Boerestaat Party Logo

 Onvrugbaarheid

Vir die afgelope 20 jaar waarsku ek my Volk oor die grootste siekte wat hulle getref het.

Vir 20 jaar probeer ek dat my Volk verstaan dat hierdie siekte veel meer gevaarlik is as die algemene siektes soos, hartsiektes, longontsteking, nierversaking, kanker, TB, selfs Alzheimer’s of vigs.

Dit is ongelooflik maar my Volk verstaan niks van die lewe nie.

Hulle lewe ’n lewe waar net leuens saak maak.

Hulle glo die 6 miljoen Joodse storie.

Hulle glo die maagdelike geboorte storie.

Hulle glo die Vigs storie.

Hulle glo die kapitalistiese storie.

Hulle glo die demokratiese een mens een stem storie.

Maar hulle glo nie die onvrugbaarheid storie nie.

Lees asb. die berig wat in Rapport van die 4de Februarie 2012 verskyn het en sê dat dit nie vir u saak maak nie.

<-- FOOTER -->