Persverklaring - 3 Maart 2014
Die rassistiese aanval op Mnr. Clive Derby Lewes word betreur maar dit was te wagte omdat die regering dit duidelik maak dat Clive se menseregte na wille keer geskend mag word.
Die Boerevolk is siek en sat daarvoor dat wit mense in die breë na wille keer aangeval kan word.
Baie strenger wette is nodig om die barbaarse aanvalle te keer.
Hierdie nuwe Suid-Afrika van Mandela en de Klerk is besig om te ontaard in ‘n tipiese Afrika land waar elkeen vir homself moet sorg wanneer dit by huis en haard kom.
Om die polisie te nader vir hulp plaas jy jou nog in ‘n groter gevaar net omdat jy wit is.
Die linkses wat beweer dat Swart Afrika vandag ‘n beter plek is as in 1994 behoort ‘n opvoedkundige kursus by Weskoppies by te woon.
Hulle wil eenvoudig nie die bloedvergieting raaksien wat elke dag deur wit mense gely word nie.
Dit is geen argument dat swart mense ook onder die kriminele ly nie.
Die regering dra die swaard en moet sorg dat hulle wet en orde handhaaf.
Maar ja, as hulle nie eers ‘n gat in ‘n pad kan regmaak nie wat kan ons van hulle verwag?
In Suid-Afrika word van slagoffers se familie gebruik gemaak om te keer dat gevangenisse nie parool kry nie.
In die breë is dit verstaanbaar maar dit word selektief teen Blankes gebruik wat in die tronke sit.
Clive Derby Lewes is nou al vir 15 jaar onskuldig in die tronk.
Die Nasionale Party het sy posisie misbruik en gesorg dat hy skuldig bevind word vir die dood van die kommunis Chris Hanni wat die oorsaak was vir vele bom-ontploffings in Wimpy’s en die banke.
Clive was net bevriend met Janus en was geensins betrokke by Hanni se dood nie.
___________________________________________
Net so onregverdig is die sogenaamde Demokrasie wat eenvoudig ‘n Diktatuur is.
Die swartes kan met gebalde vuiste ronddans maar as ‘n groep wit studente dit durf waag om ‘n saluut met die oop hand te maak dan maak die linkse media hul broeke vuil en die ANC stel ‘n kommissie van ondersoek aan en die rektor verloor sy werk.
Dit is waarvoor die wit mense Ja gestem het in 1994.
‘n Diktatuur maar geen Demokrasie nie.
Leier van die Boerestaat Party
Coen Vermaak