INLIGTINGSTUK NO. 1B
WAAR KOM DIE MENS VANDAAN?
Ek het al voorheen oor hierdie onderwerp gepraat, maar dit was baie opsommend en ek het gevind dat mense nie die draad van die teorie volg nie.
Daarom hierdie breedvoerige artikel sodat almal dit kan begryp.
WAAR KOM DIE MENS VANDAAN EN WAAROM IS DAAR VERSKILLENDE RASSE?
1. Ons kry die tipiese Westerse wit mense.
2. Ons sien die swart rasse. (op die Ewenaar)
3. Daar is die Semiete van die Midde-Ooste (Arabiere en Jode)
4. Daar is die Oosterling (Japan en China)
5. Dan is daar Turke van Turkye en Rusland se Steppe.
Daar is twee sienings of gelowe wat vandag gevolg word....
Die eerste een is die Christene se siening dat die Aarde net 6 000 jaar oud is en dat Adam en Eva die eerste mense op aarde was en dat alle rasse uit hierdie twee ontstaan het en drie seuns voortgebring het, naamlik Set, Abel en Kaing. Daar is baie vrae wat die Christene nie kan verduidelik nie. Die een vraag is ‘WAAR HET ADAM EN EVA SE KINDERS TROUMAATS GEKRY?’
Daarop antwoord hulle dat God ander mense ook geskape het en dus moet ons glo dat Adam en Eva maar net twee van baie mense was wat deur God geskape was.
Dit is nie aanvaarbaar vir Christene nie en hulle offisiële standpunt is dat Adam en Eva die Vader en Moeder van almal op aarde is.
Om te verklaar waar die verskillende rasse vandaan kom, word daar dan verwys na die Noag storie.
Hier is alle mense op aarde uitgemoor deur die Christene se God, maar net een familie, die Noag familie, het oorgebly.
Hulle wys dan daarop dat Noag 3 seuns gehad het naamlik Sem, Gam en Japheth.
VOLGENS DIE OFFISIËLE CHRISTEN SIENING HET JAPHETH DIE WITMENSE VOORTGEBRING, GAM DIE SWART MENSE EN SEM DIE SEMIETE.
Hoe Gam swart geword het, kroeshare gekry en dik lippe met ‘n plat neus ontwikkel het, dit weet hulle nie, behalwe dat hul God Gam vervloek het.
1. Dus as opsomming glo die Christene die Aarde is 6 000 jaar oud.
2. Alle mense kom van Adam en Eva af...... en
3. Daarna kom almal weer van Sem, Gam en Japheth af.
Hierdie is sekerlik die grootste leuen denkbaar, want ‘n standard een kind weet die Aarde is al meer as 350 miljoen jaar oud en dat die huidige Aardse bevolking van 6 biljoen mense kon nie 6 000 jaar gelede begin het nie.
MAAR DIE VRAAG BLY NOG STAAN: WAAR KOM MENSE
VANDAAN?
Onthou nou, die Christene sê die hele mensdom kom uit een stel voorouers! Dus moet alle rasse GENETIES dieselfde wees.
GENETIKA: DARWIN SE TEORIE:
Wat word hiermee bedoel? Genetika beteken dat ’n spesifieke soort net sy eie soort kan voort bring indien daar nie kruisteling plaasvind nie. Dus, ’n Vries koei en bul kan nie ’n Brahman kalf kry nie. Alhoewel albei aan die beesras behoort, sal die Vries koei net Vries kalwers kry as die Vries bul haar dek.
Daarom sal dit ‘n bonatuurlike gebeurtenis moet wees wanneer ’n “Witmens ’n swart kind” kry.
Die hele wetenskap weet bogenoemde, maar daar is ’n kinkel in die kabel. Darwin se teorie wil dit hê dat daar stadig, oor ’n lang periode, klein veranderings in die genetika kan intree.
Afgesonderde voëls van dieselfde genetiese materiaal, het verander en hul eie-soortige liggaamlike veranderings het plaasgevind. Daarom is Darwin se teorie dat daar ook net een enkele voorouer was in elke spesie. Op hierdie punt stem die Christene en Darwin saam.
Die hele mensdom kom uit een en die Darwiniste beweer dat die mensdom hier in Suid-Afrika naby Krugersdorp ontstaan het met die geologiese vonds by Sterkfontein. Hier is gedeeltes van ’n half-mens, half-aap gevind en daarom sê die wetenskap dat ons van die ape afstam en dat klein veranderings ingetree het om die ape te verander na ’n mens toe.
Verder sukkel die wetenskap om nou te verduidelik waar die verskillende rasse vandaan kom. DIE VOLGENDE STELLING IS VIR DIE WETENSKAP BAIE BELANGRIK:
ONS MOES ’N GEMEENSKAPLIKE VOORVADER GEHAD HET, WANT DIE VERSKILLENDE MENSLIKE RASSE KAN DEUR INTELING WEL, KINDERS VOORTBRING EN DIT BEWYS DAT ONS EEN GEMEENSKAPLIKE VOOROUER MOES Hê!!
TEORIE:
Tussen hierdie twee teorie moet die mensdom kies. As ons die kennis neem wat tot dusvêr in ons besit is, dan het ons geen keuse nie. U moet self besluit wat u glo, want daar is nie vaste, tasbare bewyse van albei hierdie teorie nie. Dit moet nog steeds op geloof gebaseer word, omdat ’n mens moet kies wat vir hom aanvaarbaar is.
Verder wil ek net sê dat daar mense is wat beweer dat ons van ’n ander Planeet af kom, maar daar is geen bewyse daarvoor nie en dit los nog nie die vraag op waar die eerste mens ontstaan het nie. Hierdie “Planeet” standpunt bring darem een voordeel en dit is dat almal kan begryp dat indien die swartes van ‘Y’ Planeet af kom en die wittes van ‘X’ Planeet, dan is die verklaring duidelik dat die toestande op hierdie Planete DRASTIES moes verskil om hierdie verskillende rasse te vorm.
DIE DINOSOURUS TEORIE:
Hierdie teorie word deur my voorgestel as die enigste teorie wat sin maak met die kennis tans tot ons beskikking:
1. Ek aanvaar dit as ’n feit dat die Aarde ouer is as 350 miljoen jaar.
2. Ek aanvaar dit as ’n feit dat die Dinosourusse die Aarde bewoon het tot 50 miljoen jaar gelede.
3. Ek aanvaar dit as ’n feit dat al die kontinente eers aanmekaar was en nie soos vandag, geskei is deur oseane nie.
DIE BEGIN:
Ons Aarde was deel van ’n ster (son) wat miljoene jare gelede ontplof het. Daar kom groot hoeveelhede goud op Aarde voor en dit is die bewys omdat goud net kan ontstaan wanneer ’n ster ontplof.
Verder besit die Aarde ’n gedeelte van die ster wat vandag die Aarde se kern uitmaak. In die Aarde se kern is daar nog steeds atoom fisie wat plaasvind om die lawa gesmelt te hou.
Die Aarde was eens ’n totale gesmelte bal wat in die rondte getol het en vir miljoene jare het die kors afgekoel en die kern vasgekeer, sodat daar nie verdere verkoeling kon plaasvind nie. Die afkoelings proses het veroorsaak dat waterdamp ontsnap het en water het in die atmosfeer as mis en wolke voorgekom. Ander gasse soos suurstof en koolsuurgas het ook ontsnap en het ons atmosfeer gevorm.
Natuurlik word dit baie kort en saaklik gestel omdat ek sê dat dit ons teorie is met die huidige kennis tot ons beskikking. Hierdie waterdamp het die hele Aarde bedek in ’n wolke kombers en die Son, wat deel was van die oorspronklike ontploffing, kon nie op die Aarde direk skyn nie.
DAAR HET DUS ’N KWEEKHUIS EFFEK ONTSTAAN!
1. Baie klam toestande met waterdamp oral in die lug.
2. Geen direkte sonstrale maar baie lig wat dag en nag kon onderskei.
3. Groot mere, (NIE OSEANE NIE) wat warm water bevat het omdat die Aarde se kors
nog warm was.
4. Die Plante wat ‘ontstaan’ het, het baie hoë plante geword omdat hulle na die LIG toe
gegroei het, want daar was geen direkte sonstrale nie.
5. Die diere wat ontstaan het, was meestal reptiele wat net soos die krokodil, vir NAT
toestande aangepas was. DIE KROKODIL IS VANDAG NOG OP AARDE EN HET
NIE GENETIES VERANDER NIE.
Hierdie koudbloedige reptiele, het oorleef omdat hulle in ’n rus periode ingaan as dit koud word. Hulle hoef nie warm gehou te word nie en oorleef in koue toestande deur in ’n slaap toestand te gaan en onaktief te word.
Baie belangrik is dat u moet onthou dat al die kontinente (AFRIKA, EUROPA, AMERIKA EN DIE OOSTE) een vasteland was en dat al die diere daar verwant aan mekaar was. Dus was hulle GENETIES verbind.
As voorbeeld kan ons sien dat Dinosourus Rex se hele nageslag, stadig van mekaar af beweeg het deurdat die kontinente van mekaar af beweeg het.
Daar was nie seisoene op Aarde nie en die temperature was oral dieselfde. Dit het dus gebeur dat daar op al die kontinente van dieselfde soort diere voorgekom het wat familie was van mekaar. Daarom kan ’n bees van India met ’n bees van Amerika teel omdat hulle genetika van die Dinosourusse af kom.
Die mens het dieselfde paadjie geloop. Ons Dinosourus voorouers het op al die vastelande voortbestaan en hulle was familie van mekaar, maar geskei van mekaar. Die menslike Dinosourus was lank voor die ape en bobbejane op die toneel en die Darwiniste is totaal verkeerd om te sê ons kom dan van die ape af. Die Dinosourus-Mens was die eerste Dinosourus met ’n sagte vel.
Die son het nog steeds nooit op Aarde geskyn nie en dit was dus nie nodig om hare, skubbe, vere of ’n tipiese Dinosourus vel te hê nie. Omdat die mens so onbeskerment en sag was, kon hy net oorleef om baie slim te wees sodat hy nie beseer kon word nie.
Dus is dit my teorie dat daar meer as honderd miljoen jaar gelede, toe die kontinente nog aanmekaar was, Dinosourus mense tussen al die ander Dinosourusse oorleef het. Die kontinente het van mekaar geskeur en die Dinosourus mens het vervreem van mekaar geword, maar nog steeds dieselfde voorkoms behou.
Vyftig miljoen jaar gelede, het daar ’n groot katastrofe plaasgevind. Wetenskaplikes beweer dat ’n baie groot meteorite, wat die helfte van die Maan se grote was, baie naby aan die Aarde verbybeweeg het. Hierdie Planeet-agtige voorwerp, het die Aarde deur aantrekkingskrag op sy eie as laat skuif.
Waar ons eers op ’n plat vlak om die son beweeg het, het ons nou skuins gedraai en so het die seisoene ontstaan. As gevolg van hierdie skuins as en vier seisoene, het daar verskillende zones op Aarde ontstaan.
· Koue dele op die Suid en Noord Pole.
· Baie warm dele op die Ewenaar.
· Twee Keer Kringe wat baie gemagtigde weer en temperatuur het.
· Suid-Afrika is een so ’n land.
Dinosourus bene word oral gevind omdat dit so groot is. Die menslike Dinosourus se bene is baie klein en bros en daarom is daar min van hulle om die geskiedenis te verduidelik. Die meeste Dinosourusse het uitgesterf in hierdie nuwe omstandighede.
Die son het nou vir die eerste keer begin skyn omdat die verskillende temperature wind veroorsaak het weens die warm lug wat opstyg en lae druk vorm. Dit het vir die eerste keer begin reën en groot dele van die Aarde is oorstroom en so is die huidige oseane gevorm.
In die koue dele het die Dinosourusse van koue omgekom. Menslike Dinosourusse, met hul kaal en sagte velle, het oorleef mits hulle skuiling gekry het of klere aangetrek het. Hulle het dit dan ook gedoen en daarom het hulle oorleef. Ons dra vandag nog beskermde klere en het baie vel rome, ens. ontwikkel om ons teen die elemente te beskerm. Ons aanvaar dit vandag as vanselfsprekend, maar dit het 50 miljoen jaar gelede begin.
Die Dinosourus mens op die Ewenaar, was nou aan baie nat en warm toestande blootgestel. Hulle moes stadig verander om by die nuwe toestande aan te pas. Hulle het swart velle ontwikkel wat hulle teen die son beskerm het, maar daardeur is hulle liggaam’s temperatuur baie verhoog.
Op die Ewenaar reën dit daagliks en dit bly baie warm. Die swart Dinosourus mens se hare het plat geword sodat dit kon krul en kroese vorm. Dit was noodsaaklik sodat dit afkoeling vir die sweetkliere op sy kop kon veroorsaak en sodoende keer dat hy hitte-uitputting kry. Hy kan dus baie doeltreffend van sy opgeboude hitte ontslae raak.
Omdat die lug baie vogtig en warm is, het hy groot neusgate nodig sodat die lug nie verder klam en warm gemaak word nie. Die longe het warm, vogtige lug nodig, maar net by kamer temperatuur. Omdat hulle baie gesweet het, moes die swart Dinosourus mens baie water drink. Daarom is hulle lippe so dik.
As mens dors word, word die lippe droog en mens lek dit nat. Op die tong is daar sensors wat dan die brein laat weet dat jy dors is. Die swart Ewenaar Dinosourusse, het dus ’n baie doeltreffende stelsel wat hom laat water drink as hy dors is.
In die koue streke is die mense wit omdat hulle sonder direkte sonstrale moet klaarkom. Met ’n wit vel, kan hulle vitamiene D ontwikkel, sonder dat die son op hulle skyn. Verder het hulle ronde hare wat veroorsaak dat hulle hare lank kan groei en hul koppe teen die koue beskerm. As dit koud is word die tande seer as mens deur die mond asemhaal. Die witmense word daardeur gedwing om deur hul neuse asem te haal en hul neuse is normaalweg dun en nou. Die neuse word bloedrooi en hierdie bloed toevloei verwarm die lug voordat dit die longe bereik. Die neus skei ook baie water af wanneer dit koud is en dit maak die lug vogtig.
In baie streke, word die dun neus selfs krom om te voorkom dat die koue, droë lug by die longe uitkom. Koue, droë lug is dodelik vir die mens omdat dit longontsteking kan laat ontwikkel.
In die woestyn het die Semiete ook dun, krom neuse ontwikkel om die sand en stof uit hul longe te hou.
Nou kan ons sien dat die menslike Dinosourus oorleef het maar aangepas het om verskillende toestande te trotseer.
Nou kan ons verstaan waarom die verskillende rasse kan teel. Dit gaan terug na die Dinosourus tydperk 100 miljoen jaar gelede.
Ons is nie afstammelinge van ape nie en ons is nie deur ’n bonatuurlike wese geskep nie.
ONS IS AFSTAMMELINGE VAN DIE DINOSOURUSSE!!