INLIGTINGSTUK NO. 7
KETTING VAN DIE GENE
Ds. Don Gibbs het in verlede maand se uitgawe verwys na die bizare denke van mense om te dink dat alle mense op aarde van dieselfde voorouers afstam naamlik Adam en Eva.
Ek verstaan sulke denke omdat ons Volk as Christene grootgemaak is en Christene word van kleins af geleer dat Adam en Eva die eerste mense op aarde was. Hierdie is natuurlik ’n baie kinderlike manier om iets aan kinders te probeer verduidelik wat selfs vir groot mense onverstaanbaar is.
Die probleem met hierdie wit leuentjie is dat mense dit as absoluut waar aanneem en dit weerbarstig verdedig. Nou ontstaan die vraag wel dat, was Adam en Eva nou die ouers van alle rasse op aarde.?
Die nuwerwetse ds. met hul hervertaalde Bybels sal dadelik vir jou ja op hierdie vraag antwoord.
Hulle sal ook luiddrugtig byvoeg dat daar geen verskil tussen mense is nie, behalwe hul velkleur.
Hulle sê dan, dat voor God daar geen verskil tussen mense, volke en rasse is nie en by implikasie sê hulle dat as almal voor God gelyk is, hoe kan daar dan ’n verskil tussen mense self wees.
Dit is hierdie denke wat dan toelaat dat wit meisies met swart mans kan trou en andersom sonder dat iemand iets kan sê.
Dit is op hierdie fundamentele punt waar ek met die Christene kerke verskil en ek hulle verantwoordelik hou vir die verskrikking wat hulle denke oor ons Volk bring.
In hierdie artikel wil ek verduidelik dat daar nooit net een Adam en Eva was nie.
Daar was vir alle rasse ’n Adam en Eva.
Ek wil begin om die kinderverhaal van ’n klompie stof, grond en takkies en die ribbebeen storie te vervang met die word “ontstaan”.
Die Dinosourus het die aarde bewoon vanaf 600 miljoen jaar gelede tot 50 miljoen jaar gelede.
Gedurende die Dinosourus tydperk het die son nooit op aarde geskyn nie, as gevolg van ’n wolke kombers om die aarde. Die Dinosourus was aangepas vir sulke kweekhuis atmosfeer en hulle het gefloreer. 50 miljoen jaar gelede is hierdie atmosfeer ontwrig deur ’n meteorite wat alles uitgewis het.
Dit het toe veroorsaak dat die wolke kombers wat om die aarde was in reën verander en die son het vir die eerste keer op die aarde geskyn.
Dinosourusse wat die ontploffing oorleef het, het agterna gesterf as gevolg van die stof wat die aarde laat afkoel het deur die sonstrale totaal af te blokkeer.
Hierdie is ’n kort beskrywing wat 50 miljoen jaar gelede plaasgevind het en dit kan dien as ’n artikel in die toekoms.
Daar is baie boeke beskikbaar wat die leser kan bekom om hierdie tydperk te verstaan. Maar wat duidelik verstaan moet word, is dat die son 50 miljoen jaar gelede vir die eerste keer op die aarde geskyn het. Die son se hitte is op sy sterkste op die Ewenaar en die swakste op die twee pole.
Alle swart volke het op die Ewenaar ontstaan.
Vat vir u ’n wêreld Atlas en kyk deur watter lande die Ewenaar gaan.
Al hierdie lande is swart mense of mens moet liewers sê hulle was swart mense omdat verbastering ’n groot rol gespeel het om die absolute skeidslyne te laat vervaag.
Die wit mense het in die noorde Ontstaan waar die son nie so gevaarlik was nie en waar dit weer baie koud was.
Ons kan dus nou sê dat die swart mense aangepas is vir natuurlike toestande waar dit baie warm is. Ons kan ook sê dat wit mense baie goed aangepas is vir koue toestande en om dit te bewys moet ons na hul fisiese eienskappe gaan kyk.
Die swart mense moet swart wees, anders brand die son op die Ewenaar hom dood. Sy swart vel word nie deur die son geaffekteer nie, maar dit veroorsaak dat hy baie hitte absorbeer. Dink maar aan ’n swart motor en hoe warm hy kan word.
Of ’n swart teerpad word so warm dat mens nie kaalvoet daarop kan loop nie. Daarom moes die swart mens ander liggaamlike hulpmiddels ontwikkel om hom te help om op die Ewenaar te bestaan.
1. Sy hare is plat sodat dit kan krul en kroes vorm, om weer hitte vry te laat wat hy
geabsorbeer het.
2. Hy het meer sweetkliere op sy kop sodat hy sy brein kan laat afkoel.
3. Omdat hy meer sweet moet hy meer vloeistof inneem.
Daarom het hy dik lippe wat droog raak wanneer hy dors is.
Deur oor die lippe te lek word ’n sein van die tong na die brein gestuur sodat die brein die opdrag kan gee om meer water te drink.
Dus kan ons sê dat ’n tradisionele ewenaar bewoner swart is met kroes hare, dik lippe en wat meer hitte kan absorbeer en meer kan sweet.
Vir die wit mense was die swart vel nie nodig nie net soos die meeste hase, bere, voëls en ander diere in die koue streke was hulle wit omdat hulle son nie gevaarlik was nie.
Hul hare is rond of ovaal sodat dit lank en welig kan groei om hul koppe warm te hou in die koue toestande. Hulle het minder sweetkliere op hul koppe omdat hulle blase voldoende is om van hulle oortollige water ontslae te raak in die koue.
Dit is dieselfde rede waarom hulle nie dik lippe het nie.
Swart mense het plat neuse met groot neusgate.
Wit mense het dun reguit neuse met klein neusgate.
In die baie koue dele is die wit mense se neuse selfs gebuig na onder om ’n langer neus te vorm. Die rede is dat die longe die enigste interne orgaan is wat aan die element blootgestel is.
“Die longe verdra nie koue lug nie!”
Daarom moet die lug eers deur die aartjies in die neus warm gemaak word. Daar word ook vog bygevoeg in die neus sodat die lug vogtig en warm die longe bereik.
Op die ewenaar is die lug klaar vogtig en warm. Dit reën byna elke dag daar en die swart mense het nie ’n orgaan nodig om die lug nog meer vogtig en warm te maak nie.
Daarom die plat neuse wat sulke groot gate het.
Liberale leiers en kerk leiers sal nou sê dat Adam en Eva die ouers van alle mense is.
Daarna het hulle opgedeel en in verskeie streke gaan woon waar hulle verander het om by die omgewing aan te pas.
Dit is natuurlik snert, want ons weet dat ons gene ons uiterlike bepaal.
Soos Ds. Don Gibbs tereg gesê het, wit mense kan net wit baba’s kry. Dit is in ons gene en dus moet dit van die begin of daar gewees het.
Gene verander nie met tyd nie.
Gene verander net deur dit met ander gene te meng.
Ons het dus nou bewys dat Adam en Eva nie ons almal se gemeenskaplike voorouers was nie.
Ook het ons bewys dat die omgewingstoestande of sogenoemde ewolusie nie ons gene kan verander van een ras na ’n ander ras nie.
Om goedkeuring te gee aan mense wat hul gene wil verbaster deur onder trouery is seker die grootste euwel van alle tye.
Ons verskil liggaamlik, verstandelik, geestelik en kultureël.
Vir u om wit of swart te kon wees was dit nodig dat u voorsate vir 50 miljoen jaar hul maat onder hul eie ras gesoek het.
Dit is al klaar genoeg rede om ook u gene te wil behou soos u dit gekry het. Wees ’n skakel in hierdie ewige lewende ketting en moet dit nooit verbreek nie.
Dit is die ware ewige lewe. Die gene wat ontstaan het 50 miljoen jaar gelede.
Dink aan al die ontberings en opofferings wat u voorouers moes maak om te verseker dat u vandag hier kon wees.
Wilde diere, oorloë, koue storms en siektes is maar net ’n paar redes wat kon verhoed het dat u vandag hier kon wees.
Ons volk het nog ’n verskriklike “siekte” ontwikkel naamlik “Kinderloosheid” soos die Pil, kondome, sterilisasie en aborsie word vrylik deur ons gebruik.
Hierdie uitwissings program gaan veroorsaak dat alle opofferings van ons voorouers van geen en nul waarde gaan wees, omdat ons nie besef dat die “Ewige lewe” net verkry kan word deur baie kinders voort te bring nie.
Hierdie plig op ons veroorsaak ook dat hierdie kinders soos ons moet lyk en ons gene moet dra.
C. J. B. Vermaak
Leier van die Boerestaat Party