Januarie 2005
Mev. Etna van Heerden word doodgeskiet toe sy haar ma weggeruk het van `n aanvaller waarvoor hulle die deur oopgemaak het.
1 Januarie 2005
Mev. Charlotte Kent wat 8 maande swanger is word deur swart rowers in haar huis doodgeskiet in Honeydew.
1 Januarie 2005
Mev. Martina Botes (23) wat vyf maande swanger was word deur swart rowers in haar maag geskiet.
12 Maart 2005 tot 1 Januarie 2006
In hierdie tydperk word agt mense vermoor in die Muldersdrif omgewing en sowat 10 mense word vermoor in die Hekpoort omgewing.
18 Maart 2005
`n Jong ma en pa word in hul huis vasgebind en hul twee tiener dogters word deur swartes verkrag.
28 Oktober 2005
Mej. Marieta Nel word by haar plaas hek met `n haelgeweer in haar gesig geskiet, net haar tong het oor gebly.
Oktober 2005
`n Engelse toeris mej. Stevans word saam met haar vriend ontvoer en herhaaldelik deur swartes verkrag. Sy word in sjebiens geparadeer sonder dat iemand haar help.
20 November 2005
`n Bejaarde egpaar van Muldersdrif, Mnr en Mev Hart word wreed vermoor op hulle klein hoewe deur swart aanvallers. Hulle lyke is erg vermink gelaat.
1 Desember 2005
Twee Europese uitruil studente word wreed verkrag deur drie swart mans. Hulle is toe aan ‘n hout paal vasgemaak.
14 Desember 2005
Die jong Samantha Uys van Pretoria se lyk word by `n steengroef by Mamelodi gevind. Twee swart mans is aangekeer.
15 Desember 2005
`n Man van Midrand Mnr. Phillip Nash word in sy huis by die kersboom doodgeskiet toe drie swartes by sy huis inbreek.
19 Desember 2005
`n Vrou van Linden se man word voor haar dood geskiet en daarna ontvoer, die swart man verkrag haar by Emmarentia dam.
20 Desember 2005
Kalin Jooste (16) word wreed deur twee swart rowers vermoor in Durban waar sy vakansie hou. Sy word met `n mes in haar keel gesteek en bloei haar dood op die sypaadjie.