Ons eis die doodstraf.
In alle oorloë word die vrou en kinders geteiken. Hier kan u sien hoe wreed die swart moordenaars en verkragters is.
Probeer u indink hoe hierdie mense die nagmerrie ondervinding verwerk en ondersteun ons om hierdie eis te handhaaf.
Is dit die land waarin ons woon?
Is dit die land waarin ons woon? Maak dit nie saak dat `n wit vrou so opgesny word nie. U gewete moes u aankla as u na duisende name kyk wat deur swart moordenaars aangeval en vermoor is.

Embleem
Hierdie is ons trotse embleem wat dateer uit die Boere Oorlog se tydperk.
Eendragt maak Magt kan net seëvier wanneer u aansluit en die skouer aan die wiel sit.

Simbole
Ons simbole draai om die vier-kleur-vlag. Onder die vier-kleur-vlag het ons oorwin en hierdie vlag sal altyd gesien word as die boere se vlag.






Studie groep vergaderings
Van tyd tot tyd hou die Boerestaat `n studie groep vergadering. Laat weet ons of u hierdie vergaderings wil bywoon.

Doodsberigte van die Volksmoord en Mense Slagting.
In die Boere-oorlog is 27 000 vroue en kinders deur die Engelse in die konsentrasie kampe vermoor. Vir ons is dit baie moeilik om met hulle te identifiseer omdat ons nie hulle name ken nie.
In ons strewe om die doodstraf weer ingestel te kry, publiseer ons die name van ons volksgenote wat so wreedaardig deur die swart moordenaars doodgemaak word.
Lees meer:
Doodsberigte van die volksmoord en menseslagting in Suid Afrika
Ons vra u om hierdie doodsberigte noukeurig deur te lees en u te vereenselwig met ons strewe om u en u kinders se lewe te probeer red.
Coen Vermaak
Het u al van hom gehoor?
Hier is die man wat deur die media dood gesmoor word.
Hier is die man wat die volk aankla omdat hulle agt miljoen wit babas verhoed het.
Miskien wil u dit nie hoor nie maar hier is die man.

Bestel sy boeke en oordeel dan self. Vir meer inligting oor sy boeke, klik hier.