Boerestaat Party Logo

Persverklaring

Die broer van Coen Vermaak Mnr. Paul Vermaak is vanoggend 5 uur koelbloedig doodgeskiet in die Ernie Els Golf landgoed.

Twee of drie swart mans het die sogenaamde veiligheid heining afgebreek met ’n bobbejaansleutel, die elektriese drade geknip sonder dat die veiligheidspersoneel dit agtergekom het.

Die Ernie Els Golf Landgoed / Copperleaf word voorgestel as ’n veilige landgoed waar jy jou vensters kan oop los.

Diefwering word verbied en baie swak straatligte is geïnstalleer.

Hierdie Copperleaf Golf Landgoed  is ’n paar kilometer van Diepsloot plakkerskamp af.

Volgens huidige inligting is twee of drie swartes afgelaai met ’n kombi. Hulle het handskoene gedra en geen vingerafdrukke gelaat nie verder het hulle seilskoene gedra wat net ligte spore gelaat het.

Omdat die huise vêr van mekaar is, het hulle eers by ’n ander huis ingebreek en ’n televisie en drank gesteel.

Op pad uit het hulle verby Mnr. Paul Vermaak se huis geloop en deur sy slaapkamer venster geklim.

Louse Vermaak het wakker geword en die swart gemors het drie skote geskiet met ’n 9mm pistool.

Een koël het Paul Vermaak in die kop getref.

Die Vermaak broers was vyf en Mev. Vermaak, moeder van Paul is 84-jaar oud.

Wat ’n skande om in so ’n land te woon.

Coen Vermaak, leier van die Boerestaat Party het juis gister ’n Radio gesprek in Amerika gehad en aan die Amerikaners hierdie gruwelike statistiek meegedeel oor hoe die wit mense, hier op ’n daaglikse wyse vermoor word.

Sien aangehegde foto`s 

Coen Vermaak

Boerestaat Party.

Persverklaring

<-- FOOTER -->