DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.20
Berigte van SAPA, Beeld en Media 24
1 Junie 2012
Neels van der Westhuizen (54) en sy vrou Amanda-Louise (50) is aangeval op hul hoewe buite Mooi-nooi en Neels is twee keer geskiet deur swart mans.
5 Junie 2012
‘n Egpaar van Zimbabwe is tydens ‘n huisrooftog in Honeydew voor hul seun vermoor deur swart aanvallers.
6 Junie 2012
Jean-dré Smit (10) het gesien hoe twee swart rowers sy pa Bruwer Smit doodgeskiet het en met hulle bergfietse gevlug.
7 Junie 2012
Arina Muller (29) is deur swart rowers in die bors geskiet op hul hoewe in Centurion.
9 Junie 2012
‘n Man van Vereeniging is twee keer in die bors geskiet nadat swart rowers sy huis oorval het. Die man het ongeveer 30 gaatjies in sy borskas en arms.
18 Junie 2012
Benjamin Brits (23 maande) sal van vooraf moet leer loop nadat swart rowers hom en sy ouma Rina Brits (52) in die linkervoet geskiet het. Vier swart rowers is gearresteer.
19 Junie 2012
Jannie Fourie is nege keer geskiet nadat hy teen swart rowers baklei het om sy familie veilig te hou. Die swart aanvallers is in hegtenis geneem.
22 Junie 2012
Stephan Roos (32) het ‘n vuur op sy plaas gehad, die swart plaasaanvallers steek ‘n vuur aan op jou plaas om jou uit die huis uit te kry om jou te beroof.
‘n Man is gisteroggend in die gebied van Boekenhout kloof deur vyf gewapende swart mans aangeval en sy bakkie is gesteel.
Piet Badenhorst (69) ‘n boer is steeds in ‘n toestand nadat drie swart rowers hom en sy vrou oorval en aangerand het.
‘n Bejaarde vrou is verlede week op haar plaas deur ‘n groep swart rowers oorval en aangerand.
26 Junie 2012
Joop van Heerden (73) ‘n boer is deur drie swart mans wreed op ‘n plaas aangeval, is onder meer gemartel, met messe gesteek, geskop en geslaan. Die vier verdagtes is in hegtenis geneem.
26 Junie 2012
Die getal wit mans in Suid-Afrika wat kinders het, maar afwesig is omdat hulle nie in dieselfde huis as hul kinders woon nie, het van 13% tot 17% gestyg.
27 Junie 2012
Johan (77) en sy vrou Gloudien van Rensburg (65) is in hul huis aangeval deur swart rowers. Johan is doodgeskiet en Gloudien is waarskynlik verlam.
28 Junie 2012
Vyf swart rowers het ‘n gesin op ‘n kleinhoewe in Pretoria aangeval en die pa is met ‘n pistol in die gesig geslaan.
28 Junie 2012
‘n 21-jarige vrou is twee keer in ‘n vriendin se woonstel in die stad verkrag deur swart mans, terwyl ‘n pistol teen haar kop gedruk is.
3 Julie 2012
‘n Wit 16-jarige meisie is die naweek glo om beurt deur ses swart tiener seuns verkrag.
3 Julie 2012
Die polisie is opsoek na ‘n 30-jarige swart veiligheidswag in verband met die moord op Denise Stratford (55) wie se lyk gevind is.
5 Julie 2012
Die swart rowers het ‘n pistol teen ‘n vyfjarige seun se kop gedruk tydens ‘n huisrooftog.
6 Julie 2012
Marco del Fabbro het met vier skote in sy lyf langs die bed gelê. Een van die swart rowers is deur die slagoffer aan sy tande uit geken.
6 Julie 2012
‘n 22-jarige man is in sy lies geskiet met ‘n .375- jaggeweer en sy vriendin (21) is verkrag deur drie swart rowers wat hul oorval het.
9 Julie 2012
‘n Krugersdorp rekenmeester wat weens die dood van Merzanne van Wyk (18) aangekla is, het vermoedelik selfmoord gepleeg.
11 Julie 2012
Anna Jansen van Vuuren (93) wat deur twee swart aanvallers aangeval is, het waarskynlik oorleef omdat sy voorgegee het sy is dood.
14 Julie 2012
Brenda Carter (80) ‘n bejaarde blommeboer wat gedeeltelik verlam gelaat is, nadat sy drie nagte en twee dae in die kattebak van haar motor toegesluit was nadat sy deur swart rowers aangeval is.
18 Julie 2012
Hibbe van der Veen (64) ‘n melkboer is in sy slaapkamer op sy bed geskiet deur swart rowers wat in die huis ingebreek het.
20 Julie 2012
‘n 73-jarige wit vrou van Edenvale is dood nadat swart rowers haar met ‘n stomp voorwerp by haar goed beveiligde huis oor die kop geslaan het.
20 Julie 2012
Zia Erasmus (70) en haar man Des (81) is deur ‘n swart rower aangeval toe hy opsoek is na werk.
20 Julie 2012
Sers. Piet Bekkum (51) is deur ‘n swart rower doodgeskiet by Wonderboom-winkelsentrum.
23 Julie 2012
Vyf swart huis brekers het hul moses teëgekom toe ‘n polisiekaptein van die Valke se opsporings eenheid hulle in gewone klere agternagesit het.
26 Julie 2012
Don Wessels (44) ‘n oudsoldaat wat sy sig en albei hande in die Grensoorlog verloor het, het gister na 24 jaar sy diensmedaljes ontvang.
28 Julie 2012
Natacha (33) en Joy Boonzaier (62) se lyke is in Boonzaier se meenthuis gevind, hulle is verskeie kere met ‘n skerp voorwerp gesteek deur swart rowers wat hulle aangeval het.
28 Julie 2012
‘n Vrygelate swart gevangene het glo ‘n wit vrou van 94-jaar oud verkrag.
29 Julie 2012
André du Toit, broer van die veroordeelde voormalige Boeremag-leier Mike du Toit, is ook aan hoogverraad skuldig bevind.
30 Julie 2012
Louisa Putter (58) is by haar huis aangeval deur ‘n swart aanvaller en verskeie kere met ‘n lemmetjie in die gesig gesny toe sy helder oordag wasgoed opgehang het.
DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.21
Berigte van SAPA, Beeld en Media 24
2 Augustus 2012
Danté Chan (14) van Vanderbijlpark is by die huis van sy ma se vriend met ‘n mes doodgesteek, glo deur die vriend se 22-jarige seun wat blykbaar ‘n obsessie oor hom gehad het.
2 Augustus 2012
Boere in Suid-Afrika moet nou meer strategies wees en die wind uit hul teenstanders se seile neem.
3 Augustus 2012
‘n 20-jarige vrou van Meyerton het oorleef nadat sy gewurg en in haar motor tot in die Kliprivier gestoot is, glo deur ‘n swart kollega.
6 Augustus 2012
Annette Knoetze (64) is vermoedelik met ‘n mes in haar huis doodgesteek deur swart aanvallers.
7 Augustus 2012
Te min Suid-Afrikaanse polisiebeamptes is opgelei om seksuele misdade te hanteer en die regstelsel laat slagoffers van seksuele geweld in die steek.
8 Augustus 2012
Kobus Coetzee (47) is dood nadat hy geskiet is deur swart rowers.
8 Augustus 2012
Chris Chameloen en Dirk van Niekerk die boere van Verkykerskop moes hulself die naweek vinnig uit die voete maak om ‘n gewisse vlammedood vry te spring nadat swart aanvallers die plaas aan die brand gesteek het.
9 Augustus 2012
Mohammad Kazi (26) van Ventersdorp is dood weens breinbloeding nadat ’n groep Afrikaanssprekende mans hom glo herhaaldelik in die gesig geskop het.
13 Augustus 2012
Alison Botha (45) is 18 jaar gelede verkrag deur swart gemors en met oopgesnyde keel en 36 messteke vir die dood in die bosse gelaat, sy het dit oorleef.
14 Augustus 2012
Ronel van Eyk (46) is deur drie swart rowers doodgeskiet by haar plaashek.
15 Augustus 2012
Peter Coetzer (52) ‘n boer van Ventersdorp wat drie swart vroulike verkeersbeamptes glo aangerand het, is op borgtog vrygelaat.
17 Augustus 2012
Minstens 20 boere van Groblersdal het hul werk net so gelos en meer as 12uur lank na swart mans gesoek wat in ‘n huisrooftog op ‘n boer van die omgewing geskiet het.
20 Augustus 2012
Net 34% van wit respondent het gesê hulle glo Suid-Afrika gaan oor tien jaar ‘n beter land wees om in te woon, terwyl 66% gesê het hulle glo die land gaan oor tien jaar slegter daaraan toe wees as nou.
20 Augustus 2012
Die “gemors” waarin die polisie se misdaadintelligensie-eenheid hom bevind, raak die polisie negatief – van patrollie vlak tot by die ondersoek van sake.
20 Augustus 2012
Elzien-Lolette van der Merwe die eerste prinses in die Mev. Afrika-kompetisie het kop eerste deur ‘n ruit geduik tydens ‘n rooftog in haar huis in Centurion nadat sy deur ‘n swart rower aangeval was.
21 Augustus 2012
Plaasmoorde maak ons pessimisties. Die berigte oor die plaasmoorde die laaste weke het betrekking. ‘n Mens besef dat boere nie alles en almal kan beveilig nie en dat hulle tog pogings aanwend om hierdie aanvalle die hoof te bied. Wie kan op ‘n plaas aanbly waar geliefdes wreed doodgemaak is? die meeste kinders sien nie vir hulself ‘n toekoms hier nie en wat sê dit vir ons? Korrupsie en haat maak ons land dood.
21 Augustus 2012
Die baie gryser Wit Wolf, Barrens Strydom (47) was in die hooggeregshof in Pretoria toe die 20ste Boeremag-beskuldigde aan hoogverraad skuldig bevind is. Strydom het in 1988 sewe swart mense doodgeskiet.
21 Augustus 2012
Kobus Pretorius, die Boeremag se “meester-springstof vervaardiger”, het in Pretoria “elke person wat verliese gely het” weens sy optrede, om verskoning gevra. Al 20 Boeremag-beskuldigdes is nou daaraan skuldig bevind omdat hulle ‘n gewelddadige staatsgreep beplan het.
21 Augustus 2012
’n Wit vrou (70) is by haar huis in Bedfordview deur swart rowers oorval.
21 Augustus 2012
Daar is verlede jaar 77 771 wettige aborsies in Suid-Afrika uitgevoer. Dit was 31% meer as in 2010 toe daar 59 447 wettige aborsies uitgevoer is. Die jongste syfer is bykans 25 000 meer as die jaarlikse gemiddelde syfer vir wettige aborsies in Suid-Afrika vir die afgelope tien jaar.
22 Augustus 2012
Marlene Roode ‘n fotograaf was saam ‘n gesin besig om foto’s van hulle te neem in Centurion toe hulle deur drie swart bliksems aangeval is. Die swart rowers het juwele, selfoon, verloofring en Marlene se kamera gesteel.
22 Augustus 2012
‘n 16-jarige seun is in hegtenis geneem weens die skok moorde op die Steenkamp gesin van Griekwastad.
22 Augustus 2012
Zane van Tonder (38) en Rudolph Viviers (28) het Mohammed Fayez Kazi (27) glo vandeesmaand in Magaliesburg so erg aangerand dat Kazi die volgende dag weens breinbloeding dood is.
23 Augustus 2012
12 Polisielede, onder wie genl.maj. Johan Booysen, hoof van die Valke in KZN, is gister in hegtenis geneem. Daar word beweer lede van die eenheid het soos ‘n moordbende opgetree en mense doodgeskiet eerder as om hulle voor die gereg te bring.
23 Augustus 2012
Kommer oor die styging in veral seksuele geweld teen vroue en kinders het die stigting van ‘n nuwe raad genoop. Verkragting het met 2,1% gestyg, Seksuele aanranding met 5,6% en Seksuele molestering van kinders met 2,6% gestyg.
24 Augustus 2012
Wanneer kry plaasmoorde ‘n roudag? Maar sedert 1994 is landwyd duisende boere, familielede en plaaswerkers op plase aangeval en in sommige gevalle vermoor. Is die tyd nie ryp vir die president om ‘n regterlike kommissie van ondersoek aan te stel en ‘n nasionale roudag vir die plaasmoorde en aanvalle af te kondig nie?
25 Augustus 2012
Leon (71) en Marié Sim (68) is vermoor deur ‘n swart man.
25 Augustus 2012
Drie van die swart plaaswerkers wat die boer Gerhard Rabe (28) in Junie 2000 vermoor het, se tronkstraf is nou verminder omdat die regter wat hulle gevonnis het, te veel klem gelê het op die voorkoms van moorde op boere.
25 Augustus 2012
Anders Behring Breivik (33) die Noorse massamoordenaar wat in Junie verlede jaar 77 mense doodgemaak het, is by sy volle verstand. Hy het die moorde gepleeg om swartes uit Noorweë te hou.
27 Augustus 2012
Daar word jaarliks tot soveel as 2 500 babas in Suid-Afrika weggegooi. Volgens die Mediese Navorsingsraad is tot 35% van die sterftesyfer onder babas in die land suigelinge wat binne die eerste week na geboorte weggegooi word.
28 Augustus 2012
Davey du Plessis (24) wou op hulp roep, maar een van die swart rowers se koeëls het hom in die nek getref en geen klank het uitgekom nie.
29 Augustus 2012
‘n 80-jarige wit vrou van Alberton word in die hospitaal behandel nadat swart rowers, met vermoedelik die hulp van die swart huiswerker, haar in haar huis oorval het.
Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika
DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.22
Berigte van SAPA, Beeld en Media 24
1 September 2012
Vier swart mans wat twee polisiemanne glo tydens ‘n huisrooftog in Vereeniging vermoor het, is in die vroeë oggendure gearresteer.
3 September 2012
Die rassistiese propaganda-mite dat alle wit boere ryk is, moet uitgeroei word. Meer as 50% van kommersiële boere het ‘n jaarlikse omset van minder as R300 000. So ‘n boerdery werk op ‘n verlies uit of het ‘n baie lae winsgrens.
4 September 2012
Piesangboere is in die moeilikheid. “Daar is nie ‘n enkele piesang plaas in die land waarop daar nie ‘n grondeis is nie.” SA het bewys net 15% van alle grond in KZN is nog in WIT hande.
* Berace Jobling (56) se lyk is onder ‘n brug by Hartbeespoortdam gevind en sy gesteelde Toyota Hilux bakkie is gevind nadat vyf swart aanvallers sy bakkie daar gelos het.
5 September 2012
‘n Man is in ‘n kritieke toestand nadat hy in Brackendowns se Checkers-winkel deur agt gewapende swart rowers geskiet is nadat hulle die winkel beroof het.
* Lizeka Buvungana (18) het in die hof in die moordverhoor van Kenneth Mdingi (24), Sibusiso Ntuli (20) en Ndiphiwe Mkungekwana (20) getuig. Hulle word aangekla van die moord op Louwrens Gebhardt (18).
6 September 2012
Die polisie is opsoek na vier swart bliksems wat ‘n 58-jarige wit boer op sy hoewe by Brits vermoor het.
* ‘n Bejaarde wit vrou is verkrag en daarna deur die swart aanvaller gedwing om hom by die Witfield te gaan aflaai.
* Clinton Kramer (43) is verlede jaar in die hof in Johannesburg skuldig bevind op ses aanklagte, insluitende moord op Concelia Maré (20) en Losire Ramatswiri (28). Hy is tot 18 jaar tronkstraf gevonnis.
10 September 2012
Die voorbladberig “Toe skiet hulle haar” oor ‘n 13-jarige meisie van Muldersdrif wat koelbloedig doodgeskiet is, het betrekking. Die land is ‘n paradys vir moordenaars, verkragters, diewe en rowers. Wanneer gaan dit ophou? Wanneer gaan ons wakker word en iets daaraan doen?
* Die polisie soek na ‘n vermeende swart reeksmoordenaar nadat vier wit vroue sedert April in die Groblersdal-gebied vermoor is.
* Gerhard van der Westhuizen (58) en sy vrou Minnie (55) is deur vier swart mans met jagmesse en teerpale aangeval.
* Jacques van Schalkwyk (44) was op pad huis toe, toe hy deur ‘n swart man erg aangerand was dat hy ‘n operasie moes ondergaan om sy blaas te herstel.
* Bets en Gawie Greeff (albei 79) is vermoor deur swart gemors. Hulle hande en voete was vasgebind en ‘n plastieksak was om hul monde vasgemaak.
12 September 2012
‘n Weerlose wit vrou word in haar huis aangeval deur swart mans en is soos ‘n dier geslag.
* Plaasmoorde: ANC vies. “Moet die ANC op elke plaas wees? Wat verwag jy moet ons doen… Wat verwag hulle moet ons doen?” dit volg op die moord Sondag op Johan Fourie (71) en sy vrou Cecile (72) op hul plaas in die distrik Trompsburg. Die drie swart verdagtes is in hegtenis geneem.
* Jacob Mmelwa (32) wat erken het hy het Sarel Koekemoer (69) op die hoewe vermoor, het in die hof van Pretoria 15 jaar tronkstraf gekry.
* ‘n Swart reeksverkragter het in die hof in Pretoria altesame 145 jaar tronkstraf gekry, maar omdat hy nie solank gaan leef nie, is hy effektief 35 jaar opgelê.
13 September 2012
Niek (75) en Magda (75) Hugo het 11 skote wat swart rowers op hulle geskiet het wonderbaarlik oorleef.
* Vyf swart mans is vasgetrek in verband met die moord op die 13-jarige Alyssa Botha van Muldersdrif.
14 September 2012
Johannes Mofokeng (30) en Bongani Mthembu (24) is albei skuldig gevind aan moord van Alta Duvenage en roof met verswarende omstandighede.
17 September 2012
Ria Mills (64) is op hul plaas naby Mosselbaai deur ‘n swart booswig koelbloedig vermoor.
18 September 2012
Die swart vermeende reeksmoordenaar wat in Groblersdal doenig is, kan moontlik verbind word met die moord op ‘n tweejarige wit meisie wat verwurg is.
* Teen die tyd behoort boere te weet dat hulle nie hulp van die regering kan verwag op plaasmoorde te bekamp nie. Boere moet ook meer paraat word.
21 September 2012
Chris Barnard (73) die skrywer is deur vier swart gemaskerde rowers aangeval op sy familieplaas Thuli.
* In Gauteng was daar 185 voorvalle wat toe met 37,8% tot 255 voorvalle in 2011-’12 gestyg het. Van die 15 609 mense wat in die 2011-’12 boekjaar vermoor is, was 12 530 (80,3%) mans. 2 286 (14,6%) was vroue, terwyl 793 slagoffers jonger as 18 jaar was.
25 September 2012
Fanie Ntjingila (22) het Vrydagaand vasgebind gelê en gehoor hoe sy pa Meshack Kaptein (58) sterf nadat vier swart gewapende mans hom by hul huis in De Deur in die Vaaldriehoek ingewag en geskiet het.
* ‘n Imam van ‘n moskee in Lenasia het voor sy gesin gesterf nadat swart rowers hom met ‘n mes in die agterkop gesteek het.
* ‘n Egpaar Mathilda Crous (67) en haar man Wiekie (72) is hul inkomste kwyt nadat swart diewe 30 byekorwe vol heuning uit ‘n ou murasie naby hul huis gesteel het.
* Die voormalige hekkieskampioen Karen Wilkinson (nou Harmse) is in die skouer geskiet en erg aangerand op hul plaas deur swart rowers.
26 September 2012
‘n Jongman is met ‘n panga in die gesig gekap en sy pa is twee keer in die kop geskiet deur drie swart mans, tydens ‘n gewapende huisrooftog op hulle hoewe.
27 September 2012
‘n Groep swart verkeersbeamptes het Deon Coetzer (52) glo “soos ‘n trop wolwe” aangerand terwyl sy vrou en 17-jarige seun toegekyk het.
28 September 2012
Die drie swart Zimbabwiërs almal tussen 19 en 20 jaar oud is aangekeer deur die polisie in verband met die moord van Corrie Standers.
1 Oktober 2012
Die lyk van Reina Louwrens (94) is Saterdagoggend in die Montana Renaissance-aftreeoord gevind na ‘n vleisbraai van die oord. Dit lyk of Louwrens moontlik versmoor of doodgeslaan is deur swart aanvallers.
* Vier swart rowers wat ‘n wit boer van Mokopane in ‘n mislukte transitorooftog doodgeskiet het, is elk meer as 140 jaar tronkstraf en lewenslange vonnisse opgelê.
2 Oktober 2012
Een aanklagte van moord en 48 van roof met verswarende omstandighede is sovêr die aanklagte teen drie Zimbabwiërs Padia Fish (19), Chris Moyo (25) en Samuel Mabena (27) wat verdink word van die moord op die boks legende Corrie Standers. Dit blyk dat Mabena al voor Standers se moord gesoek is in verband met ‘n plaasaanval en-moord in die Brits-omgewing.
* 72 mense kan vir die staat getuig in die verhoor van die 16jarige seun wat beskuldig word van die moorde op Deon en Cristal Steenkamp en hul dogter Marthella (14).
3 Oktober 2012
’n Boer, Mnr. Grobler (79) het in die hoofslaapkamer op sy plaas, Doringbult, in die Lichtenburg-distrik, lê en slaap toe vier swart rowers by sy plaashuis ingebreek het. Hulle het hom baie erg aangerand.
* 11 Lewenslange tronk vonnisse is aan ‘n reeksverkragter Moses Hungwe van Zimbabwe opgelê wat 11 wit vroue, onder wie ‘n 87 jarige ouma verkrag het. Hungwe het op 19 aanklagte van verkragting tereggestaan.
4 Oktober 2012
Dorothy Carlyle (59) is erg deur swart kapers aangerand en was ure lank in haar motor se kattebak toegesluit voordat die polisie haar gekry het.
5 Oktober 2012
Surina Kruger (62) ‘n vrou van Elsburg is eergisteraand gewurg, vermoedelik verkrag en toe vermoor deur swart moordenaars.
8 Oktober 2012
Elize Louw (95) en haar tuinier (55) is in haar huis aangeval deur swart rowers. Sy is vermoedelik verwurg.
* “Dit kon drie lewens gewees het” so vertel Willem Cloete (28) van Middelburg nadat hy ‘n plaasaanval deur ‘n groep swart aanvallers op hom en sy swanger vrou met sy bure se hulp afgeweer het.
Misdadigers deel nie lieftallige drukkies uit as hulle ons en ons geliefdes kom beroof, verkrag en vermoor nie.
* Boere-oorlog se talle onskuldiges onthou: Met blomme uit hul tuin en brandende kerse het honderde mense voor dagbreek die talle vrou en kinders onthou wat in die Irene-konsentrasie kamp in Centurion gesterf het. Sowat 1 200 mense, waarvan die meeste kinders was, is in die konsentrasiekamp dood.
9 Oktober 2012
‘n Man wat ‘n 15-jarige wit meisie verkrag het, verdien nie lewens lange tronkstraf nie, onder meer omdat die kind die seks waarskynlik toegelaat het in afwagting van “geskenkies”. Volgens die Aanklaer in die saak.
10 Oktober 2012
Vier moorde: 1 verdagte: Die polisie ondersoek die moontlikheid dat dieselfde swart moordenaar betrokke was by vier moorde in Gauteng, onder wie twee vroue van Centurion wie se dood glo met satanisme verband hou.
* Koos Roux (67) is vermoor deur twee swart aanvallers met messe en tuin gereedskap.
* ‘n Kerkleier Biskop Monde Tokwe (49) van die Oos-Rand was gister een van vier beskuldigdes wat weens die moetiemoord van Yonela Sikweyiya (9) in die hof verskyn. Hy het glo gesê hy benodig ‘n meisie se liggaamsdele om moetie te maak wat die kerkgangers sou laat toeneem.
12 Oktober 2012
‘n 20-jarige wit vrou is in die vroeë oggendure in haar ouerhuis in ‘n gegoede woonbuurt in Pretoria deur ‘n swart inbreker verkrag en beroof terwyl haar ouers geslaap het.
* Gekaap en net so gelos. Leon van Rensburg (52) is verlate agter bome langs ‘n plaaspad naby Kokstad gevind. Hy is deur swart kapers aangeval.
* Die swart aanvallers van ‘n boervrou in Limpopo het haar gedwing om hulle by hul woongebied te gaan aflaai nadat hulle haar beroof en bykans ‘n uur lank aangerand het – omdat nie een van hulle kon bestuur nie.
MEER SWARTES KOOP PLASE: Gwede Mantashe, sekretaris-generaal van die ANC, het toegeneem swart Suid-Afrikaanse boere het dalk self meer landbougrond deur private transaksies bekom as deur die grond-hervormingsprogram. Die national grondoudit wat tans aan die gang is, moet nog bepaal presies hoeveel grond swart boere so bekom het, maar hy vermoed swart boere het self meer grond gekoop as wat die grondhervormingsprogram beskikbaar gestel het.
13 Oktober 2012
Bridget Haarhoff (37) is glo deur ‘n swart toesighouer van die Waltloo-toets-en lisensie sentrum aangerand toe sy ‘n foto van haar geneem het.
Suid-Afrikaners glo 66% van polisielede is korrup, terwyl mense in die openbare onderrig sektor die minste korrup geag word.
15 Oktober 2012
Presiese syfers is nie beskikbaar om die presiese omvang van die probleem van plaasmoorde en –aanvalle bepaal nie. Almal is dit eens dat die oorsprong van die probleem lê by die feit dat die polisie sedert 2007 nie meer statistieke oor plaasaanvalle en –moorde publiseer nie.
19 Oktober 2012
Die hoof Pierre du Toit (59) van die Laerskool Tweespruit en sy vrou Marie (58) is deur drie swart rowers oorval, beroof en ontvoer.
20 Oktober 2012
Michael Bekker (53) het vir sy vierjarige kleinseun gesê hy moet stil lê, nadat swart rowers by sy huis in Sasolburg ingebreek het.
25 Oktober 2012
Dedré Allen het gister in die hooggeregshof wat in Palm Ridge sit, in die moordverhoor van Gerrit van Tonder (33) getuig nadat hy drie mense glo met ’n piksteel doodgekap het.
Die burgerregte-organisasie AfriForum wil 1 Desember tot ’n “dag van protes teen plaasmoorde” verklaar indien Nathi Mthethwa, minister van polisie, met sy “traak-my-nie-agtige houding” teenoor Boere se veiligheid voortgaan.
* “Werk saam of ons verkrag julle” het ’n swart gewapende rower in Afrikaans aan twee wit sakevroue van Sasolburg gesê in die soveelste huisrooftog in die dorp.
26 Oktober 2012
’n Matriekleerling Minke Aucamp (18) wat met haar motor na maats toe wou ry om vir die eindeksamen te leer, is in Springs koelbloedig deur ’n swart kaper doodgeskiet.
* Breek-en-gryp-swart diewe in die Pretoriase middestad kom skotvry daarvan af omdat slagoffers nie die voorvalle by die polisie aanmeld nie.
* Gewapende swart rowers het ’n 64-jarige wit vrou, haar huiswerker en die se kind by ’n huis in Sasolburg oorval en ’n platskermtelevisie en selfone gebuit.
Dit is die sesde huisrooftog in die dorp binne twee weke.
30 Oktober 2012
’n Vermeende swart kinderverkragter (22) van Limpopo word aangekla van die verkragting van ses wit meisie en twee wit seuns tussen 6 en 11.
DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.23
Berigte van SAPA, Beeld en Media 24
1 November 2012
Maartens van der Merwe (26) het Michael van Eck (23) herhaaldelik met messe deurboor. My geskree van pyn, skok en vrees was te veel vir julle. Toe moes julle my lippe deurboor met ’n naald, sodat julle dit kon vaswerk en ek magteloos daar lê. Van der Merwe word vir lewenslank tronk toe gestuur.
2 November 2012
Die man wat ’n teatersuster (65) in haar huis in Centurion met ’n knopkierie doodgeslaan het, het minder as agt jaar tronkstraf oor nadat die hooggeregshof in Pretoria sy lewenslange tronkstraf tersyde gestel het. Marius Halgryn (29) se lewenslange tronkstraf is op appèl verander in 16 jaar tronkstraf.
4 November 2012
’n Swart gevangene (27) wat ’n week tevore op parool vrygelaat is, is verlede week op Uniondale in die Suid-Kaap gearresteer nadat hy glo ’n tronkbewaarder se vrou in haar huis verkrag het.
5 November 2012
’n Wit man is gister vermoor en twee wit vroue is verkrag deur twee swart mans wat in ’n huis rooftog in Krugersdorp-Wes vasgevang is.
6 November 2012
Professor Max Braun aan die Universiteit van Pretoria is in ’n kritieke, maar stabiele toestand in die hospitaal nadat hy en sy vrou Saterdagoggend in hul huis deur swart rowers oorval en geskiet is.
7 November 2012
Corlia Kock (39) is dood nadat sy erg beseer is tydens ’n inbraak deur swart rowers.
8 November 2012
Die erg ontbindende lyk van ’n tenger vrou Marita Maree (61) met ’n rugprobleem is eergister onder ’n bed in haar huis gevind nadat sy vermoedelik verlede week vermoor is deur swart aanvallers.
12 November 2012
Ds. Willie Brits (60) en sy aanstaande skoonseun Gerhard Vermeulen (25) is vermoor deur Martin Brits (28) wat op 18 aanklagte van diefstal aangekla is.
14 November 2012
Die staking van plaaswerkers het gister na verskeie dorpe in die Boland en Swartland uitgebrei. Plaaswerkers het op talle plekke opgeruk en pakskure, landerye en wingerde beskadig. Hulle het gesê “Dis tyd dat ons saamstaan en boere wys hoeveel mag en krag ons het”.
15 November 2012
Boere betaal lone nie uit ’n trommeltjie onder die bed nie. Hulle moet daarvoor begroot en kan dié lone daarom nie sommer in die middel van ’n produksie seisoen verhoog nie.
16 November 2012
Martin Coetzee van Pretoria met die watte-verbande wat hy al ’n maand oor sy oë dra nadat swart rowers suur in sy gesig gegooi het. Hy het hulle by sy werkplek in Silverton betrap. Hy kan niks sien nie en om alles te vererger, sê hy het die polisie steeds nie ’n verklaring by hom afgeneem nie, ondanks die feit dat hy die swart rowers kan identifiseer.
* Twee swart rowers het Ockie Naudé (65) gister voor sy dagmoeder-vrou en twee kleuters onsedelik ontbloot en toe doodgewurg.
“Ons slaap nog snags met een oog oop, maar dit is darem al baie beter as ’n week gelede,” het Lucas Badenhorst, eienaar van die Vendusiekraal-boerdery buite De Doorns gesê.
* Vyf swart minderjarige skoolseuns is die afgelope twee dae gearresteer weens die moord op ’n 25-jarige swart man wat Sondag in Zamdela, Sasolburg, doodgesteek is. Al vyf verdagtes is minder as 18 jaar oud.
* Drie swart mans is gearresteer in verband met die moord op Barney van Heerden en moontlik ook die moord op nog sewe homoseksuele mans in Gauteng.
27 November 2012
’n Brit Chris Preece (54) wat verlief geraak het op Suid-Afrika en ’n plaas buite Ficksburg, is met ’n panga en messe op die grond vermoor.
* Die reuk van bloed hang nog swaar in Kristie Adams (27) se huis in Elandsdrift, Muldersdrif waar drie swart rowers haar die naweek doodgeskiet en haar hondjie Becky in die gesig geskiet het.
28 November 2012
Plaasmoorde gaan met baie meer geweld en marteling gepaard as waaroor die publiek ooit ingelig word.
29 November 2012
Dit volg op die gru-moord op Tony Viana (53) sy vrou Geraldine (42) en hul seun Amaro (12) wat in hul huis in Walkerville. Amaro is in ’n bad kookwater gegooi om te verdrink en Geraldine is twee keer verkrag deur swart rowers voordat sy doodgeskiet is. Tony is verskeie kere met ’n gholfstok oor die kop geslaan.
30 November 2012
Boere in die Boland tref reëlings om moontlike skade te voorkom tydens die plaaswerkerstaking wat moontlik Dinsdag hervat sal word.
* Boere kan nie nes stedelinge en dorpenaars beskerm word nie. Totdat die regering besef plaasaanvalle en – moorde is ’n probleem en ’n ander strategie word benodig om dit te bekamp, gaan niks verander nie.
3 Desember 2012
Om “n boer in Suid-Afrika te wees is twee keer gevaarliker as die werk van ’n polisieman. Tientalle boere word jaar na jaar vermoor sonder enige drastiese ingryping van die regering. Intussen mag plaasmoorde nie van die agenda verdwyn nie.
4 Desember 2012
’n Wit man is eergister dood in ’n polisiesel gevind met sy hande agter sy rug vasgeboei en ’n plastiekstok om sy nek.
6 Desember 2012
Lebohang Nkodi (40) wat in Oktober verlede jaar sy eks-vriendin se dogter (8) ontvoer, vermoor en haar lyk in sy huis versteek het, is in die hooggeregshof in Sasolburg tot lewenslange tronkstraf gevonnis.
8 Desember 2012
“Dis verby” Dit was die eerste gedagte wat deur Kobus du Plessis se kop geflits het toe hy in die sterk skemer in ’n ruie grasveld oor sy ma, Bets Gouws (60) se lyk gestruikel het. Haar swart moordenaars het blykbaar klippe in die pad na haar en haar man Gert (70) se huis op die plaas Weltevrede gepak en hulle daar vermoor.
10 Desember 2012
’n Man Koos Beytell (49) van Sasolburg is in die maag geskiet tydens die soveelste gewapende huisrooftog. Hy en sy vrou Anzel (33) het saam televisie gesit en kyk toe stap daar swart rowers in die sitkamer in.
11 Desember 2012
’n Geoloog, Cobus Prinsloo van Pretoria wat aangekla word dat hy sy swart tuinwerker gehuur het om sy eksvrou te vermoor, sal in die hof verskyn.
14 Desember 2012
Die NG Kerk het opnuut geëis dat die regering stappe moet doen om plaasmoorde en plaasaanvalle stop te sit.
* Twee mense is dood en nog een gewond toe swart rowers op ’n algemene handelaar en slaghuis in Noordwes toegeslaan het.
18 Desember 2012
’n Sesjarige meisie is die enigste oorlewende van haar Gr.1-klas omdat sy gemaak het of sy dood is nadat ’n gewapende Adam Lanza (20) op hulle losgebrand het. Adam het eers sy ma Nancy (52) doodgeskiet, drie van haar vuurwapens gevat en met haar motor na die Sandy Hook- laerskool gery, waar hy daar 20 wit kinders en ses wit onderwysers doodgeskiet het.
19 Desember 2012
Drie swart huisrowers wat ’n man in ’n rolstoel oorval en aangerand het, is deur die Vanderbijlpark-polisie op heterdaad betrap en gearresteer.
20 Desember 2012
Die man wat glo sy vrou se roggelgeluide oor die selfoon gehoor het nadat sy aangeval en keelaf gesny is deur swart gemors, is weens vermeende aandadigheid aan die moord in hegtenis geneem.
27 Desember 2012
’n Metrorail-treindrywer van Pretoria is op Kersdag vermoor en sy lyk is in ’n trein naby Hercules, Pretoria aangetref. JP du Plessis (58) is doodgesteek.
* ’n Man (65) van Sasolburg is die dag voor Kersfees in die maag geskiet toe hy gewapende swart rowers wou keer om hom met ’n bobbejaansleutel in sy huis langs sy bed aan te rand.
28 Desember 2012
Anna-Maria Coetzee (57) van Rustenburg is tydens ’n vleisbraai deur twee swart gemaskerde aanvallers in die maag geskiet.
29 Desember 2012
’n Pensioentrekker Daan Fourie (73) en een van sy swart werkers is vroegoggend doodgesteek op ’n kleinhoewe buite Vanderbijlpark deur swart rowers.