Moorde en Rooftogte wat op Wit-mense plaasgevind het in 2023
4 Maart 2023
N Ou Egpaar is op n kleinhoewe in Gerardsville Centurion aangeval en doodgeskiet Robert Graham Celliers(60) en sy lewensmaat Ansie van Aardt het onderskeidelik sses en vier skietwonde opgedoen Celliers is reg tussen die oe geskiet deur Vier swart Mans By hulle Hawkstone kroeg op hulle kleinhoewe
Altesaam was 16 koeldoppies op die toneel gevind Robert en Ansie se liggame met die skietwonde is in hul kamer gevind Ansie was teen die meer en robert Bo-op die kas albei is n kopskoot toegedien Alles dui daarop dat dit sinnelose moorde was en moontelik n tergestelling !!!!!
6 Maart 2023
N 87 -Jarige man is dood nadat hy en sy seun op n plaas by kameel naby Stella in Noorwes aangeval is
Die pa en sy 57-jarige seun is omstreeks 03:00 Sondag op hul plaas Sukses op die Geysdiro -grondpad deur vyf swart gewapende mans aangeval hulle was oorompel ,vasgebind en aangerand, die huis was geplunder en die verdagtes het gevlug in die wit Isuzu-bakkie .Die pa is egter kort na die aanval oorlede wees skok van die voorval
18 Mei 2023
Dami Stemmet en sy vrou Zela en hul vriendin is deur ses swart mans aangeval op hul plaas The heights en beroof na hulle skuins na 20:30 by die huis aangekom het ,Dami was besig om kruideniersware uit die motor te laai toe twee gewapende mans hom konfronteer ,Zelda en die vriendin was in daardie stadium reeds in die huis.Die twee mans het Dami in die huis geneem en nog vier verdagtes het toe by die twee aangesluit. Zelda en haar vriendin se hande is vasgebind met kabels terwyl Dami gedwing is na die slaapkamer waar hulle aangedring het op die kluis en het drie vuurwapers , juwele en selfona gesteel en toe gevlug. N 37-jarige buitelandse burger is in hegtenis geneem en die bestuurder van die wegkommotor is langs die hoofpad naby die plaas in hegtenis geneem wat n 33-jarige vrou was .
22 Mei 2023
Daar is n totaal van 77 plaasanvalle in 90 dae wat plaasgevind het
Gauteng (19) Noordwes (10) KwaZuli Natal (10) Wes-Kaap (9)
30Mei 2023
Andre vna Bijon (69) is saterdag tydens n aanval op n kleinhoewe buite oranjeville in die vrystaat in die borskas en hand geskiet en is die dinsdag in n staatshospitaal oorlede ,sy seun Lukas van Bijon verskeie kere met n mes gesteek en sy kinders is met kabelbinders vasgebind .Hulle was aangeval deur 6 gewapende mans gedurende die oggend ure twee vna die verdagtes is kort daarna vasgekeer.Die polisie het nognie aangedui of die aanklagte vna poging tot moord al na moord verander is nie (hoe is dit moontelik !
3 Junie
Pierre en Belinda de Kock se liggame is gevind op hul plaas in Piketberg , pierre se liggaam is buite die gebou aangetref en hy het n steekwond aan die nek gehad , Belinda se liggaam was in hul slaapkamer gevind nadat n werknemer op hul plaas ondersoek ingestel het.Die voorlopige ondersoek dui daarop dat niks uit die plaashuis gesteel is nie.
6 Junie 2023
N Bejaarde man se liggaam Joseph Payne (70) is gevind naby Standerton op sy plaas in Perdekop,waar hy aangeval en vasgebind is deur n onbekende hoeveelheid aanvallers, sy hande was met kabels vasgebind en sy selfoon en beursie is op die kombuistafel gevind
14 Junie 2023
Francis Davidson (75) afgetreede boer van die Ooskaap is vir ure op sy plaas in Maclear gemartel Deur drie swart mans , Hy is met n hout plank aangerand en bestrooi met paraffien en gebrand, Die Vuilgoed Yamkela Fanaphi , thembelani Mazibuko en Andile Dyani , waarvan een Fanaphi n deeltydse plaaswerker was vir Davidson het formele aansoek gedoen vir borgtog
28 Junie 2023
N man is op n klein hoewe in Mpumalanga doodgeskiet nadat n onbekende hoeveelheid swart mans by sy huis ingebreuk het , met die ontsnapping het een van die rowers homself in die been geskiet toe hy n beursie uit n jetta probeer steel het, en het later beswyk aan sy skietwond in die hospitaal nadat sy makkers hom verlaat het.
*Sowat 450 baba `s en kinders jonger as vyf jaar oud word jaarliks in Suid-Afrika vermoor.53% van die kinders wat vermoor word ,sterf in die eerste maand na hul geboorte en 74% van alle moorde op kinders(Wit of Swart) word gepleeg wanneer hulle jonger as vyf is.
|