INLIGTINGSTUK  NO. 3

ONS VOLK STEL NIE BELANG NIE

In die tagtiger jare het Namaningi Sitole ‘n boek geskryf waarin hy sê dat God swart is.

Dit kan bewys word deur in die praktyk te sien dat SWARTES alles wen.

Die WITTES met hul vreemde gewoontes, word stelselmatig verdryf en die SWARTES wen elke geveg.

Daarom sê hy dat God aan die SWARTES se kant is en dat God SWART is.TUTU het dieselfde gesê.

JESUS word voorgestel as SWART.

Hy het gesê dat wanneer die meeste Christene swart is, die GOD ook swart moet wees.

 

KOM ONS KYK NOU NA WAT IN S.A GEBEUR.

1. Regse Leiers soos EUGENE TERRE-BLANCHE word vermoor en  CLIVE DERBY

    LEWIS sit in die tronk.

2. Vryheids vegters sit lewenslank in die tronk.

3. POLISIEMANNE soos Kol. De Kock, wat oor ons gewaak het en vir ons geveg het,

    terwyl ons rustig gelê en slaap het, sit lewenslank in die tronk. 

4.’n Hekse jag is op tou gesit teen mense wat TEEN die ANC geveg het.

5. Dr Wouter Basson is ‘n goeie voorbeeld.

    Mede Volksgenote word gedwing om teen hom te getuig.

    Hy word name gegee soos Dr DEATH en gaan ook uit die land moet padgee.

6. HORST KLENZ moet veg vir sy lewe, anders word hy uitgelewer aan Namibia.

 

MAAR DIE VOLK STEL NIE BELANG NIE.

 

1. Daagliks word Boere op plase VERMOOR.

2. Vroue word daagliks VERKRAG en VERMOOR.

3. MOTOR KAPINGS teen WITMENSE vind elke dag plaas.

4. DIEFSTAL en INBRAAK gaan met groot geweld gepaard.

5. TRANSITO-ROOF vind elke dag plaas en WITTES word dood geskiet.

 

EN DIE VOLK STEL NIE BELANG NIE

 

WETTE DEUR DIE WETGEWER

Die Parlement en Provinsies maak wette wat ons net kan vernietig.

Die WATER WET, die ARBEIDS WET en GROND HERVORMINGS WET.

Tydelike werkers word nie meer aanvaar nie.

Jy mag niemand meer afdank nie.

Jy word dadelik gedagvaar voor die CCMA.

Jou grond kan nie meer as sekuriteit dien nie, want hulle kan dit sommer van jou wegneem.

Jou water is ook nie meer jou eiendom nie.

Jy mag net 20L as jou eie beskou

 

TAAL REGTE 

Taal miskenning vind op groot skaal plaas.

TV, RADIO, KOERANTE, STAATDIENS, ESKOM, TELKOM, is almal besig met AFRIKAANSE taal versmoring.

 

NAAM’S VERANDERING 

Paaie in ons stede se name word verander.

Vrystaat se stede en dorpe se name word verander.

Suid-Afrika se naam gaan ook verander word.

 

EKONOMIES

Belastings word verhoog.

Petrol pryse styg.

Korrupsie is alledaags.

Die Rand se waarde daal.

Inflasie is meer as 18% maar die Regering sê dit is net 3%.

 

WERKSVERLIES

Witmense verloor hul werk op groot skaal.

Meer as ‘n MILJOEN werksgeleenthede is verlore.

Ons is weer terug by 1980 se indiensnemings syfer.

Witmense word Swart TAXI bestuurders.

Witmense het geen POSITIEWE toekoms visie nie.

Witmense vlug die land uit.

Witmense kry nog minder BABA’s.

 

SKOLE

Wit kinders word verdryf uit hul tradisionele skole.

Universiteite word verswart en verengels.

WITKINDERS word met skêre en messe gesteek.

WIT MEISIES word aangerand.

WIT ONDERWYSERS moet by swart skole diens doen.

 

STAMLANDE

Oorsese lande verskaf geld om grond van wittes te koop en aan swartes te gee.

Daarmee dwing hulle die witmense om die land te verlaat.

DAAR IS GEEN LOJALITEIT VAN ONS STAMLANDE TEENOOR ONS NIE.

 

KURRUPSIE

Elke swart amptenaar het sy hand in iemand anders se sak.

Biljoene Rande gaan verlore a.g.v. omkoop geld deur besighede wat meeding om die paar kontrakte wat nog daar is te wen.

 

VIGS

Die WITMENSE het altyd gesê dat die verlossing lê in VIGS.

VIGS GAAN HUL GETALLE LAAT AFNEEM HET DIE WITMENSE GESê.

Vir baie jare het ek probeer verduidelik dat vigs die grootste leuen is.

NOU  WORD  DIT  STADIGAAN  BEAAM  DEUR  PROMINENTE  DOKTERS  EN  PROFFESSORS.

VIGS hou geen gevaar in nie, maar die KONDOOM, DIE PIL, STERRILISASIE, ABORSIE en ONS SIENNING OOR SEKS is die ware gevaar wat ons Volk uitroei.

 

DIE BYBEL

Die Bybel word verander deur ons vyande om ons naak te laat staan voor die uitdagings van die lewe.

Verbastering is nie meer sonde nie.

Homoseksuele gedrag is nou aanvaarbaar.

Jy moet die regering dien wat oor jou aangestel is.

 DIE BYBEL GAAN WEER VERANDER WORD OMDAT DIE MEESTE CHRISTENE SWART GAAN WEES.

GOD GAAN SWART VERKLAAR WORD.

Witmense gaan in ‘n see van swartes in die kerke sit.

SITOLE EN TUTU GAAN ERG BEWYS WORD.

GOD IS AAN DIE SWARTES SE KANT OMDAT DIE WITTES ONVRUGBAAR GEWORD HET.

Hulle het die eerste gebod oortree wat sê VUL DIE AARDE EN WEES VRUGBAAR.

 

GETALLE

Ek kom verlede week by twee manne.

Die een sê toe dat ons darem in ‘n groot verknorsing is.

Die ander een sê toe dat die probleem so groot is dat jy nie jou vinger op die oorsaak kan lê nie.

Ek sê toe dat die probleem is, dat ons so min getalle het.

 OM  DIE  PROBLEEM  DUIDELIK  WAAR  TE  NEEM,  MOET  ONS  DIE  GETALLE  ONDERSOEK.

Die swartes is 40 miljoen en groei teen 2.5% per jaar.

Dit is een miljoen vermeerdering per jaar.

DIE WITMENSE GROEI MET .5% PER JAAR.

HULLE IS 4.5 MILJOEN EN DIT IS DUS NET 22,500 SIELE WAT BYKOM PER JAAR.

Dus gaan daar 50 miljoen teenoor 4,722 miljoen wees oor tien jaar.

DEMOKRASIE GAAN OOR GETALLE.

REGERING GAAN OOR GETALLE.

MAG GAAN OOR GETALLE.

OORLEWING GAAN OOR GETALLE.

SUKSES GAAN OOR GETALLE.

BOERDERY GAAN OOR GETALLE.

GELD GAAN OOR GETALLE.

ALLES GAAN OOR GETALLE.

 

NET ONS VOLK DINK NIE SO NIE.

 

Inligtingstukke