Boerestaat Party Logo

B.A.B.A - Boerevolk & Afrikaner Bevolking Aanwas Program

Boerestaat BABA sertifikaat

Ons sosiale verantwoordelikheid in die nuwe Suid-Afrika

Die mees onaanvaarbaarste gebeurtenis is wanneer een van ons vroue geboorte moet skenk in 'n swart Staatshospitaal met swart dokters en verpleegsters om haar te help.
Die alternatief is vir die vrou om na 'n privaat hospitaal te gaan waar die geboorte nie minder as R15,000 en meer kan beloop.
Mense sonder mediese fondse het dus geen keuse nie en moet in hierdie agterlike hospitale geboorte skenk.
Boerestaat Party wil 'n alternatief skep deur 'n vroed’vrou stelsel op die been te bring.
Vir miljoene jare het vroue hul babas by die huis in die lewe gebring.
Dit is net 'n klein persentasie wat werklik mediese hulp nodig het en die meerderheid kan hul kinders natuurlik in die lewe bring.
Dus het ons dokters en vroedvroue nodig wat bereid sal wees om aan hierdie Volksbou program deel te neem.
Dokters kan ook 'n heffing op hul ander pasiënte plaas om by te dra vir hierdie Volksbou genootskap.
Besighede kan ook betrek word om by te dra om hul sosiale verantwoordelikheid teenoor hul eie mense na te kom.
Dus kan die B.A.B.A Program op die volgende wyse befonds word.
Lede betaal R50.00 per maand.
Lede wat gehelp word met geboortes betaal R100.00 per maand vir 5 jaar.
Besighede betaal R200.00 per maand d.m.v. 'n aftrek order. 

Voordele 

Dokters en vroed’vroue word nog steeds betaal vir hul dienste en hul praktyke word selfs uitgebou deur die aanvraag na hul dienste.Keiserneë's word tot 'n minimum beperk.

Sterrilisasie word minder uitgevoer.Die stigma van "duur" kinders word verwyder.

Mense word meer Volksbewus.

<-- FOOTER -->