DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.30

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

6 Januarie 2014

Swart rowers het gister die negejarige, Michael, outistiese seun van David O’Sullivan, omroeper van Talk Radio 702, rondgeruk en sy mond toegedruk om hom stil te hou.

8 Januarie 2014

Sarel Pretorius (23) word van verkragting en moord op Jasmine-Leë (4) aangekla.

14 Januarie 2014

Annemarie van Zyl van Kempton Park is voor haar twee dogters (8) en (6) jaar vermoor deur ’n swart man wat haar doodgeskiet het.

* Dave Ridgway (66) van Alberton wat sy voormalige bure se seun, Peter Robertson (19) glo vermoor het nadat dié gereeld harde musiek gespeel het.

* David Mac Vay (39) van Randfontein het gedink dit is sy “einde” toe ’n swart rower op hom skiet, maar die koeël het nie uit die vuurwapen gekom nie.

* ’n 49-jarige wit onderwyseres se broer het op haar gekneusde lyk afgekom in haar huis in die Weste van Pretoria nadat swart aanvallers haar vermoor het. 

16 Januarie 2014

In ’n derde plaasmoord in minder as 3 maande in die Oos-Kaap is ’n boer, Sarel Pretorius (61) van die plaas Roodepoort in sy opstal in die hart geskiet deur swart aanvallers.

* Dit kom na die moorde in Oktober 2013 op Frans David (87) en Ralie de Villiers (86) van die plaas Broadlands.

* Cemal Asti (56) van Pretoria het veelvoudige beserings opgedoen nadat hy deur swart rowers op sy hoewe Wallmannstal aangeval is.

* Eugene Landman (40) van Brankpan is skuldig bevind in aanklagte van ontvoering en verkragting. Sy 13-jarige wit slagoffer het hom toestemming gevra om te huil nadat die bliksem haar verkrag het.

Sy het toe vir hom gebid en gesê sy vergewe hom.

17 Januarie 2014

Petro Weyers (66) en haar 6-jarige kleindogter is deur ’n groep swart rowers in hulle woonstel in Louis Trichardt aangerand en gemartel.

Twee mans is die naweek in afsonderlike aanvalle by hul huise in Centurion vermoor.

* Panesh Paparau is Saterdagaand voor sy seun, Ajay Paparau (24) doodgeskiet toe hy probeer keer het dat swart rowers sy huis binnekom.

* In ’n ander voorval is ’n 38-jarige wit man voor sy motorhuis in ’n veiligheid-kompleks doodgeskiet nadat swart rowers hom ingewag het.

20 Januarie 2014

’n Reuse polisiesoektog is begin na ’n bende van 8 swart gewapende rowers wat eergister twee vroue op plase in Tzaneen verkrag het.

* In die eerste voorval is ’n 32-jarige wit vrou om die beurt verkrag voordat die swart mans twee jaggewere, ’n pistool en R300 uit die kluis gesteel het.

* Kort daarna word ‘n swart huiswerker (59) op ’n nabygeleë plaas verkrag deur hierdie swart bliksems.

* Twee swart verdagtes is Saterdag in hegtenis geneem weens die moord op ’n Boer, Sarel Pretorius (61) van Barkly-Oos. Sy swart moordenaars is vasgetrek in Johannesburg.

21 Januarie 2014

Die polisieondersoek ’n moordklag nadat ’n wit Boer ’n swart verdagte op sy plaas naby Brits doodgeskiet het. Wat soek die swart donner in elk geval op die Boer se plaas?

22 Januarie 2014

’n Man word aangekla van die verkragting van ’n 9-jarige wit meisie. Hy het haar ontvoer, seksueel aangerand, vasgebind, verkrag, olie oor haar gegooi en haar toe aan die brand gesteek.

24 Januarie 2014

Moorde, aanvalle op plase in Kollig.

Nie net wit Boere is teikens van plaasaanvalle nie. Dit lyk egter asof aanvalle op wit Boere wreder is.

                Wallmannstal – Noord van Pretoria

* In die jongste voorval is twee wit vrouens eergister deur swart gewapende rowers aangehou. Die drie swart mans het slegs met ’n selfoon weggekom en die vroue is ongedeerd.

* In ’n geval op 7 Januarie is ’n wit man met ’n boutsnyer, oor die kop geslaan en die swart rowers het hom so erg aangerand dat hy twee gebreekte ribbes, verskeie kop beserings en ’n gebreekte arm opgedoen het.

* In ’n voorval die volgende aand is ’n R5-geweer teen ’n 4-jarige seun se kop gehou terwyl die swart rowers sy ouers om geld, juwele en wapens gevra het.

* ’n Paar blokke verder het swart rowers, Belinda Jooste en haar seun (14) dieselfde aand nog met ’n R5-geweer aangehou en van selfone, wapens en geld beroof.

François Meyer (50) van Pretoria, is gisteroggend vroeg dood toe vyf swart gewapende rowers hom aanval en een hom in die gesig geskiet het.

* ’n 92-jarige wit vrou van Pretoria het kos aan hawelose mense gegee. In Oktober 2013 het twee swart mans by die vrou se huis ingebreek. Sy is nie net beroof nie, maar 4 keer verkrag, glo deur dieselfde swart mans.

27 Januarie 2014

“Oom-hulle het my met ’n mes gesteek”, het Ryno Strydom (30) aan ’n motorist gesê net nadat hy deur 3 swart mans aangeval en beroof is.

28 Januarie 2014

Herman Pienaar jr. (35) van Centurion wat daarvan verdink word dat hy sy ouers, Christine (49) en Herman Pienaar sr. (58) in hul huis in Centurion vermoor het, is gister in Boksburg-Noord vasgetrek nadat ’n foto van hom in Beeld gepubliseer is.

* Jean-Pierre Malan (32) die man van die moord op Dustan Blom verdink word, het gister in die Randburgse landdroshof verskyn op aanklagte van ’n beplande moord en diefstal.

* Thomas (Tom) Benecke (66) van Randfontein se lyk is gister in ’n verlate mynskag sowat 200m van sy huis gekry. Sy drie vermeende moordenaars het die skag aan die polisie uitgewys.

5 Februarie 2014

’n Swart Polisiekaptein in Noordwes is steeds in diens, al is hy in Oktober 2013 in Vryburg aan moord skuldig bevind.

* Chris van der Walt (49) van Riebeeck Park, het sy vrou Rhodine (46) dood met ’n skietwond in haar bolyf in hul bed aangetref. Sy is vermoor deur 4 swart rowers.

* Reinette Vorster (42) is vermoedelik deur swart plaaswerkers verwurg en in haar dubbelkajuit bakkie gedruk voordat dit aan die brand gesteek is.

* ‘n Klag van moord word teen ’n polisieman en twee wit Boere van Mpumalanga ondersoek nadat twee swart moordverdagtes doodgeskiet is.

6 Februarie 2014

Charl Christiaan Lotter (40) ’n nutsman wat in 2011 skuld beken het op vier aanklagte van onsedelike aanranding is vandeesweek in Pretoria Hof tot

4 jaar direkte tronkstraf gevonnis.  

* Rina Villiers (70) en haar man, Henk is gister kort voor 01:00 op hul huurhoewe buite Centurion aangeval deur swart aanvallers. Hulle het Henk dwarsdeur sy hart geskiet en hy is opslag dood.

14 Februarie 2014

Deon Burger en sy seun Dylan Burger (16) van Boksburg is deur swart kapers aangeval. Deon is in sy bors geskiet en veg om sy lewe in ‘n kritieke toestand in die Hospitaal.

* ’n Swart man het gister in die Pretoriase landdroshof verskyn weens die beweerde verkragting van ’n wit vrou van Centurion.

18 Februarie 2014

’n Prokureur, Meekahaefele Masooa (43) van Centurion het vir Douglas Pearce (39) in ’n padwoedevoorval doodgeskiet. Masooa is op borgtog vrygelaat.

25 Februarie 2014

Johan Venter (59) ’n dominee van Sannieshof is deur swart rowers aangeval en geskiet.

 

Plaasaanvalle en –moorde is ’n emosionele saak wat deur ons as doelbewus volksmoord beskou word.

27 Februarie 2014

Johan van der Schyff (54) is doodgeskiet in Slamanca – Kompleks in Garsfontrein nadat swart rowers hom vermoor het.

* Die man van Mpumalanga wat glo 6 swart mans gehuur het om sy vrou te verkrag en haar self toe ook verkrag het, is in die verlede van verskeie geweldmisdade aangekla.

28 Februarie 2014

Kort nadat die Krugersdorp-Nuus verslag gelewer het oor die moord op

Dan Pienaarville inwoner, Hennie Wagner (47) is die vermeende swart moordenaar vasgetrek en in aanhouding geplaas.

* Clive Derby-Lewis (78) se linkerarm is gebreek en in gips na die aanval deur ’n swart medegevangene eergister in Kgosi Mampuru-gevangenis in Pretoria.

 

 

https://www.boerestaatparty.co.za/index.1.jpghttps://www.boerestaatparty.co.za/boerestaatlogo.jpg

 

 

 


 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.31

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

1 Maart 2014

Die swart moordenaars, Kagiso Tiba (31) en Edward Moretlwe (25), van Pietz Bezuidenhoudt ’n kelner van die stad, Potchefstroom, wat in 2011 tydens die Aardklop-kunstefees beroof en vermoor is, het elk lewenslange gevangenisstraf gekry en ook 15 jaar tronkstraf gevonnis weens roof met verswarende omstandighede.

12 Maart 2014

Deon van der Merwe (47) en sy vriendin, Katriena Fourie (46) is deur 6 swart mans aangeval net vyf dae nadat hulle in ’n wooneenheid in Middelburg ingetrek het.

15 Maart 2014

Een van die swart mans wat glo verantwoordelik was vir die plaasmoord op Johan Stiglingh naby Ventersdorp, het sy vermeende swart medepligtige kort voor die aanval by sy woonplek gaan haal. ’n Swart plaaswerker op een van die buurplase het gister in die rondgaande hof in die stad getuig, Andries Rampey Mokataka (23) was die oggend van 17 Maart 2013 tussen 06:00 en 07:00 by sy huis.

* Das (Derek) Venter (45) van Pretoria, het tot die dood toe geveg om sy vrou en drie kinders teen vier swart aanvallers te beskerm.

24 Maart 2014

Cullinan Aanvalle

Jannie en Hannie Joubert wat op Eden-kampterrein woon, is Woensdag

12 Maart aangeval en besteel deur swart aanvallers. * Saterdagoggend

15 Maart het swart aanvallers Johan du Plessis en sy vrou aangeval. Sy is geslaan en haar man se bakkie is gesteel. * Op 19 Maart het die swart bende se aanval op die Annadale – gesin se plaas in De-Tweedespruit skeefgeloop toe die eienaar een van hul swart makkers doodgeskiet het.

25 Maart 2014

Martie Erasmus (54), Koos Erasmus (59) en hul 4-jarige kleinseun is deur drie swart gewapende rowers aangeval. Koos is doodgeskiet en Martie is self met ’n panga gekap voor haar kleinseun.

26 Maart 2014

Christene Otto (75) van Nelspruit is deur drie swart rowers aangeval en vermoor. Sy is ook met ’n strykyster gebrand.

28 Maart 2014

Giel Lourens (80) van Lewisham is net voor 08:00 op die 19 Maart op die trap by sy agterdeur deur swart inbrekers oorval en drie keer met ’n mes gesteek – die derde keer in sy keel en hy is kort daarna oorlede.

1 April 2014

Twee bejaardes is gister in afsonderlike voorvalle vermoor in hul huise.

* In die eenvoorval is die lyk van JR. Buhrman (77) in sy plaashuis naby Ermelo aangetref. Twee swart verdagtes is in hegtenis geneem. * Ounooi Badenhorst (77) van Smithfield is met ’n enkele skietwond in haar voorkop aangetref nadat swart aanvallers haar vermoor het.

* Anje Kiesling (69) en haar man, Will (69) van Zanzibar se erg ontbinde lyke is in die plaashuis ontdek nadat hulle vermoedelik verlede Maandag daar vermoor is. ’n Minderjarige (16) familielid is daaroor in hegtenis geneem.

2 April 2014

Thomas Monty Mothwa en sy vrou, Eva Refilwe, wat bejaardes in onder meer Noordwes bedwelm, beroof en soms vermoor het, is verlede week lewenslank tronk toe gestuur.

3 April 2014

’n Bejaarde vrou, Engela Nel (86) van Modi Molle het gebid vir haar swart tuinwerker, Thomas Madimetsha Kemp (39) wat haar glo ure lank in haar huis gemartel het omdat hy geld gesoek het.

7 April 2014

’n Bejaarde wit man (70) is buite Giyani deur swart begrafnisgangers doodgeslaan en gestenig. Hy is vermoedelik deur gemeentskaplede aangeval omdat hulle geglo het hy is verantwoordelik vir die dood van ’n 22-jarige man.

 

Malema het uiteindelik in sy spreekbeurt onder meer geëis dat wit mense wat nie grond wil deel nie “moet waai” en dat pres. Jacob Zuma weens die Nkandla-skandaal moet bedank. Volgens Malema het swart mense reeds geboer en minerale ontgin voordat Jan van Riebeeck in die Kaap geland het.

* ‘n Boer en sakeman van VentersdorpShaun Muldoon is vroeg verlede Dinsdag die slagoffer van swart metropolisie-rowers in Johannesburg gewees.

8 April 2014

Twee swart rowers het ’n boere-egpaar van Hoopstad, Chris Bouwer (62) en sy vrou, Eliza (58) se seun Lood met sy pa se selfoon gebel om te sê hy moet plaas toe gaan, sy ouers is daar vasgebind en hy moet hulle gaan help. 

* ’n Reeksverkragter, Bheki Khumalo is gister tot 805 jaar gevonnis nadat hy 22 wit vroue verkrag en een vermoor het, hy is op 46 klagte skuldig bevind.  

* Soloman Mojaki en Andries Mokataka is skuldig bevind aan moord, poging tot moord, verkragting en roof met verswarende omstandighede op Johan Stiglingh (67) en sy vrou Corra (65) van Potchefstroom.

14 April 2014

Laszlow Bercsényi (87) en sy vrou, Carol (68) van Pretoria is deur vyf swart rowers met ’n byl en graaf aangeval. Laszlow is met ’n byl doodgekap en Carol met ’n graaf aangerand.

16 April 2014

Michael Sinequan (56) van KwaZulu-Natal is op aanklag van moord op Owein Lombard, ’n elektriese kontrakteur, skuldig bevind.

19 April 2014

Hannes Venter (59) van Rustenburg het ondanks drie skietwonde so verbete teen 4 swart gewapende rowers baklei dat hulle gevlug het. Sy vrou, Bessie is beseer toe die swart rowers haar met ’n wapen oor die kop geslaan het.

* ’n Houtkruis is gister vir Bernadine Kruger wat vyf jaar gelede in Pretoria deur ’n swart taxi drywer, Percyval Matji doodgery is op straat opgerig.

* Frik Bodenstein (58) en sy swart werker, john is op myngrond in die Zaaihoek-omgewing naby Witbank met pangas aangeval en beroof deur swart aanvallers.

22 April 2014

’n Boervrou, Karen van Ficksburg verskyn vandag weer in die hof nadat sy haar man, Frik Fouché glo vir ’n inbreker aangesien en hom doodgeskiet het.

In ’n grusame aanval op die gasteplaas Tweevley buite Harrismith is

Brian (62) en Tilly Pope (46) van Durban Saterdag omstreeks middernag in hul bed doodgeskiet deur ’n swart 32-jarige man van Malawi.

* Drie swart verdagtes verskyn vandag in die Noord-Kaap in die hof weens die moord op ’n afgetrede Boer, Dennis Viviers (66).       

 

                

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika

 

 

https://www.boerestaatparty.co.za/index.1.jpghttps://www.boerestaatparty.co.za/boerestaatlogo.jpg

 

 

 


 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.32

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

2 Mei 2014

’n Wit vrou is verkrag en beroof toe sy haar man gaan help het by sy motor wat onklaar geraak het op die R80 in Soshanguve, Noord van Pretoria. Een van die swart rowers het die wit vrou toe in die bosse verkrag.

9 Mei 2014

Drie swart Zimbabwiërs, Paida Fish, Chris Moyo en Samuel Mabena het ontken op aanklagte van moord, poging tot moord, roof met verswarende omstandighede op Corrie Standers.

13 Mei 2014

Ralie Groenewald (72) en haar man, Charles (76) is deur twee swart mans aangeval. Charles is doodgeskiet.

14 Mei 2014

Sowat 30 getraumatiseerde Amerikaanse studente het hul Suid-Afrikaanse besoek wat drie weke lank sou duur gister kortgeknip nadat hulle almal in Pretoria beroof is deur swart rowers.

15 Mei 2014

Vier swart rowers wat in ’n skietery betrokke was waarin ’n 60-jarige man van Krugersdorp gewond is, is opsoek deur die Polisie.

16 Mei 2014

Paul Opperman (26) met ’n lae intelligensievlak is gister tot 7 jaar tronkstraf gevonnis weens die moord op ’n sekswerker. Opperman het die vrou, Anita Lola ook beroof.

* Willem Bester (44) van Alberton is deur vier swart boewe wat sy motor gesteel het, doodgeskiet in die oprit van sy huis.

17 Mei 2014

Johan Swanepoel van Pretoria het sy ma, Sandra (80) met ’n koeëlwond in haar kop op die vloer gekry en sy pa, Louis Swanepoel (80) het meters daarvandaan gelê sonder enige sigbare wonde.

* Gert van Dyk (30) is in die linkersy gewond en die koeël het vier gate in sy dunderm gemaak nadat swart boewe op hom losgebrand het.

* Vier swart mans het Pieter Labuschagne (45) van Limpopo oorval en nege keer met ‘n mes gesteek.

19 Mei 2014

Tania van Heerden van Welkom se duim is morsaf gebyt en haar wysvinger gebreek nadat ‘n swart man haar hand in sy mond gedruk het.

* ’n Man (75) en ’n vrou (72) van Pretoria is Saterdagoggend deur vier swart gewapende rowers oorrompel en met kabelbinders vasgebind.

20 Mei 2014

Pieter Botha (75) en sy vrou, Alida (72) het vasgebind op die vloer gelê en wag om dood te gaan terwyl swart rowers hul huis omkeer op soek na geld.

26 Mei 2014

’n Swart rower is Saterdagaand op ’n hoewe in Brits, doodgeskiet toe hy en vermoedelik twee swart makkers ’n wit gesin oorval het.

 

Die sogenaamde Troepie- standbeeld wat in 1979 deur PW Botha as eerste minister by Fort Klapperkop onthul is, sal wel binnekort by die Voortrekker monument in Pretoria se muur van herinneringe vir afgestorwe soldate pryk. Brig. Genl. (afg.) ds. Marius Cornelissen, wat die gedenkdiens behartig het, het gesê die diens word gehou omdat daar onthou moet word dat “niemand ongeskonde uit ’n oorlog kom nie”  

30 Mei 2014

Drie swart rowers het Jan Berg (78) van Delmas op sy boude gebrand en sy dogter Riana (45) op haar wang en bene. Vier weke gelede is Jan se vrou, Ina (75) op haar wang gebrand met ’n strykyster.

3 Junie 2014

Twee swart mans, Theo Senyake (20) en Maxwell Ntagamane (24) is agter tralies na die gru-moord verlede maand op Hannes Kelly (52) van Levubu in Limpopo. Hy is aangeval en met ’n hamer en stokke geslaan.

5 Junie 2014

’n Afgetrede Boer van Belfast, Martin Coetzee (82) is aangeval toe hy swart plakkers gekonfronteer het omdat hulle ’n ou plaashuis op sy grond afgebreek het.

* Drie swart verdagtes is in hegtenis geneem in verband met die aanval op Christine Otto (72) op haar hoewe buite Nelspruit, nadat haar swart aanvallers haar ure lank gemartel en met ‘n strykyster gebrand het.

6 Junie 2014

’n Verpleegster, Tulsa Opperman (57) van Springs is in haar huis deur vyf swart rowers doodgeskiet nadat hulle ingebreek het.

* Mathys van Zyl (45) van Johannesburg staan tereg op ‘n aanklag van verkragting van ‘n wit 3 jarige meisie.

10 Junie 2014

Eugene de Kock (65) is in Oktober 1996 tot lewenslange tronkstraf gevonnis. Hy sal voor 18 Julie weet of hy op parool vrygelaat gaan word.

* Clive Derby-Lewis (87) se aansoek om op mediese parool vrygelaat te word omdat daar in Maart Longkanker by Derby-Lewis gediagnoseer is, nadat hy twee keer in ’n maand met ’n skerp voorwerp in die

Kgosi-Mampuru gevangenis in Pretoria aangeval is.

14 Junie 2014

Morné Nel (41) was op 23 Mei koelbloedig doodgeskiet op hul gehuurde kleinhoewe deur swart rowers.

17 Junie 2014

Russell McMicken (62) van Pretoria is die naweek deur swart rowers met vyf skote doodgeskiet.

* Jemima Lemmer (81) is deur swart rowers vasgebind en rondgesleep omdat sy nie behoorlik kon loop nie. Sy is ook met ’n strykyster gebrand en later aan haar wonde beswyk. Haar man Richard (84) is ook deur die swart mans aangeval maar die aanval oorleef.

18 Junie 2014

’n Man (69) is dood en twee bejaarde vroue (72) en (84) in ’n kritieke toestand na drie verskillende plaasaanvalle die afgelope langnaweek in Brits nadat hulle deur swart rowers aangeval is.

* Die twee swart mans, Andries Mokataka en Solomon Mojaki wat Johan Stiglingh wreed doodgeslaan en sy vrou, Corra aangerand en verkrag het, is “inherent boos met ’n neiging om te roof, verkrag en vermoor.” Hulle is elk tot twee keer lewenslange tronkstraf gevonnis, het ook elk 25 jaar tronkstraf gekry weens poging tot moord en roof.

19 Junie 2014

’n Reeksverkragter van Brixton, James Thethe (32) is op 24 aanklagte skuldig bevind. Drie vroue, wit en swart, het gister styf langs mekaar in die hof gesit en luister hoe Thethe skuldig bevind word op 15 aanklagte van verkragting, sewe van roof, een van die rig van ’n vuurwapen en een van huisbraak.

20 Junie 2014

Aanvalle op plase in Delmas en Pretoria:

* Dinsdag 29 April 2014 om 19:20: Drie swart mans breek in by die Berg-gesin se plaashuis in. Jan Berg (78) word met ’n vuurwapen oor die kop geslaan. Sy vrou, Ina (75) en hul dogter, Riana (45) word met ’n strykyster gebrand.

* Dinsdag 27 Mei 2014 om 06:45: Vyf swart mans breek weer by die Bergs in. Jan Berg (78) word met ’n strykyster gebrand.

* Dinsdag 10 Junie 2014 om 06:00: Hannes Grobler (73) voorman van die plaas Rondevlei, word agter sy een oor gewond toe twee swart rowers buite die plaashek op sy voertuig skiet. Grobler skiet een swart rower dood en wond die ander.

Ounooi Breedt en Sean Jacobs is dankbaar dat hulle leef nadat twee swart mans hulle aangeval het toe hulle vroegoggend in Polokwane gaan draf het.

* Mduduzi Hlengethwa, Mphanyana Kanyane en Mbongezini Makwakwa is skuldig bevind aan die moord op Piet van den Berg (64) van Pretoria, poging tot moord op sy vrou, roof met verswarende omstandighede, brandstigting en die onwettige besit van ’n vuurwapen en ammunisie.

25 Junie 2014

Ses Swart mense, Julian Lopez (27), Ruddy Pholo (23), Lull Mkandala (27), Cisely Molete (22), Gbadamosi Gbenga (23 en Ryan Pillay (24) wat ’n jong man, Bradley du Preez (20) Sondagaand in Alberton glo doodgeskop en geslaan het, het na die aanval doodluiters verder geëet en gekuier asof niks gebeur het nie.

* Die aanklagte volg nadat die voormalige student op 26 Oktober 2011 aangeval is deur Samuel Tsietsi Msiza en word aangekla van huisbraak met die opset om ’n misdryf te pleeg, roof met verswarende omstandighede, poging tot moord en verkragting.

 

26 Junie 2014

PLASE DEEL: “ONS MOET DIT BESPREEK:” die voorstel dat 50% van Boere se plase aan swart werkers oorgedra word, het die bespreking van die parlementêre portefeuljekomitee oor grondhervorming gister oorheers. “TEEN APRIL 2015 SAL DAAR GEEN SWART PLAASWERKERS IN SUID-AFRIKA OOR WEES NIE.”

* Elna Meyer van Stellenbosch is deur ’n swart man met ’n wolmus op sy kop aangeval en hy het ’n knipmes teen haar keel gedruk toe sy gaan draf het.

27 Junie 2014

Drie swart mans, Vusi Ndlovu (24), Shimmy Thekiso (32) en David Ndlovu (26) van Alexandra wat van moord op ’n versekeringsmakelaar, Aalwyn de Kock (53) in Johannesburg aangekla word, hoor vandag of hulle skuldig bevind word.

 

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika

 

 

https://www.boerestaatparty.co.za/index.1.jpghttps://www.boerestaatparty.co.za/boerestaatlogo.jpg

 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.33

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

3 Julie 2014

Twee swart mans, Thapelo Selowa (24) van Alexandra en Sihle Twala (24) van Soweto wat ‘n wit motorelektrisiën van Johannesburg van sy Audi A4 beroof het voordat hulle hom glo in Randburg doodgery het, staan op vier aanklagte van moord en roof in die hooggeregshof in Johannesburg tereg.

7 Julie 2014

Sakkie Freidberg (86) van Polokwane is vermoedelik al Donderdag vir sy selfoon en trouring vermoor deur swart mans wat hom aangeval het.

8 Julie 2014

’n Bejaarde vrou, Adéle Viljoen (83) is vermoor en haar broer ernstig beseer toe hulle Sondagoggend in hul huis oorval is deur swart mans.

* Vier swart aanvallers het glo eers Rudolph Pretorius (54) van Groblersdal se honde vergiftig en toe by ’n badkamervenster van die plaashuis ingebreek. Rudolph is dood nadat hy in sy gesig geskiet is.

* Willem André van Greunen (47) is Sondagmiddag by sy huis in Daniëlsrus deur swart aanvallers aangeval toe hulle op hom losgebrand het.

 

13 Julie 2014

Die regering is al jare lank huiwerig om plaasmoorde te prioritiseer omdat hulle bang is dit sal lyk asof hulle een ras as belangriker as ’n ander beskou. Wat hulle egter nie besef nie, is dat swart mense net so erg geraak word deur plaasaanvalle. Hy het verduidelik dat swart boere ook op plase aangeval word. Soos swart mense meer en meer betrokke raak by landbou, sal hulle meer en meer geteiken word. Baie van die werkers word ook vermoor, mishandel en verkrag wanneer plase aangeval word.

17 Julie 2014

Dean Jones (35) is Maandag omstreeks 17:00 voor sy vrou buite sy huis in Sandton vermoor deur swart aanvallers.

18 Julie 2014

Jan de Kock (69) van Grootwaag is in die skuur op sy plaas van agter oorval en versmoor deur swart mans.

* ’n 21-jarige man, Jian-Pierre During is in Roodepoort doodgeskiet toe hy hulp wou kry nadat drie gewapende swart rowers hom en sy vriende op ’n koppie oorval het.

21 Julie 2014

Gerrie Dippenaar (50) het uit die kloue van 17 swart booswigte ontsnap nadat hulle hom gemartel het.

5 Augustus 2014

Vier gewapende swart mans het Ponty Thuynsma (76) Sondagaand in sy huis op ’n kleinhoewe in Tweedracht net buite Pretoria oorval, met ’n strykyster gebrand en petrol oor hom uitgegooi.

* ’n 48-jarige polisieman is gisteraand koelbloedig in ’n slaghuis in Kempton Park deur drie gewapende swart rowers doodgeskiet.

* ‘n Bejaarde Koos Jonker (79) wat Woensdag sy 79ste verjaarsdag gevier het, is gister in die vroeë oggendure op ’n plaas buite Ellisras vermoor deur vyf swart mans.

11 Augustus 2014

Boere moet paraat en prakties wees om plaasaanvalle te keer.
Piet van Wyk (55) ’n boer van Limpopo is Vrydag op sy plaas vermoor deur swart aanvallers.

12 Augustus 2014

’n Ontvangsdame, Amanda Vermeulen (56) by ’n dokterspreekkamer in Lichtenburg is eergisteraand koelbloedig doodgeskiet tydens ’n huisrooftog in 14de Laan deur swart rowers.

18 Augustus 2014

Riané van den Berg (13) van Polokwane het haar in die kop geskiet in haar ouerhuis en ’n briefie aan hulle gelos om te sê dis nie hulle skuld nie.

* Kobus van der Westhuizen (58) is Saterdagaand wreed by Rietfontein vermoor nadat swart inbrekers hom oorval het.

21 Augustus 2014

Yengesen Pillay (41) wat sy vrou na bewering in Bryanston 50 keer met ’n mes gesteek en vermoor het, is in die hospitaal nadat hy selfmoord pleeg het.

22 Augustus 2014

Die 54-jarige broer, Paul Vermaak van die Boerestaat Party Leier

Coen Vermaak is koelbloedig in sy huis in Copperleaf Gholf Estate doodgeskiet deur drie swart moordenaars.

25 Augustus 2014

Barend Esterhuizen (37) lê reeds vier nagte in ’n Klerkdorpse hospitaal met ’n gebreekte neus en kakebeen nadat ’n groep swart polisiemanne hom aangerand het.

27 Augustus 2014

Jacobus van der Merwe (53) en sy vrou Nicolene van der Merwe van Pretoria is aangeval in ’n park deur ’n swart man met ’n mes.

* Clement Ramawele (25) staan op aanklag van moord en roof met verswarende omstandighede tereg nadat Anne-Marie van Zyl (32), sy voormalige bestuurder, op 8 Maart 2014 by die werk dood is weens meswonde.

30 Augustus 2014

Sophia Botha (62) se regter duim is afgekap toe sy eergisteraand in ’n plaasaanval naby Vivo herhaaldelik met ’n panga gekap is deur swart aanvallers.

 

 

 

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika

 

 

https://www.boerestaatparty.co.za/index.1.jpghttps://www.boerestaatparty.co.za/boerestaatlogo.jpg

 

 

 


 

DOODSBERIGTE VAN DIE VOLKSMOORD EN MENSESLAGTING IN SUID-AFRIKA NO.35

Berigte van SAPA, Beeld en Media 24

 

1 November 2014

Willie Jansen van Rensburg (69) van die plaas Nuwejaarsbosch is deur drie gewapende swart mans oorval en doodgeskiet.

3 November 2014

Swart kapers het Joël Dietrechsen sr. (59) Saterdagaand in Heidelberg onnodig doodgeskiet net nadat hy sy vriende by die hek afgesien het.

4 November 2014

’n Afgetrede advokaat, Tom Sawyer (63) is eergisternag op sy plaas, Oudehoutdraai, in Mpumalanga vermoor nadat swart rowers hom doodgeskiet het.

Willem Kampman (70) is herhaaldelik met ’n skerp voorwerp, vermoedelik ’n panga, op die kop geslaan nadat hy op sy plaas aangeval is deur swart aanvallers.

6 November 2014

Carol Pretorius (54) van Germiston is deur twee gewapende swart mans in die kop geskiet voor haar dogter Erika (26) se huis. Erika is ook gewond.

12 November 2014

Swart rowers het Wimpie Gadney (41) kort na 17:00 by sy huis in Glen Marais doodgeskiet, toe hy sy gesin wou beskerm het.

Twee swart rowers het ’n bejaarde boer Hardus Otto (78) eergisteraand tydens ’n plaasaanval in Noordwes met ’n wapen teen die kop aangehou en gedreig om hom met kookwater te gooi.

14 November 2014

Vier swart mans verskyn in die hof weens die gru-same moord op Dolf (67) en Pop de Lange (65) van Pretoria.

19 November 2014

Whitney Gouws (25) wat vyf maande swanger is, is minstens 8 keer met ’n mes gesteek en verkrag deur ’n swart man toe sy deur ’n park in Pretoria huis toe gestap het.

1 Desember 2014

Sowat ses weke vroeër is die 90-jarige Fanie Wehneyer van Kempton Park ook deur swart rowers aangeval en in die buitetoilet by sy huis aangerand. Hy is weer deur dieselfde swart rowers aangeval en die keer doodgeslaan met ’n hamer.

2 Desember 2014

Johan en Annemarie van der Heever (albei 61) is op hul plaas in Limpopo deur swart mans aangeval.

8 Desember 2014

Jill Masterton (62) is verlede Donderdagaand vermoor in hul huis op die Letamo-wildplaas nadat sy deur swart rowers aangeval is.

9 Desember 2014

Hendrik Retief (53) van Pretoria is deur swart mans vermoor.

11 Desember 2014

Dr. Rensia de Wet (46) van Mpumalanga is vermoedelik verkrag en vermoor deur swart aanvallers.

12 Desember 2014

Charles du Plessis (70) van die Oos-Rand is deur swart rowers doodgeskiet terwyl hy vir hulle geld by ’n kitsbank moes trek.

18 Desember 2014

’n Wit vrou wie se een vinger met ’n byl afgekap is om haar ringe te buit, is een van die drie mense tussen 65 en 75 jaar oud van Brakpan nadat swart rowers hulle aangeval het.

23 Desember 2014

Craig Marx (47) van Parys is deur swart moordenaars vermoor en met sy selfoon boodskappe na sy geliefde gestuur.

 

Wat sê Max du Preez nou?

Hy was die aanstigter van die Nuwe Suid-Afrika.

 

Wat sê de Klerk nou?

Hy was mos die vêrsiende een tussen ons.

 

 

 

 

Doodsberigte van die Volksmoord en Menseslagting in Suid Afrika