DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.25

 

 

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

 

 

 

 

5 Maart 2013

 

 

’n Wit vrou van Tzaneen het gisteroggend ’n swart man doodgeskiet wat haar in ’n afgebrande stoor op ’n hoewe met ’n mes aangeval het.

 

 

7 Maart 2013

 

 

Waldemar Strauss (45) is dood nadat swart rowers hom met ’n skoot in die kop in sy slaapkamer op Moquini doodgeskiet het.

 

 

 

 

 

11 Maart 2013

 

 

Meer as 10% van alle misdaad wat in 2011-’12 in Gauteng aangemeld is, is in net vyf polisiegebiede gepleeg. Muldersdrift is nie een van die gebiede nie. Van hulle beklee Muldersdrift slegs die 105ste plek met 1 992 misdade – 0,34% van alle misdaad in Gauteng.

 

 

14 Maart 2013

 

 

Lewenslange tronkstraf is gister opgelê aan twee mans Thabo Matlhoko en Shadrack Thapelo Smith wat ’n Boer André van der Merwe (49) van Ottosdal vier keer geskiet en toe sowat 1,5km vêr agter sy bakkie gesleep het terwyl hy nog geleef het.

 

 

15 Maart 2013

 

 

Peet du Plooy (37) van Pretoria is Sondagaand doodgemaak met ’n mes en ’n skerp voorwerp oor die kop geslaan deur swart aanvallers.

 

 

18 Maart 2013

 

 

’n Boervrou wat in ’n plaasaanval hier met ’n bofbalkolf geslaan is, het daarna met ’n gebreekte arm na ’n buurplaas bestuur om hulp te ontbied. Cora Stighlingh (63) se man Johan (65) is by haar doodgeslaan deur swart aanvallers.

 

 

20 Maart 2013

 

 

’n Swart dief is gister dood nadat twee mense in Doornpoort in die noorde van Pretoria op hom geskiet het. “Jy soek nie k*k met mense hier nie,” het ’n inwoner gesê.

 

 

26 Maart 2013

 

 

Drie mans Petrus Strydom, Wouter Els en Michael Dunn wat daarvan verdink word dat hulle ’n bejaarde heuningboer Walter Niedinger (70) op sy plaas naby die stad vermoor en besteel het, het gister vlugtig in die landdroshof verskyn.

 

 

27 Maart 2013

 

 

Twee Boere van George is gisteroggend in Sir Lowry’s Pass. Village in ’n lokval gelei, met pangas aangeval en vir dood agtergelaat nadat swart aanvallers hulle soontoe gelei het.

 

 

 

 

 

 

 

 

1 April 2013

 

 

Pres. Jacob Zuma het die naweek so vêr gegaan as om te sê verkragters behoort die doodstraf te kry. Deesdae is dit nie vreemd om te hoor van ’n man wat homself aan ’n vrou opdwing nie, dis ’n man sonder skaamte.

 

 

2 April 2013

 

 

Inwoners van De Deur, suid van Johannesburg, kan nou rustiger slaap nadat twee swart mans wat mense hier aangeval, ontvoer en verkrag het tot 18 jaar tronkstraf gevonnis is.

 

 

4 April 2013

 

 

Die bestuurder Paul Schulte (56) van die Heila Safari ranch in die misdaadgeteisterde Muldersdrift-gebied is buite sy huis langs die wildreservaat vermoor deur swart aanvallers.

 

 

6 April 2013

 

 

’n Wit vrou en haar dogter is Woensdagaand in hul huis op ’n plaas in Viljoensdrift naby Vereeniging deur ’n swart man oorval, vasgebind en verkrag.

 

 

8 April 2013

 

 

Swart aanvallers het ’n ouerpaar voor hul kinders, wat saam met hulle in die bed geslaap het, deur die bene geskiet. Oomblikke later is die kleuters se oupa, Francois Potgieter (59) doodgeskiet terwyl hul ma met hulle in die badkamer geskuil het.

 

 

9 April 2013

 

 

Gert van Wyk (40) ’n boer wat in Februarie op sy plaas in die Olifantsfontein-omgewing naby Kempton Park in die maag geskiet is, is gister begrawe nadat hy 63 dae in die waakeenheid was.

 

 

10 April 2013

 

 

Dit was ’n gewetenlose moord op ’n weerlose vrou. So het die streeklanddros André Geldenhuys ’n moordenaar geroskam voordat hy hom Maandag vir 18 jaar tronk toe gestuur het weens die moord op Elise “SAAR” Holtzhausen (64).

 

 

12 April 2013

 

 

Boere, plaaswerkers en die polisie in die Mahikeng omgewing het sedert Sondag saamgewerk om ses vermeende swart plaasaanvallers aan te keer. Vier swart mans met klapmusse het ’n vrou glo in haar plaaswinkel oorval.

 

 

* ’n 27-jarige man van Reigerpark in Boksburg word in die hospitaal behandel nadat hy gisteroggend op die sypaadjie voor sy huis geskiet is deur swart rowers.

 

 

16 April 2013

 

 

Adri (68) van Pretoria het op haar seun Louis Eksteen (45) se lyk afgekom nadat hy vermoedelik drie dae tevore met ’n knopkierie in sy huis vermoor is deur swart rowers.

 

 

* ’n Gesin van Melrose het hulle tot die konstitusionele hof gewend nadat hul veiligheidswag die hek vir ’n “polisieman” in uniform en met ’n blou lig op sy motor se dak oopgemaak het en dié en sy makkers toe die huis beroof het.

 

 

23 April 2013

 

 

’n 87-jarige man is gister dood kort nadat hy van ses swart gewapende gemors in sy huis in Drie Riviere gevlug en homself in die badkamer toegesluit het. Sy 84-jarige vrou se arms is oopgekloof soos sy haar teen die swart aanvallers beskerm het.

 

 

24 April 2013

 

 

Die man wat R30 van ’n sewejarige seuntjie gesteel het en die kind se ma voor hom met ’n tuinvurk gesteek en haar later ontvoer en verkrag het, moet minstens 25 jaar in die tronk sit voordat hy vir parool in aanmerking mag kom.

 

 

30 April 2013

 

 

’n Derde swart verdagte is vasgetrek weens die dubbele moord op ’n bejaarde egpaar wie se lyke in ’n vrieskas gevind is.

 

 

* ’n Swart man (31) het gister in die Zeerust-landdroshof verskyn omdat hy glo ’n 12-jarige meisie by verskeie geleenthede verkrag het.

 

 

 

 

https://www.boerestaatparty.co.za/index.1.jpghttps://www.boerestaatparty.co.za/boerestaatlogo.jpg

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.26

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

Bloedigste maand in die jaar 2013 van moorde en aanranding op wit mense:

 

1 Mei 2013

Christo Viljoen (47) van Bultfontein was geskiet in die nek deur drie swart aanvallers.

* Babs Roos (70) was aangeval by haar huis in Klerksdorp. Sy was aangerand, beroof en vermoor.

* Heleen Robbertse (74) was aangeval, vasgebind, gebyt en beroof by haar huis in Sonlandpark. Haar been was erg beseer en sy moet ARV’s kry want een van die swart mans het haar gebyt om haar ringe van haar vingers af te kry.

2 Mei 2013

’n 60-jarige wit vrou van Greenhills in Randfontein was aangeval en vermoor deur drie swart mans.

* Rudy Zwarts was aangeval by sy huis en was bewusteloos nadat swart mans hom aangeval het en met ’n baksteen teen sy kop geslaan het.

3 Mei 2013

Alex Walkinshaw, sy vrou Lindie en dogter Jayden (11) van Pretoria was aangeval en aangerand deur vyf swart bliksems.

* Die besluit om te skiet was nie maklik nie. So het Henry Lubbe gister gesê nadat hy ’n swart rower in sy huis in Pretoria doodgeskiet het.

 

Wit en Swart boere in die Vrystaat gaan vir die eerste keer op gelyke voet en tesame met die regering praat om die landbou na vele gesprekke op die regte koers te kry.

* ’n Man wat ’n maagd verkrag en met ’n mes aangeval het, is skuldig

bevind en 15 jaar tronkstraf bekragtig.

4 Mei 2013

’n Bejaarde Roux paartjie (74 & 71) was aangeval op hul plaas by Piet Retief by ’n groep swart mans met pangas.

5 Mei 2013

Twee wit meisies wat die Botaniese Tuine besoek het, was aangeval deur drie swart mans.

* Janine van Rensburg (38) van Oudtshoorn was vermoor deur swart rowers.

* Sampie van Aardt was aangerand toe swart rowers hom probeer kaap het in Brits.

6 Mei 2013

Martin Coetsee (67) was op sy plaas by Makwassie aangeval, aangerand en hy is rond gesleep aan sy ore deur swart aanvallers.

* Juliette Rutte (62) was aangeval en aangerand by haar huis in Northcliff, Johannesburg deur swart gemors.

* Die polisie het Vrydagaand drie swart huisrowers vasgetrek en in hegtenis geneem terwyl hulle besig was om ’n huis in Pretoria te plunder.

7 Mei 2013

Peter Hackland (61) was vermoor op sy plaas by Ixopo, Natal, deur swart aanvallers.

* ’n Boer van Knoppe Johannes Fourie (71) en sy vrou, Cecilia (72) is op

9 September 2012 op hul plaas in Bloemfontein vermoor deur Nkuklueko Mvumv (26)

8 Mei 2013

Daan en Erka Rosseau van Wellington was vermoor nadat swart rowers plastieksakke oor hulle koppe getrek het.

* ’n Sieklike, bejaarde man is in ’n plaasaanval naby Noordwes erg aangerand en aan sy ore rondgesleep deur swart bliksems.

 

9 Mei 2013

Byna 20% (ongeveer 664) van die 3 319 plaasaanvalle wat tussen 1990 en 2012 in die land plaasgevind het, was in Gauteng.

* Gerald Carey was aangeval en aangerand deur 2 swart polisiemanne omdat hy nie hulle omkoopgeld betaal het nie.

* Clive en Vicky van Kraaifontein in die Wes-Kaap was aangeval deur swart rowers.

* Die man wat in 2011 probeer het om ’n 18-jarige skoolmeisie by ’n Wes-Randse hoërskool te ontvoer, is gister in die Roodepoort-landdroshof tot

3 jaar tronkstraf gevonnis.

 

10 Mei 2013

3 319 pare skoene – een vir elke mens wat die afgelope 23 jaar regstreeks deur ’n plaasaanval geraak is, is gister gebruik om ’n boek oor plaasaanvalle beteken te stel.

* ’n 22-jarige wit vrou van Kempton Park was geslaan en verkrag deur vier swart mans wat soos polisiemanne gelyk het.

* ’n Man en sy 35-jarige gestremde seun van Centurion was aangerand en die seun was geskiet in sy gesig deur drie swart mans.

* Nick Reynders (59) en Dawid (38) van Witbank was ontvoer en Dawid is agter die bakkie vasgemaak en gesleep en daarna het die swart aanvallers hom 12 keer gesteek.

11 Mei 2013

Gus Silber (56) sy vrou en twee dogters van Northcliff was aangeval, vasgebind en beroof deur swart gewapende mans.

12 Mei 2013

At en Winifred Jansen van Rensburg was oorval op hul plaas by Buffelspoort deur swart rowers.

13 Mei 2013

Die lyk van ’n bejaarde vrou wat alleen in Klerksdorp gewoon het, is Vrydag in haar huis gevind nadat sy vermoedelik sowat twee weke gelede vermoor is deur swart aanvallers.

* Die lang arm van die gereg het ’n man Jamie Starbuck (36) ingehaal wat sy vrou agt dae na hul troue vermoor, in stukkies gekap en in hul tuin verbrand het voordat hy 2½ jaar lank met haar geld om die wêreld gereis het.

* Tom Pieterse was aangeval by sy huis in Makswassie deur swart rowers.

14 Mei 2013

Die eienaar van ‘n gastehuis in Noordwes het met bloed deur-drenkte klere en skoene in bosse gaan wegkruip en om hulpgeroep nadat swart rowers hom en sy vrou met ’n panga aangeval het.

* Rui Mountinho (37) van Nigel is vermoor deur swart aanvallers.

* Fred van den Bergh (58) en sy vrou Cosette (55) was aangeval by hul huis in Faerie Glen en Fred is doodgeskiet deur swart mans.

15 Mei 2013

’n 20-jarige vrou is verkrag by haar ouerhuis in Glenvista deur ‘n swart man.

16 Mei 2013

Kobus Bester is op sy plaas in Steekbokfontein by Koster aangeval deur swart bliksems.

* Frank de Bie (67) van Boksburg was oorval en aangerand deur swart mans.

* Swart aanvallers het ’n 85-jarige man eergisteraand in sy huis in Pretoria doodgeskiet, maar niks is gesteel nie. Sy 55-jarige vrou is erg aangerand.

17 Mei 2013

Johnny Nelson en sy vrou was op hul plaas Broedersput aangeval deur swart rowers.

* Les en Gale Adlam was aangeval op hul plaas by Balmoral Rd. deur swart aanvallers.

* Pieter en Lena Theunissen van Sabie was aangerand en beroof deur swart mans.

* Ben Pieterse van Rustenburg het drie swart mans in sy dogter se huis gevind en hy was geskiet in die been maar het dit reggekry om een van die swart rowers te skiet.

18 Mei 2013

Ses swart mans is in Inanda, KZN vir beweerde moord en verkragting op ’n wit vrou in hegtenis geneem.

19 Mei 2013

Francois le Grange (51) van Les Marais, Pretoria, is vermoor deur swart gemors en hulle het met sy voertuig daar weggery.

* Karen Daley (43), Matthew (13), Mark (47) en Elly (72) was aangerand deur swart aanvallers by hul huis in Glen Hills.

* Leslie Rabie, die bestuurder van ’n gastehuis in Alberton, is deur 15 dronk swart mans oorval en geslaan met ’n knopkierie.

* ’n 20-jarige wit man van Pretoria was aangerand en verkrag deur ’n swart man toe hy op pad is terug huis toe.

20 Mei 2013

’n 57-jarige wit man was aangeval in sy huis by Dorothy Road, Heuningklip deur vier swart mans. Hy was geskiet deur sy nek.

21 Mei 2013

Gerhard Coetzee en sy vrou was aangeval op hul plaas naby Sudwala deur vyf swart mans.

* PJ Hassard was aangeval op sy plaas by Hluhluwe in KZN deur vyf swart rowers.

* Lizelle Webster, haar man en hul dogter was aangeval deur swart mans by hul huis in Kyalami en die swart mans het hulle gedreig om die vrouens te verkrag.

22 Mei 2013

Kobus Larrem van Springs is vermoor deur ’n swart man wat sy kar gekaap het.

* Die polisie is op soek na vier swart mense wat ’n 57-jarige man eergister op ’n hoewe tussen Muldersdrift en Krugersdorp in sy huis oorval en in die nek geskiet het.

23 Mei 2013

Morné Nel (32) van Muldersdrift is vermoor deur swart inbrekers.

 

24 Mei 2013

Die Departement van arbeid het 470 aansoeke van Boere vir vrystelling van die minimumloon-vereistes afgekeer. Dit verteenwoordig nagenoeg 32 500 plaaswerkers. Baie Boere het nie finansiële state ingehandig nie.

* ’n Wit “Oom” wat tot drie jaar gelede nog lid van die Voortrekkers was, is gister gearresteer en het in die hof verskyn op aanklagte dat hy twee seuns verkrag het. Luidens die klagstaat het die man in Desember 2012 ’n 16-jarige seun verkrag. In Januarie 2013 het hy glo dieselfde met ’n 12-jarige seun gedoen.

* ’n 80-jarige wit vrou van Walmer, Port Elizabeth, was aangeval, verkrag en beroof deur swart gemors.

* Gerrie Putter was aangeval deur 4 swart mans in sy huis by Haakdoornboom, Pretoria.

* Annebel Lategan was verkrag, vermoor en toe in ’n veld gelos deur swart mans naby Elsburg.

* Dave Maratos (65) van Greytown was aangeval en gesteek met ’n mes deur swart aanvallers.

* Traudel Kretschmer (76) van Piketberg was vermoor deur drie swart aanvallers.

25 Mei 2013

’n Wit vrou van Allanridge was deur 7 mans aangeval en vir 4 ure verkrag.

* Johan Jansen van Rensburg en sy vrou van Rustenburg was aangeval en Johan is doodgeskiet deur ’n groep swart mans.

28 Mei 2013

Deon Jardim (31) was voor sy huis aangeval en geskiet voor sy 2 dogters deur drie swart aanvallers.

* ’n Jong ma van Port Elizabeth was verkrag en vir die dood gelos toe ’n swart man haar aangeval het.

* ’n Sakeman is in ’n rooftog by sy huis in ’n spogbuurt van Rustenburg doodgeskiet nadat ses swart gewapende mans hom oorval het.

29 Mei 2013

’n Polisiespeurder Konst. Deon Jardin (31) wat voor sy twee dogtertjies deur ’n swart rower buite sy huis in die bors geskiet is, het die swart aanvaller met vyf skote afgemaai.

 

Net 18 van die 1 987 Boere wat van Februarie tot April by die minister van arbeid aansoek gedoen het om kwytskelding van die nuwe minimum loon van R105 per dag vir plaaswerkers was suksesvol.

* Die lyk van Dr. Louis Heyns (59) van Strand is gevind in ’n graf nadat drie swart aanvallers hom vermoor het.                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                         

1 Junie 2013

Daar was nog vier aanvalle op inwoners van Haakdoringboom, noord van Pretoria, waaronder drie op een aand. Dit het gebeur na vyf huisrooftogte die laaste paar weke wat deur swart aanvallers toeneem.

3 Junie 2013

’n Pretoriase man voer aan mede-aangehoudenes het hom in die polisieselle kaal uitgetrek en ’n nag lank verkrag en aangerand nadat die polisie hom onregmatig gearresteer het.                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                  

4 Junie 2013

’n 67-jarige Boer van Queenstown se lyk is op sy plaaswinkel binne-in ’n vrieskas gevind nadat swart rowers hom vermoor het.

* Johannes Kana (21) het beken dat hy Anene Booysen verkrag en aangerand het. Die staat voer aan dat Kana haar na die verkragting seksueel aangerand en haar ingewande uit haar lyf geruk het.

6 Junie 2013

Die lyk van ’n sakeman Michael Zafiris (43) van Brakpan is eergister by die Blesbokspruit by Springs gevind nadat hy vermoor is deur swart mans.

* Een van die verdagtes wat aangekeer is weens die moord op dr. Louis Heyns (59) het verlede jaar baat gevind by die afslag wat pres. Jacob Zuma gevangenes gegee het. Marthinus van der Walt (33) was onder die 35 000 wat ingevolge dié buitengewone amnestie vrygelaat is.

7 Junie 2013

Vier swart mans en die swart vrou wat vir Carmen Manthe (37) gewerk het, het vir haar en haar 60-jarige ma op 21 Mei 2013 in hul huis in Willowvale aangeval en vermoor.

10 Junie 2013

Minder as ’n week nadat ’n ma van Nelspruit in Mpumalanga foto’s van haar en haar vriend as “’n nuwe begin” op haar Facebook-blad geplaas het, is sy doodgeskiet op ’n wildplaas in Limpopo. Melinda Leë Bam (30) is doodgeskiet toe swart gewapende mans ingebars het by die kamer waar sy en Francois Visagie (39) geslaap het.

11 Junie 2013

’n Jaar nadat Igna Nortjé (33) van haar huis in Middelburg ontvoer en vermoor is, is haar swart moordenaars steeds soek.

12 Junie 2013

’n Suid-Afrikaanse kursusleier in wildbewaring se vonnis van agt jaar weens die verkragting van een van sy studente, ’n 18-jarige Britse meisie, is in die appèlhof tot 10 jaar tronkstraf verhoog.

* Moegamat Armien Salie is skuldig bevind op aanklag dat hy Anzunette du Plessis op 4 Oktober verlede jaar in haar huis in Kaapstad vermoor en beroof het.

13 Junie 2013

Al is ’n oudpolisieman Noël Mcseveney (57) van Malalane deur die long geskiet, het hy verbete teruggeveg en een van die swart mans wat hom en sy vrou aangeval het, doodgeskiet.

14 Junie 2013

’n Gesin van Randfontein was deur 5 swart gewapende mans aangehou in hul huis in Greenhills. Die 44-jarige besigheidsman was saam met sy familie om die winkel toe te sluit, toe word hulle geagtervolg tot by hul huis deur ’n rooi VW Polo.

* Samson Sihlangu, Tshepang Mounakwa en Johnny Maena is in die Mogwase hof naby Sun City gevonnis tot 18 jaar weens die aanval op Marthie (36) en haar man Chris Erasmus (62) in Desember 2010.

19 Junie 2013

Die J.M.P.D meen die swart bestuurder van ’n weghol-vragmotor wat Vrydag in Roodepoort vier mense se dood veroorsaak het toe hy in 15 motors vasgery het, moet van strafbare manslag aangekla word.

 

20 Junie 2013

Plaasmoorde:

Hy sal al sy plase verkoop as sy dogter se moordenaar net in die hof kan verskyn. So het ’n bewoë Corrie Nel van Randfontein gister op ’n konferensie van AfriForum in Centurion gesê waar slagoffers van plaasaanvalle vertel het van hul ervaring van swak polisie-ondersoeke.

 

Bernadette Hall en haar man, David, is verlede jaar op hul plaas in die Buffelshoek-omgewing aangeval deur swart gemors. Hy is tydens die aanval doodgeskiet.

 

Hibbe van der Veen, wat buite Bronkhorstspruit geboer het, is op sy verjaarsdag verlede jaar aangeval deur swart aanvallers en in die maag geskiet, hy moes ophou boer en sukkel om te loop.

 

 

Roelof van der Westhuizen van die plaas Renosterhoek buite Rustenburg is in 2006 aangeval deur swart gemors. Sy sig het so verswak dat hy nie meer self kan bestuur nie.

 

Ons moenie stilbly nie en die regering vra wat hulle dink gaan gebeur as al die Boere van die plase weggejaag is.

24 Junie 2013

Bouke Tack (57) van Golden Valley-melk-en-kaasfabriek in Magaliesburg het gister gesê dis ’n wonderwerk dat hy nog kan loop nadat hy in ’n plaasaanval was toe hy deur swart rowers in sy rugmurg geskiet is.

* Drie mans is eergisteraand doodgeskiet nadat ’n groep swart Nigeriërs ’n selfoonwinkel in die sentrale sakegebied van Benoni bestorm het.

25 Junie 2013

Die swart man wat Boet Cilliers (77) ’n boer op sy plaas naby Stella in Noordwes versmoor het deur ’n hoed in sy mond te druk, boet nou met lewenslange tronkstraf. Jackson Seping Tonane (29) is tot 25 jaar tronk toe gestuur.

* ’n Vrou van Ventersburg is tot 4 jaar tronkstraf gevonnis omdat sy geweet het ’n sewejarige seuntjie word seksueel, liggaamlik en emosioneel gemolesteer, maar niks daaraan gedoen het nie.

28 Junie 2013

Roelof du Plessis (46) is op sy kleinhoewe by Vaalbank buite Bronkhorstspruit doodgeskiet voor sy vrou Laura (45) deur swart aanvallers.

* Mauritz Oberholzer (65) is op 5 September verlede jaar op ’n hoewe by Soutpansdrift buite Brits vermoor en sy vrou Rita (62) is ook aangeval deur die swart aanvallers.      

 

 

 

https://www.boerestaatparty.co.za/index.1.jpghttps://www.boerestaatparty.co.za/boerestaatlogo.jpg

 

 

 


 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.27

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

2 Julie 2013

’n Voormalige Hoërskool-sportafrigter en -organiseerder, Jacques Strydom (29) van Springs aan die Oos-Rand is gister tot effektief 21 jaar tronkstraf gevonnis omdat hy twee seuns verkrag en drie seksueel aangerand het.

4 Julie 2013

Vier swart gewapende mans het Brian Shalkof (65) en Eduan Naudé van Johannesburg sowat twee weke gelede in hul woonstel in Hillbrow oorval en skootrekenaars, selfone en kontant geroof.

10 Julie 2013

’n Gewapende swart rower het ’n hoewebewoner, Rudolph Potgieter (45) van Haakdoringboom, noord van Pretoria eergisteraand daaraan herinner dat hy meer as ’n jaar gelede tydens ’n ander rooftog op hom (die swart rower) geskiet het. Rudolph is deur die swart rower geskiet.

Isabel Hugo (67) ’n boervrou van Daisy in die Clocolan distrik is dood nadat Thabo Ntlororo (24) haar in die dorp met ’n klip teen die kop gegooi het.

Die Springs-polisie soek nog na vier swart mans wat verantwoordelik was vir die moord op Dirk Koekemoer (79) van Geduld verlede week.

 

Die term plaasmoorde verwys na ’n aantal moorde, wat sedert die einde van die apartheidstelsel op Suid-Afrikaanse plase gepleeg is. Volgens beskikbare statistiek het daar tussen 1991 en 2001, 6122 plaasaanvalle plaasgevind wat tot 1254 sterfgevalle gelei het.

11 Julie 2013

Ennie Brussow (27) en haar lewensmaat, Thalieb Mahobeer (42) se lyke is in haar huis in Volksrust gevind nadat swart moordenaars hulle vermoor het.

* Ds. Neels van Tonder van Buffelspoort, het onlangs gesê dat hy al 49 begrafnisse gehou het waar mense vermoor word deur swart aanvallers en dat ander selfmoord pleeg.

* Neville Pirie-Gary (36), bestuurder van ‘n restaurant in Johannesburg is gearresteer nadat hy Natalie Dube (25) ‘n Zimbabwiese vrou vermoor en haar lyk in die stoorkamer gedruk het.

16 Julie 2013

Neo Molaudzi (22) is gister tot 28 jaar tronkstraf gevonnis omdat hy ‘n

13-jarige seun van Krugersdorp verkrag en beroof het.

19 Julie 2013

Paul Nothnagel (45) ‘n onlangse geskeide pa van Alberton het gisteroggend sy voormalige vrou Linda ingewag toe sy hul twee tienerdogters Chané (18) en Mischke (13) na die bushalte neem. Hy het al drie op kort afstand geskiet. Die twee dogters is dood en Linda is gewond. Paul het homself daarna doodgeskiet.

* ‘n Bejaarde vrou van Vanderbijlpark het gisteroggend op die lyk van haar niggie Judith Christina Muller (84) afgekom wat die vorige aand oorval, vasgebind en vermoor is deur swart rowers.

* Lillian Roets (24) van Vanderbijlpark het gister verbete geveg om nie verkrag te word nie toe swart rowers haar, die tuinwerker en die huiswerker in haar ouerhuis in Beethovenstraat oorval het.

24 Julie 2013

Die Vereeniging-polisie ondersoek twee moordsake nadat ‘n swart nagwag gisteroggend op die naakte en verminkte lyke van twee wit mans langs ‘n fabriek in Vereeniging afgekom het.

* Tracey Butler van Kempton Park en haar gesin is deur drie swart rowers aangeval en beroof.

25 Julie 2013

George Nthite (20) VAN Noordwes wat sy slagoffer vier dae lank aangehou het, is gister tot 20 jaar tronkstraf gevonnis weens die verkragting en ontvoering.

26 Julie 2013

Nicky klopper (63) van Alberton is in sy huis deur swart rowers doodgeskiet net toe hy uit sy huis wou trek na ‘n meenthuis.

* ‘n 42-jarige swart man wat glo 34 kinders en 2 wit vroue aan die Oos-Rand verkrag het, het in polisie-aanhouding selfmoord gepleeg.

30 Julie 2013

Shaun Botha (23) met fantasieë oor verkragting, moord en kannibalisme – alles op jong meisietjies – staan tereg op aanklagte van die verkragting en molestering van ‘n driejarige wit meisie.                                        

31 Julie 2013

Die 21-jarige man wat ‘n bejaarde wit vrou van Pietersburg, bykans twee maande gelede tydens ‘n huisrooftog glo verkrag het, is agter tralies.                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                                               

Ezekiele Mtshembelele Mnguni (30), Mmaditaba Francina Mokubung (46) en haar man Ngope Abram Mokoena (47) wat aangekla is van die gru-moord in Januarie op ‘n bejaarde egpaar Ernest (77) en Annetjie van Rooyen (75) op die plaas Somerset in die Parys-distrik, het gister skuld ontken op al die aanklagte teen hulle.

1 Augustus 2013

Die 84-jarige vrou en haar 64-jarige dogter is gevind nadat veiligheidsbeamptes by die luukse Beverley Hills Manor-kompleks onraad vermoed het nadat die deur oopgestaan het. Hulle is vermoor deur ’n swart tuinier.

2 Augustus 2013

Susarah Joubert (77) van Nigel word in die hospitaal behandel nadat sy en haar lewensmaat Louis van Wyk (77) in hul huis oorval en hy vermoor is deur swart aanvallers.

6 Augustus 2013

Die lyk van ‘n 43-jarige wit veiligheidswag het op die sypaadjie langs die kitskosrestaurant in Roodepoort gelê nadat gewapende swart rowers hom oorval en doodgeskiet het.

7 Augustus 2013

Kol. Gerrit Myburgh (78) is Sondagaand op sy kleinhoewe in Shilamar Ridge, Heidelberg vermoor deur swart aanvallers.

* Bitso Mokgosana (34), Thamago Lekena (48) en Naledi Moilwa (33) is tot 10 jaar tronkstraf elk gevonnis weens die moord op Dries du Toit ’n boer van Klerksdorp.

* Teresa Hammond (43) is in die linkerarm geskiet en een van haar gaste is aangerand nadat agt gewapende swart rowers hulle by haar gastehuis in Bronkhorstspruit aangeval het.

8 Augustus 2013

Janetta Lorraine van der Walt (60) van Margate is deur ’n jong swart man verkrag, gewurg en met ’n mes in die bors doodgesteek.

12 Augustus 2013

Hennie Bentley (73) ’n boer, het Dinsdagaand saam met familielede gekuier toe vier swart rowers by hul plaashuis, sowat 25 km van Vanderbijlpark, instorm en begin skiet. Hennie is dood in die aanval.

13 Augustus 2013

Vivien Ponté (57) van Oranjeville in die Vrystaat het ‘n gru-dood gesterf toe haar swart moordenaars die kamer waarin hulle haar vermoedelik verkrag, vasgebind en moontlik verwurg het, aan die brand gesteek het. 

* Timothy Green (44) ‘n boer van Newcastle in KwaZulu-Natal is Sondagaand koelbloedig op sy plaas doodgeskiet deur swart moordenaars wat in die gras by ‘n plaashek gelê en wag het.

14 Augustus 2013

Lood (62) en Martina (63) Swanepoel en hul kleinkinders is gekaap deur vyf swart kapers. Lood en Martina is met klippe en stokke aangerand.

* Johnny Marais (49) van Helikonpark, Randfontein is doodgeskiet deur swart rowers sonder dat die R12 000 wat sy vrou kort tevore onttrek het, geroof is.

20 Augustus 2013

Isabel Coetzer (59) van Kiepersol naby Hazyview is op haar plaas deur twee swart plaasaanvallers erg aangerand.

* Gisteroggend is die bejaarde egpaar Pikkie (75) en Rina Stassen (74) wreed in hul huis in Glen Marais, Kempton Park, vermoor en die digitale opnemer onder meer gesteel deur swart rowers wat hul aangeval het.

* Johan en Talithia Duvenhage (albei 55) het kopwonde opgedoen toe drie gewapende swart rowers helder oordag hulle en hul seun (33) aangeval het in Sasolburg. 

21 Augustus 2013

Hoewel twee swart inbrekers André Kruger (50) van Centurion, met ‘n bottel in sy gesig gegooi het, is hulle met “seer gatte” daar weg nadat hy hulle goed gelooi het.

23 Augustus 2013

Speurders het twee swart vermeende plaasaanvallers, wat ’n bejaarde egpaar Koos (73) en Kotie (63) Enslin van Potchefstroom, die naweek in hul slaap oorval, is gisteroggend vasgetrek.

28 Augustus 2013

’n Wit skoolmeisie van Boksburg was op pad huis toe van die skool af, toe sy deur ’n swart man aangeval en verkrag is. Die polisie is op soek na die jong swart aanvaller.

31 Augustus 2013

’n 62-jarige weduwee van Thornville suid van Pietermaritzburg, het gister in trane vertel hoe sy in die middernagtelike ure eergister in haar plaashuis aangeval, met ’n strykyster gebrand, met messe gesny en beroof is deur swart aanvallers.

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

 

                                                                                                                                                                                                                                                                 

 

 

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika

 

 

 

https://www.boerestaatparty.co.za/index.1.jpghttps://www.boerestaatparty.co.za/boerestaatlogo.jpg

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.28

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

2 September 2013

Garth Johnson (67) ’n boer van Waterval-Boven is in die arms van sy vrou dood kort nadat hy in sy plaashuis geskiet is deur swart aanvallers.

6 September 2013

Cas Calitz (84) en sy tuinwerker Josef Readebe van Vereeniging is deur vier swart mans oorval en erg aangerand. 

* Clayton Maleka en Nathan Tswamwisi, albei van Zimbabwe, het Albert de Jongh (66) op 24 Oktober 2011 vermoor en beroof. Hulle albei het tronkstraf gekry.

 * ’n Man van Springs word in die hospitaal behandel nadat swart rowers hom by sy huis oorval het net nadat hy geld in ’n bank getrek het.

11 September 2013

Die swart moordenaar, Aaron Majawodwa Nkosi (30), van ’n 86-jarige boer, Johannes Schoeman van Badplaas-omgewing is gister in die rondgaande hof skuldig bevind.

17 September 2013

Sollie Botha (71) ’n onderwyser van Zeerust is koelbloedig in die kop geskiet tydens ’n huisrooftog deur swart rowers.

18 September 2013

Drie swart mans, Alfred Zwane (27), Samson Mandlezi (23) en Manir Ludisi (27) het skuld beken op aanklagte dat hulle Alyssa Botha (13) en

André Jordaan (50) ’n jaar gelede in Muldersdrift vermoor het.

* Die egpaar, Gerrie (69) en Marie (72) Snyman, is in hul plaashuis van Zeerust oorrompel deur twee swart mans.

* Anton Minnaar (84) en sy dogter Lea (56) van Pretoria is op hul hoewe aangeval deur twee swart rowers.

25 September 2013

Corné Labuschagne (45) van Tshwane is deur drie swart mans in haar huis oorval, maar gelukkig het sy ’n skokstok gehad en hulle letterlik daarmee aangeval.

27 September 2013

Jean-Pierre Malan, wat gistermiddag aangekeer is in verband met die moord op Dustan Blom, is die afgelope vyf jaar verskeie kere gearresteer.

* Hans Jonker (50) is in sy huis in Van Dykpark, Brakpan, doodgeskiet toe vermoedelik vier swart rowers hom oorval het en dit net vir ’n selfoon.   

4 Oktober 2013

Paul Mason (63), ’n bekende bosbouer boer, is gister op sy plaas Kruisfontein doodgeskiet deur 4 swart gewapende rowers.

7 Oktober 2013

Twee swart rowers het ’n hoog-swanger vrou (32) en haar kollega (23) van Pretoria in ’n gastehuis in Hazyview oorval, verkrag en beroof.

* Danie Human (42) en sy gesin van die Rietfontein –landbou hoewes is die aand deur sewe gewapende swart mans oorval en beroof. Een van die jong swart rowers het vir Danie gesmeek vir werk.

8 Oktober 2013

Siphosezwe Masango (58), Victor Nkentshane (27) en Sammy Mthombothi (25) word van aanranding op Gert van der Merwe, ’n sakeman van Nelspruit, aangekla.

9 Oktober 2013

Denise Horne (40) van Randfontein is by haar huis ontvoer deur swart rowers en langer as ’n uur met haar rondgery voordat sy in Mulbarton gered is.

10 Oktober 2013

Daan Wynbenga (69) van Clarens se hande en voete was vasgemaak, met kookwater gegooi, oor die kop geslaan en toe versmoor deur swart aanvallers.

11 Oktober 2013

Deon Bezuidenhoudt (68) van ’n veiligheidskompleks in Pretoria is in sy huis beroof en vermoor deur swart rowers.

* Frans van der Schyff (76) ’n boer, het gister teen druktyd nog om sy lewe geveg nadat hy erg aangerand en sy vrou, Hennie (73) vermoor is op hul plaas naby Klerksdorp deur swart rowers.

14 Oktober 2013

Gert de Beer (82) van Witrivier is doodgeslaan en in sy huis aangetref nadat swart rowers hom vermoor het.

* David (87) en Rallie de Villers (86) van Barkly-Oos is vermoor deur swart aanvallers.

16 Oktober 2013

Alex de Koker (49) en Michael Erasmus (20) staan tereg op aanklagte van moord op Raymond Buys (15), kindermishandeling en verwaarlosing.

* ’n 47-jarige wit vrou van Bloemfontein is deur haar huisdokter in sy spreekkamer verkrag.

17 Oktober 2013

Gewapende swart mans het vir die soveelste keer in Sasolburg toegeslaan en twee vriende in hul beddens oorval, vasgebind en beroof.

* Annetjie van der Linde en haar man Martin (67) is op 6 September in hul huis in Holtenstraat oorval deur swart rowers.

* Johan en Talitha Duvenhage (albei 55) her verlede maand kopwonde in ’n huis rooftog opgedoen en is aangerand deur swart rowers.

* Leon Chambelian (65) is die dag voor Kersfees verlede jaar in die maag geskiet in ’n gewapende rooftog deur swart rowers van Sasolburg.

* Dokter word ’n tweede keer in hegtenis geneem nadat ’n wit vrou (28) hom aangekla het van verkragting.

* ’n Bejaarde wit vrou (83) van Rietfontein is vermoor deur ’n 39-jarige swart vrou.

19 Oktober 2013

Die dag van die rooftog op skool lede, is Paul Mason (63) op sy plaas naby Sabie vermoor en sy vrou Gwyn (58) aangerand en vasgebind deur twee swart aanvallers.

* Evans Mpanyane (33) is in hegtenis geneem nadat hy ’n swanger wit vrou en hul twee dogtertjies verwurg en aangerand het.

23 Oktober 2013

Willem Weites (73), ’n melkboer van die plaas Welkom is gister doodgeskiet toe hy sy dogter te hulp gesnel het wat deur drie swart mans met ’n mes aangehou is.

* Michael McDermott van Mooikloof is bly hy leef nog nadat swart rowers hom geskiet en sy fiets beroof het.

* Ses swart Zimbabwiërs is in hegtenis geneem weens die aanval op Sandy en Frans Troskie van Lephalale (Ellisras).

24 Oktober 2013

Gerrie (69) en Marie Snyman (72) is op 16 September in hul plaashuis 20km buite Zeerust deur twee swart rowers oorval, aangerand en vasgebind.

* Dan Knight (56) is verlede Donderdag op sy plaas Outlook by Himeville in KZN deur vyf swart rowers oorval en met ’n hamer doodgeslaan.

* Hennie van der Schyff (73) is op 9 Oktober in ’n aanval op die plaas Môrester naby Klerksdorp aan kopbeserings dood nadat swart aanvallers hulle aangeval het.

* Swart rowers het Eugene van der Merwe (61) van die plaas Sunnyside op 9 Oktober doodgeslaan.

* Daar was vanjaar al meer plaasaanvalle landwyd as in die hele 2012. ’n Boer se lewe is meer op die spel om vermoor of aangeval te word as ’n gewone landsburger en meer as dubbel so ’n groot kans as ’n polisielid.

31 Oktober 2013

Michael Laubser (58) is gisteroggend vroeg dood nadat hy deur swart rowers in die oprit van sy huis in Pretoria oorval en geskiet is.

                

 

 

 

 

https://www.boerestaatparty.co.za/index.1.jpghttps://www.boerestaatparty.co.za/boerestaatlogo.jpg

 

 

 


 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.29

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

2 November 2013

Retief Liebenberg (47) van Benoni is in hegtenis geneem weens die moorde op Dewald Visser sr. (46) en Dewald jr. (19).

* Dolf Botha (65) en sy vrou Lynette van Witbank is in hul huis oorval en Dolf is grusaam vermoor deur swart rowers.

9 November 2013

Mlungisi Ntshali (31) is nog 212 jaar tronkstraf gevonnis, 73 verwante klagtes. Hy het 39 wit vroue tussen 2008 en 2013 verkrag.

7 November 2013

Zak Calisto van Sandton is deur drie swart rowers geskiet nadat hulle by sy huis ingebreek het.

8 November 2013

Chantelle Barnard (20) van Benoni is vermoor deur Jurgen Vandekeere (36), haar lyk was gewas na die moord en daarna het hy buiteland toe gevlug.

11 November 2013

Jennifer Wright (37) van Pretoria is in ’n drankwinkel in Mountainview vermoor, vermoedelik deur iemand wat sy geken het.

12 November 2013

Morgan Masilo (37), Raymond Sedibane (22), Reuben Khemi (22), Roderick Nyathi (22) en sy broer Israel (20) is tot 18 jaar tronkstraf elk gevonnis weens menseroof op wit Afrikaners.

13 November 2013

Twee boere, Lettie Nel (86) en Hannes de Jager is gister op hul plase oorval en aangerand nadat die swart rowers onder meer diamante geëis het.

19 November 2013

Die 17-jarige beskuldigde in die Griekwastad-moordsaak is gister daarvan beskuldig dat hy vyf verskillende weergawes verskaf het waarom hy tydens die moorde op die Steenkamps nie in die moordhuis was nie.  Hy word aangekla van moord op die drie, verkragting en regsverydeling.

30 November 2013

’n 35-jarige man wat glo ’n 12-jarige meisie buite Tzaneen verkrag het, is gisteroggend deur ontstoke inwoners met klippe doodgegooi.

2 Desember 2013

Dave Ridgway (66) van Alberton is van poging tot moord aangekla nadat hy Peter Robertson (19) by sy huis in Boegoeberg straat in Brackendowns, met sy vuurwapen voorgelê het.

3 Desember 2013

Christiaan Oldewage en Juanita Fourie, Stiaan se ma, is albei van moord en kindermishandeling aangekla na Stiaan se dood op 13 Desember 2012. Juanita het haarself opgehang na al die verwyte.

* Die polisie is op soek na vier swart mans wat ’n 20-jarige wit student van Pretoria in Hatfield ontvoer en verkrag het.

Stephen Joubert (61) is deur swart plaasaanvallers naby Zeerust byna doodgeslaan vir sy valstande, ’n selfoon en ’n skopgraaf.

4 Desember 2013

Adelé Sutton (44) van Centurion wat by ‘n vulstasie stilgehou het om geld te trek, is deur ’n swart rower doodgeskiet wat haar handsak gebuit het nadat hy en sy markers die Vulstasie winkel beroof het.

’n Suid-Afrikaanse egpaar, Johan (56) en Magda van der Meulen (55), is ernstig beseer in ’n wrede panga-aanval deur swart mans in die Kampeeroord wat hulle in Mosambiek bedryf.