regering is al jare lank huiwerig om plaasmoorde te prioritiseer omdat hulle bang is dit sal lyk asof hulle een ras as belangriker as ’n ander beskou. Wat hulle egter nie besef nie, is dat swart mense net so erg geraak word deur plaasaanvalle. Hy het verduidelik dat swart boere ook op plase aangeval word. Soos swart mense meer en meer betrokke raak by landbou, sal hulle meer en meer geteiken word. Baie van die werkers word ook vermoor, mishandel en verkrag wanneer plase aangeval word.

17 Julie 2014

Dean Jones (35) is Maandag omstreeks 17:00 voor sy vrou buite sy huis in Sandton vermoor deur swart aanvallers.

18 Julie 2014

Jan de Kock (69) van Grootwaag is in die skuur op sy plaas van agter oorval en versmoor deur swart mans.

* ’n 21-jarige man, Jian-Pierre During is in Roodepoort doodgeskiet toe hy hulp wou kry nadat drie gewapende swart rowers hom en sy vriende op ’n koppie oorval het.

21 Julie 2014

Gerrie Dippenaar (50) het uit die kloue van 17 swart booswigte ontsnap nadat hulle hom gemartel het.

5 Augustus 2014

Vier gewapende swart mans het Ponty Thuynsma (76) Sondagaand in sy huis op ’n kleinhoewe in Tweedracht net buite Pretoria oorval, met ’n strykyster gebrand en petrol oor hom uitgegooi.

* ’n 48-jarige polisieman is gisteraand koelbloedig in ’n slaghuis in Kempton Park deur drie gewapende swart rowers doodgeskiet.

* ‘n Bejaarde Koos Jonker (79) wat Woensdag sy 79ste verjaarsdag gevier het, is gister in die vroeë oggendure op ’n plaas buite Ellisras vermoor deur vyf swart mans.

11 Augustus 2014

Boere moet paraat en prakties wees om plaasaanvalle te keer.
Piet van Wyk (55) ’n boer van Limpopo is Vrydag op sy plaas vermoor deur swart aanvallers.

12 Augustus 2014

’n Ontvangsdame, Amanda Vermeulen (56) by ’n dokterspreekkamer in Lichtenburg is eergisteraand koelbloedig doodgeskiet tydens ’n huisrooftog in 14de Laan deur swart rowers.

18 Augustus 2014

Riané van den Berg (13) van Polokwane het haar in die kop geskiet in haar ouerhuis en ’n briefie aan hulle gelos om te sê dis nie hulle skuld nie.

* Kobus van der Westhuizen (58) is Saterdagaand wreed by Rietfontein vermoor nadat swart inbrekers hom oorval het.

21 Augustus 2014

Yengesen Pillay (41) wat sy vrou na bewering in Bryanston 50 keer met ’n mes gesteek en vermoor het, is in die hospitaal nadat hy selfmoord pleeg het.

22 Augustus 2014

Die 54-jarige broer, Paul Vermaak van die Boerestaat Party Leier

Coen Vermaak is koelbloedig in sy huis in Copperleaf Gholf Estate doodgeskiet deur drie swart moordenaars.

25 Augustus 2014

Barend Esterhuizen (37) lê reeds vier nagte in ’n Klerkdorpse hospitaal met ’n gebreekte neus en kakebeen nadat ’n groep swart polisiemanne hom aangerand het.

27 Augustus 2014

Jacobus van der Merwe (53) en sy vrou Nicolene van der Merwe van Pretoria is aangeval in ’n park deur ’n swart man met ’n mes.

* Clement Ramawele (25) staan op aanklag van moord en roof met verswarende omstandighede tereg nadat Anne-Marie van Zyl (32), sy voormalige bestuurder, op 8 Maart 2014 by die werk dood is weens meswonde.

30 Augustus 2014

Sophia Botha (62) se regter duim is afgekap toe sy eergisteraand in ’n plaasaanval naby Vivo herhaaldelik met ’n panga gekap is deur swart aanvallers.

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika

<-- FOOTER -->