DA is Rassehaters.
Die DA het nou hul ware kleure gewys met hul plakkate van ras-integrasie. Die volgende vraag moet almal mooi verstaan.
Wat is die definisie van ’n Rassis
Wat is die teenoorgestelde van ’n rassis
Kom ons maak soos die graad een juffrou en kyk of u dit kan verstaan.
’n Rassis is iemand wat rasse erken as ’n werklikheid.
’n Rassis verstaan dat daar verskillende rasse bestaan en dat elke ras ’n spesifieke rede het vir sy voorkoms en sy oorlewing.
’n Rassis wil die verskillende rasse behou en hy is lief vir verskillende rasse
’n Rassis wil nie hê dat die Boesman moet verdwyn nie
’n Rassis wil nie dat enige ras verdwyn nie.
Meegaande is ’n voorbeeld van ’n Stoere Zulu.
’n Rassis waardeer hierdie Zulu en wil nie hê dat hy moet verdwyn nie.
Nou verder wat is die teenoorgestelde van ’n rassis?
Dit is iemand wat rasse haat.
Dit is iemand wat die werklikheid van rasse nie wil erken nie.
Dit is iemand wat wil hê dat alle rasse moet uitsterf en in een ras, die menslike ras moet voortgaan.
Dit is iemand wat God vloek en sê God was mal om verskillende rasse te maak.
Daarom wil die DA rasse vermeng. Die DA haat rasse en is rasse haters in die ware sin van die woord.
Vir die swart man wat trots is omdat hy ’n swart man is, is die plakkate vir die DA net so afstootlik.
Rasvermenging kan as volg gesien word.
Kom ons vat die mossies, duiwe, papegaaie en eende en dan kruis ons hulle almal met mekaar.
Hulle is mos voëls en waarom wil ons so ’n verskeidenheid voëls hê. Dan gaan ons verder en ons kruis die swaeltjies die patryse, die tarentale, die volstruis en ons maak van almal een voël. Dit is mos wat die voel haters wil hê. Hulle haat dit om verskillende voëls te sien. Hulle wil een voël hê wat vir niks aangepas is nie.
Hulle haat die natuur.
Hulle haat God.
Hulle haat rasse.
Hulle is rasse-haters en daarom is ons rassiste.
Ons hou van verskillende rasse en ons dink ras is uniek en behoort beskerm te word.
Coen Vermaak
Boerestaat Party