Boerestaat Party Beleids-Dokument

Ek probeer ‘n sekere ideologie skep waarmee die Party kan vorder tot die uiteindelike verkryging van ons eie land en self regering.

Hierdie ideologie sal geskaaf en bewerk moet word totdat dit ons soos ‘n handskoen pas.

Ek dink dat daar in die verlede te veel gekonsentreer was om mense te oorreed om ‘nou’ te aanvaar dat ‘n boerestaat ‘nou’ haalbaar is.

Die Boerestaat is die uiteindelike doel, maar daar moet baie dinge eers in plek kom voordat dit kan gebeur.

Ons doelwitte moet stap vir stap benader word.

Hierdie ideologie sal ‘n lewenswyse moet word indien ons suksesvol wil wees.

 

VIGS BELEID

My siening oor die die kontroversiële vigs kwessie, is dat ons nie aan vigs moet steur nie.

Daar is geen gevaar dat ons vigs kan opdoen nie.

Oënskynlik mag dit vir u voorkom dat ek hierbo gesê het, onverantwoordelik is, maar kom ons kyk na die werklikhede.

Vigs is kwansuis in 1980 ‘ontdek’ en baie Joodse dokters het hier ‘n geleentheid gesien om geld te maak en terselfdertyd die wêreld ‘bevolking ontploffing’ te sluit.

Die VVO en wêreld gesondheids organisasies het tientalle siektes wat al miljoene jare bestaan soos TB, longontsteking, hartversaking, kinkhoes, ens. gekoppel en dit as Vigs verwante siekte gedefinieer.

Nou sê hulle dat alle mense wat aan hierdie normale siektes ly, Vigs het en hulle gee nou geweldige statistieke om dit te bewys.

Selfs hongersnood in Afrika word voorgestel as Vigs.

‘n Dokter van Pretoria het by ‘n studiegroep byeenkoms erken dat hy nog net 6 witmense in sy mediese praktyk gekry het wat Vigs het en dit was vanaf 1980. Hy het ook erken dat hulle almal Moffies was.

Wat nou in werklikheid gebeur, is dat ons mense deur die media gebombardeer word met allerhande onwaarhede oor Vigs.

Hulle is eerste wêreld mense en is blootgestel aan die koerante, TV en radio.

Hulle is ook baie goedgelowige mense en glo enigiets wat vir hulle opgedis word.

 

·         Die media verkondig dat kondome gebruik moet word en die wit mense doen dit.

·         Die media verkondig dat kinders op skool ingelig moet word oor Vigs en seks en die skole doen dit saam met Liberty Life en Radio 702.

·         Die media verkondig dat dit goed is om jou te laat steriliseer en om die pil te gebruik en die wit mense doen dit.

 

Wat is die gevolg van hierdie vernietiging van ons nageslag? Die gevolg is dat ons uitsterf aan ‘n siekte wat as onvrugbaarheid bestempel kan word. Dit is die ergste denkbare siekte waaraan enige mens kan ly. Om onvrugbaar te wees beteken dat jou lewe doelloos en nutteloos is en dat jy ander redes vir jou bestaan moet vind.

 

DINK NET ‘N BIETJIE AAN DIE VOLGENDE:

Indien ons jong mense nie kondome gebruik nie, sal daar waarskynlik een of twee iewers Vigs kry en dood gaan.

Maar indien ons jong mense almal kondome gebruik, sal ons duisende baba’s, wat ook mense is, verloor.

Wat is nou die logiese keuse? U moet ook onthou dat terselfdertyd gaan mense dood aan allerhande siektes en ongelukke en dat Vigs amper geen rol speel nie.

Daarom is dit my en die Boerestaat Party se siening dat ons, ons nie moet steur aan die sogenoemde ‘VIGS EPIDEMIE’ nie. Ek het nog nooit iemand ontmoet wat vigs het nie en u kan uself die vraag vra of u iemand ken met Vigs.

Die Boerestaat Party wil ons Volk dien en vir hulle goed doen. Daarom wil die Boerestaat Party ons Volk vermeerder totdat hulle doeltreffend en as ‘n eie soortige en volwaardige Volk hul eie land en eie toekoms kan bepaal.

 

DAAROM IS ONS UITGANGSPUNT DAT ONS, ONS NIE AAN VIGS MOET STEUR NIE!!!

 

  • ·         Nie kondome gebruik nie.
  • ·         Nie ons vroue steriliseer nie.
  • ·         Nie ons mans steriliseer nie.
  • ·         Jong mense aanmoedig om baie kinders te kry.

 

EKONOMIESE BELEID:

Wat die ekonomie kortliks beteken is dat dit so moet funksioneer dat daar doeltreffend werk geskep moet word vir so veel mense moontlik sodat hulle ‘n veilige, gesonde en vrugbare bestaan kan voer.

Om elke maand jou huisgesin ordentlik te voed en te klee, moet jy ‘n werk hê om die geld wat jy nodig het, te genereer. Daarom is werkskepping so belangrik maar werkskepping is nie al wat nodig is om ‘n suksesvolle ekonomie tot stand te laat kom nie.

Werkgewers is die belangrikste komponent van ons ekonomie. Werkgewers is mense wat gewoonlik risiko beheer kan toepas, vêrsiende is, baie deur settings vermoë het en bereid is om op te offer. Tradisioneel het werkgewers uit die wit gedeelte van Suid-Afrika se bevolking gekom omdat hulle ligjare voor die inheemse bevolking was toe hulle hier aangeland het.

In 1652 het ons voorouers hul eie woordeboeke gehad maar die eerste swart woordeboek is eers in 1971 tot stand gebring deur die witmense self. Hierdie feite maak dus dat die witmense al die karakter eienskappe besit om werkgewers te wees.

Die probleem is dat die wit mense al hoe minder word omdat hulle onvrugbaar is en ander weer die land verlaat. Werkgewers word al skaarser en werknemers vermeerder by die dag. Daarom is werkskepping nie die antwoord nie.

Daar moet werkgewers geskep word wat bereid is om hul lewens te wy aan die taak om kos op hul Volk se tafel te kry en hulself en hul Volk terselfdertyd op te voed om voordeel uit die ekonomie te verkry.

MISDAAD BELEID:

Die hoë misdaad in ons land het direk verband met ons sosio ekonomiese probleem soos alreeds uiteengesit.

Daar is nie genoeg van ons volksgenote nie en daarom is die land oorgeneem deur mense wat geen beskawing ken nie.

Indien ons die meerderheid was, sou ons nooit die mag afgestaan het nie. 

Daar is ook nie genoeg werkgewers wat werk kan skep sodat almal in die land ‘n inkomste kan verdien nie. Dus is dit so omdat ons volk ons nageslag verhoed het vanaf 1960, daar ‘n groot tekort ontstaan het wat werkgewers aanbetref.

Ons volk is dus direk verantwoordelik, deur die kortsigtige optredes van ons vorige leiers, vir die onuithoubare hoë misdaad syfer.

Gaan ry in die industriële gebiede rond en sien vir uself hoe daar by die hekke saamgedrom word om werk te soek. As daar geen werk is nie en daar is geen inkomste nie en sal hierdie mense roof en moor om aan die lewe te bly.

Wanneer ons volk 20 miljoen mense is, sal daar genoeg werksgeleenthede wees en misdaad sal geen faktor wees nie. Indien die ‘wit’ mense nog minder word, sal misdaad groei totdat alles vernietig is.

Die Boerestaat Party se beleid jeens misdaad is dus om ons volk te vermeerder om sodoende misdaad uit te roei.

 

POLITIEKE BELEID:

Omdat Politieke Partye die beste metode is om jou volk te verteenwoordig, was dit die voertuig wat ons as volk gebruik het in die verlede om op ‘n beskaafde manier die land te ontwikkel en harmonie te skep.

Na 1994 se verkiesing het dit egter verander.

Daar is geen kans hoegenaamd om te dink dat 4.5 miljoen mense 45 miljoen mense by die stembus kan verslaan nie. Om aan ‘n verkiesing deel te neem is dus geld mors en hopeloos.

Die enigste voordeel wat mens uit ‘n verkiesing kan kry is reklame vir jou standpunt, maar verkiesing vind net elke 5 jaar plaas en in daardie 5 jaar speel die klein partye geen rol nie. Daar moet nou na ander uitweë gesoek word om ons volk polities onafhanklik te maak.

Die beste metode van politieke verkiesing is wanneer daar ‘n kwalifiserende stemreg is. Almal kan een stem hê, maar ‘n boemelaar en ‘n dokter se stem mag nooit dieselfde waarde hê nie. Die Boerestaat Party se politieke siening is dus kwalifiserende stemme en nie ‘een man, een stem’ nie.

 

DIE VOLGENDE IS NOU VAN TOEPASSING:

Volks partye wat taal, kultuur en godsdiens wil bevorder moet geskep word.

Op elke dorp moet daar begin word om volks verteenwoordigers te identifiseer en ‘n Boere gemeenskap lewe te vestig.

‘n Volksraad moet saam saamgestel word uit alle partye en instansies wat soos ons dink.

Hierdie Volksraad moet uiteindelik die volk in sy geheel verteenwoordig.

 EK  WIL  DIT  HIER  BEKLEMTOON:

 

Indien hierdie Volksraad dit nie ten doel het om ons getalle te vermeerder tot 20 miljoen nie, dan is hulle nutteloos en sal hulle net die onvermydelike uitwissing van ons volk uitstel tot ‘n later datum.

Daarom sal hierdie Volksraad saamgestel moet word uit mense wat die grondliggende oorsaak van ons probleem kan raak sien.

Ander Partye sal hulself die vraag moet vra oor waar hulle grondliggende doelwitte lê. Indien dit hul doelwit is om ons bevolkings groei te bevorder, met alles wat daarmee gepaard gaan, dan sal hulle baie welkom wees.

 

ABORSIE BELEID:

Aborsie word as die grootste sonde denkbaar beskou. Elke kind wat deur sy ouers vermoor word, laat ‘n leemte en die ouers self ly aan ‘n geweldige sielswroeging, wat hulle ongeskik maak om ‘n volgende gesin op die been te bring.

DAAR KAN GEEN REDE BESTAAN OM ‘N KIND TE VERMOOR, NET OMDAT DIE OUERS NIE GETROUD IS NIE…

 

EMIGRASIE BELEID:

Daar moet ten alle tye gepoog word om te verhoed dat ons volksgenote die land verlaat. Wanneer ons ‘n persoon verloor, hetsy deur moord, ongeluk, sterilisasie, kondoom, aborsie of emigrasie, is daar ‘n leemte wat deur iemand anders gevul moet word.

Daarom moet ons verhoed dat hulle die land verlaat en ons nog in ‘n moeiliker situasie plaas.

GODSDIENS BELEID:

Indien mense aanvaar dat mens nie voorskriftelik kan wees waar dit by Godsdiens kom nie, is daar wel ‘n paar knelpunte.

Die Christelike geloof bestaan uit meer as 2000 uiteenlopende kerke in Suid-Afrika. Indien net een kerk deur ‘n Party of organisasie erken word, dan loop die organisasie die gevaar om te stagneer.

Indien alle tipe Christelike gelowe bevorder word, is die gevaar ook daar dat daar verskille kan ontstaan.

Omdat die Christene in die verlede gevoel het dat hulle die Christelike godsdiens aan die heidene moet verkondig, het die meerderheid Christene nou swart geword. Die Christene is Suid-Afrika se God, gaan in die toekoms ‘n swart God word. Daar is al klaar ‘n beweging aan die gang wat Christus as swart tipeer.

Die al hoe kleiner wordende wit mense gaan moet meedoen in ‘n swart see Christene.

Hierdie tendens gaan wêreld-wyd plaasvind omdat die wit mense al hoe minder word.

My siening is dat die Jode se metode die beste is. Die Jood behoort aan die Joodse volk, hy praat Joods en hy behoort aan die Joodse geloof.

Die Boer moet aan die Boere volk behoort, hy moet Boerans praat en hy moet aan die Boere geloof behoort.

My siening is dat dit dan maklik sal wees om al ons Volksgenote onder een dak te akkommodeer sonder dat ons op mekaar se tone trap.

Ek wil dit hier beklemtoon dat ons nie aan die regering onderdanig moet wees net omdat die Christene glo dat God hulle oor ons aangestel het nie.

Die feit is dat God niks daarmee te doen het nie.

God het nie vir ons gesê om ons eie getalle te verminder nie.

Ons het self daardie verskriklike besluite geneem om kortstandige ekonomiese voordeel te kon verkry.

Indien die regering wette maak wat sleg is vir ons, moet ons dit verontagsaam en ons leiers moet vir ons kan optree.

 

TOEKOMS BELEID:

Kortliks wil ek sê dat daar ‘n kantoor van die Boerestaat Party op elke dorp geopen moet word.

Dit kan uit ‘n woonhuis bedryf word waar literatuur, vorms, ens. beskikbaar moet wees met ‘n kontak telefoon nommer.

 

 OF

 

Daar moet probeer word om ‘n gemeenskap sentrum op die been te bring wat selfonderhoudend moet wees.

As ek van ‘n sentrum praat, bedoel ek ‘n werklike gebou waar die volgende bedryf kan word:

1. Konferensie geriewe.

2. Restaurant geriewe.

3. Onthaal en trou geriewe.

4. Swembad.

5. Tuisnywerheid.

6. Kleuterskool geriewe.

Hierdie sentrum moet op besigheids beginsels gevestig word en moet ‘n besigheid in eie reg wees.

Die diens moet van so ‘n aard wees dat ons volk dit vrylik sal kan ondersteun.

 

C. J. B. Vermaak

Leier van die Boerestaat Party