Zuma Skildery
President Zuma se Hofsaak
Die Boerestaat party wil hiermee sy absolute weersin verklaar in die wyse waarin Brett Murray president Zuma deur ’n skildery geteken het.
Ons is nie net ’n land met mans nie. Daar is vroue en kinders wat ook blootgestel word aan hierdie beelde wat deur sotlike mense geteken word. Verder is dit ’n totale vergruising van ’n man se persoon en indien die hof nie vandag Murray toesluit en die sleutel weggooi nie, dan is hierdie land verlore.
Dit is duidelik dat dit weer op die ANC se verkiesing gemik is en dit is duidelik dat daar ’n Joodse hand agter die aanval is.
Omdat die ANC regering ’n nuwe reël gemaak het dat alle goeder uit Israel ge-etiketteer moet word om aan te dui of die goedere uit Palestina uitkom, is die Jode daarop uit om President Zuma te beledig en te kleineer.
Daarom is dit duidelik dat die Jode baie kwaad is vir die President en hulle gebruik hul media om hul doel te bereik.
Ook gaan dit ’n verswakking van verhoudings tussen wit en swart veroorsaak omdat Murray as ’n wit man gesien word.
~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~~
Daar is ook ’n baie duidelike veldtog teen die President omdat hy meer as een vrou het.
Die Boerestaat Party is ’n voorstander van bigamiese verhoudings, omdat dit ons getalle probleem sal help oplos.
Die Boerestaat Party dring daarop aan dat Murray asook die Goodman galery die hoogste toelaatbare straf ontvang.
Die ander nar wat ook op die water kar wil spring naamlik Shapiro moet in dieselfde hof dieselfde straf ontvang vir sy sotlike tekening.
Coen Vermaak
Boerestaat Party