Geskiedenis
Ons begin in 1945 toe Amerika die atoombom op Heroshima en Nagasaki gegooi het.
Hierdie verwoesting met een bom het veroorsaak dat die mense besef het dat ons die aarde kon vernietig, indien ‘n atoom-oorlog op groot skaal sou plaasvind.
Die Volke van die Wêreld het toe besluit om ‘n organisasie te skep om alle oorloë in die toekoms te verhoed.
Hierdie organisasie (Die V.V.O.) se taak was om konflikte te voorkom, of te sorg dat dit nie hand uit ruk nie.
Onmiddellik was daar ‘n besef dat indien daar nie meer oorloë plaasvind wat die werêld bevolkings uitdun nie, sou daar ‘n bevolkings ontploffing ontstaan, wat net sulke, of selfs groter ellende sou voortbring.
Daarom het die V.V.O. weer op sy beurt opdrag gegee om 'n organisasie te stig om die wêreld bevolking in toom te hou.
In 1950 is die "World Health Organisation" tot stand gebring en hul opdrag was om maniere te vind om die vrugbaarheid van vroue te verhoed
Navorsers is aangestel en groot bedrae geld is beskikbaar gestel aan dokters, hospitale en (Mediese Maatskappye) om uit te vind hoe die mens se voortplantings stelsels werk en hoe hulle dit kon neutraliseer.
Hierdie navorsing het toe aan die lig gebring dat indien die vrou se estrogeen vlakke verhoog word, sy nie ‘n eiertjie sou vrystel nie.
In 1960 is die "PIL" met groot feesviering bekend gestel.
Daar is in alle koerante, radio’s en tydskrifte aangekondig dat die dae van die kondoom getel is.
Niemand wou in elk geval kondome koop en gebruik nie en daarom was die "PIL" soos manna uit die Hemel.
1. Nou was die vrou vry om ook te werk en ‘n inkomste te verdien.
2. Sy hoef nou nie meer by die huis te bly en kinders groot te maak nie.
3. Mans wat in kantore gewerk het kon nou meer manlike werk gaan doen en vroue kon
hulle plekke inneem.
4. Besighede kon nou minder vir die vrou se arbeid betaal en sodoende groter winste maak.
5. Meer belastings is gegenereer en die Staat kon meer verdien.
Almal was dit eens dat dit goed was om minder kinders te kry.
Hulle het gesê dat baie kinders jou arm maak.
Daar is begin om teen groot gesinne te diskrimineer en ‘n bespotting is van hulle gemaak.
Banke het begin om lenings toe te staan om motors, swembaddens, matte en alle luukshede bekostigbaar te maak sodat hierdie sweem van rykdom voorgehou kon word.
U moet verstaan dat in 1960 was die swart bevolking ongeletterd en het daar nie ‘n swart woordeboek bestaan, om hul taal in ‘n skryftaal te laat ontwikkel nie.
Die eerste swart woordeboek is eers in 1972 ontwikkel deur die witmense.
Daarom was hulle "doof" vir al die propaganda wat die W.H.O. uitgebasuim het.
Daarenteen het alle wit mense na die radio geluister, koerante en tydskrifte gelees en na bioskope gegaan.
Hulle was blootgestel aan al hierdie propaganda en het dit vir soetkoek opgeëet.
Hulle was seker dat om baie kinders te hê, hulle sou arm maak.
Kinders was duur maar ‘n tweede motor, swembad, 4 slaap kamer huis, twee badkamers, karavaan, motorboot was nie te duur nie omdat dit afbetaal kon word by die vrygewige banke.
Min het hulle geweet dat die banke deur die V.V.O. en W.H.O. beheer was om juis sulke lenings toe te staan.
Rusland en Japan het in 1962 ‘n besluit geneem dat die "PIL" onwettig in hul lande sou wees.
Hulle het besluit dat hulle nie hul bevolking so drasties wou verminder nie omdat hulle ‘n rooi China met biljoene mense op hul agterstoep gehad het.
Wat hulle wel toegelaat het was Aborsie.
Die regeerders het gevoel dat daar min vroue vir aborsie sou gaan maar baie sou die “PIL” wou gebruik.
In Suid-Afrika begin Dr.Verword om apartheid te vestig.
Verwoerd en die Nationale Party verstaan dat daar vier swartes teenoor een witte in Suid-Afrika is en hulle voel dat daar ‘n groot bedreiging bestaan.
Daarom besluit hulle om die T.B.V.C. lande te vestig en elke swart Volk sy eie land te gee.
Blykbaar het hulle nooit ‘n kosteberekening gedoen nie en apartheid met sy verskeie parlemente, motors, regerings, behuising en salarisse kos biljoene en is eintlik onberekenbaar.
Terselfdertyd laat die Nasionale Party toe, dat die kinderverhoedmiddel die pil, vrylik en amper gratis onder die wit vrou versprei word.
Die Nasionale Party wil die wit vrou se arbeid hê om die swartes uit die werksmag te hou.
Hulle het werkreseverings wette ingestel sodat swartmense nie die wit mans se werk kan oorneem nie.
Vanaf die laat 1970 begin die pil sy tol te eis.
Wit skole verloor 600 klaskamers per jaar.
Die weermag kry nie meer genoeg rekrute nie.
Die polisie begin kits konstabels oplei.
Hospitale het ‘n groot tekort aan wit verpleegsters.
Die Nasionale Party word gedwing om werkreseverings, wette af te skaf en alle beroepe word oop gestel aan swart mense.
Terwyl die wit geboorte syfer daal na .7% per jaar , bly die swart geboorte syfer konstant op 2.5% per jaar.
Die wit bevolking stagneer op 5 miljoen terwyl die swart bevolking ‘n gesonde groei toon en huidiglik by 45 miljoen staan.
Volgens die W.G.O. is die Westerse bevolkings aanwassingssyfer onder beheer in 1980, maar die derde wêreld lande se groeisyfer was onbeheers.
Daar moes ‘n ander oplossing gekry word, wat sou verhoed dat die arm, honger lande, 'n te groot las op die ryk lande word.
Daar is toe besluit dat die "KONDOOM" weer bemark moes word, om dit populêr te maak.
VIGS
In 1980 maak ‘n Franse Wetenskaplike op ‘n bedrieglike wyse ‘n "ontdekking" in Frankryk. Hy ontdek ‘n nuwe virus en daar word met groot vreugde aangekondig dat dit net met seksuele omgang "aangesteek" word.
Hierdie virus is tot vandag toe, nog nooit gesien of geïsoleer nie. Net teenliggaampies in die bloed bevestig dat so ‘n virus een of ander tyd deur jou liggaam was. Omdat die virus nooit opgespoor kan word nie is dit aangeneem dat die virus wegkruip in die T selle en sodoende jou immuniteit stelsel vernietig.
Dadelik word hierdie "siekte" aangegryp deur die wêreld gesondheid Organisasies as ‘n middel tot ‘n doel.
Om kondome populêr te maak begin Dr.Ruben Sher, ‘n joodse dokter, ‘n veldtog in Suid-Afrika in 1980.
Dadelik is al die argumente in plek.
1. Vigs is ongeneeslik.
2. Dit kan kwansuis net met seksuele kontak oorgedra word (trane en spoeg is nie goeie
"aanstekers" nie.)
3. Daar moet nie teen vigs lyers gediskrimineer word nie.
4. Dit is nie nodig om dit as ‘n aanmeldbare siekte te verklaar nie.
5. Daar word verklaar dat vigs lyers net 2 tot 5 jaar kan leef.
6. Vigs lyers gaan dood aan ander siektes soos longontsteking, diareë, T.B. en mens sien
sulke maer uitgeteerde mense in Afrika en volgens Sher is dit nie hongersnood en oorloë
se skuld nie maar dit is toe te skryf aan vigs.
7. Daar word voorspel deur hierdie vigs handelaars dat ons bevolking in S.A. gaan uitsterf in die jaar 2010 en dat ons ekonomie in duie gaan stort in die Jaar 2000.
Niemand sê dat ons meer kinders moet kry om al hierdie mense wat kwansuis dood sou gaan te vervang nie.
Nee almal moet kondome gebruik om te keer dat jy vigs kry.
Maak dit vir u sin!!!!!!!!!!!!?
Hier voorspel hulle dat almal gaan uitsterf en dat daar nie genoeg werkers gaan wees nie maar hulle maak seker dat geen sperm deur ‘n kondoom kan kom nie.
Dus is daar nou 2 groot uitdelgings metodes ter sprake.
1. As jy seks het sonder ‘n kondoom gaan jy sterf.
2. As jy seks het met ‘n kondoom sterf jou nageslag.
Die gevolg is dus nog dieselfde.
Jy en jou nageslag is gedoem om uit te sterf.
Hierdie uitwissings program word deur die radio, TV, koerante, tydskrifte, internet en advertensie borde as evangelie aan die mense oorgedra en almal glo hierdie snert.
Kondoomveldtogde word geloods en oral word dit uitgestal. Dit word ingevoer en gratis versprei.
Die kondoom Maatskappye maak Miljoene rande uit hierdie nuwe aanvraag vir kondome.
Niemand probeer uitvind hoe groot of hoe klein is die virus nie.
‘n Amerikaanse vervaardiger van Latex rubber maak ‘n verklaring en sê dat ‘n kondoom nie ‘n virus kan keer nie.
Die gaatjies in normale Latex teenoor ‘n virus is so groot soos ‘n dubbel deur teenoor ‘n 10c stuk.
‘n Kondoom is ontwerp om sperms te keer wat 10,000 keer groter is as ‘n virus.
Niemand steur hulle aan hierdie persverklaring nie want niemand "wil" dit hoor nie.
Almal maak geld uit die Vigs virus.
1. Bloedtoetse maak laboratoriums ryk.
2. Assuransie Maatskappye kan nou sekere siektes omseil.
3. Medisyne word ontwikkel met staats geld.
4. Advertensie Maatskappye word oorval met geld.
5. Swart Taxi busse word gebruik vir advertensie en word groot bedrae betaal.
6. Navorsings Maatskappye kry Staats geld om navorsing te doen.
Vigs word net soos misdaad, ‘n selfstandige bedryf wat aan duisende mense werk verskaf.
U moet onthou dat die sogenaamde Vigs epidemie bygedra het tot de Klerk se besluit om in 1994 die land aan die meerderheid te gee.
De Klerk se raadgewers het gesê dat wanneer daar sulke groot Sosio-Ekonomiese probleme ontstaan as gevolg van Vigs mag, die wit mense nie in beheer wees nie, omdat die wêreld sou sê dat die wit mense die swart mense doelbewus sou uitroei omdat daar net nie genoeg Hospitale, medikasie en dienste sou wees vir al hierdie "Vigs Lyers" nie.
De Klerk het hierdie leuens geglo en besluit om te abdikeer voordat dit te laat is.
Na 20 jaar vanaf die ontdekking van die Vigs teen - liggaampies in Frankryk, is daar kwansuis Miljoene wat Vigs het. Daar word beweer dat een uit elke 5 mense in S.A. Vigs het en dat hulle een of ander tyd gaan sterf.
Omdat daar nou so baie mense leef wat al 20 jaar Vigs het word daar nou deur die Vigs bemarkers gesê dat daar ‘n periode verloop voordat die virus aktief word.
Vandag bestaan daar letterlik miljoene mense wat die Vigs virus teenliggaampies het en wat springlewendig en vet en gesond is.
Van die grootskaalse sterftes kom daar niks nie. Die begrafnis-ondernemers het geen noemenswaardige toename in besigheid nie.
Die kisbedryf en die grafsteen makers is nog normaal en vaar maar sleg in die huidige ekonomie klimaat.
Virodene en ander medisyne
Wetenskaplikes in Pretoria ontwikkel "Virodene" om die wegkruipende virus dood te maak.
Onthou, niemand het nog die virus gesien nie.
Dus word medisyne vervaardig wat nie kan of hoef te bewys, dat dit die virus gaan dood maak nie. Dadelik word daar oorlog verklaar teen die vervaardigers van Virodene omdat dit die swaard oor die koppe van almal wat seks het gaan verwyder.
Virodene word verban deur die S.A. Gesondheids Kommissie en die Mediese Raad.
AZT
Hierdie medikasie maak mense meer siek en baie mense sterf asgevolg van AZT. Omdat hierdie Mediese Maatskappy geld wil maak, is dit baie duur en hulle wil hê dat die staat dit moet aankoop en gratis verskaf aan hospitale.
Ongelukkig het Mbeki al deur die Vigs leun gesien en wyer hy om hierdie medikasie aan te koop.
Geboorte Syfer
Die probleem is dat net soos in die geval van die pil in 1960 is dit net die wit mense wat hierdie leuens glo en toepas.
Die geboorte syfer van witmense neem weereens af en dit staan nou op .5% per Jaar teenoor die 2.4% van swart mense.
Die witmense se getalle is nou 4 miljoen en die swart getalle is 45 miljoen. D.W.S. 10 teen 1 waar dit in 1960 4 teen 1 was.
Ander faktore (Emigrasie)
1. Met die aanhoudende Emigrasie van wit mense verloor ons duisende Volksgenote per jaar.
2. Moord neem daagliks toe en die regering het nou alle kriminele statistiek gevries omdat dit so astronomies hoog is en om nie die fokus daarop te plaas nie.
Aborsie
Duisende jong meisies vermoor hul babas op die afskuwelike manier.
Volgens die regering het 48,000 vroue wettige aborsies ondergaan in 1999 waarvan die meerderheid wit vroue was.
Sterilisasie
Alle vroue wat geboorte gee word deur hul dokters aangeraai om eerder ‘n keisersnee te ondergaan. Dan kan daar net drie geboortes plaasvind voordat hulle gesteriliseer word.
Die Wêreld Gesondheids Organisasies sê dat 60% van vroue in S.A. geboorte skenk d.m.v. keisersneë, waar die wêreld gemiddeld net 15% is.
Vasektomie
Dit word al hoe meer aanvaarbaar vir mans om hul self te laat steriliseer en duisende gaan vir hierdie operasie om vir ewig hul spoor op die aarde uit te wis.
Manlike Pil
Die manlike pil is vervolmaak en die nodige toetse duur nou al 2 jaar.
Daar word nou erken dat die vroulike pil wel borskanker veroorsaak het en dat die man die pil moet drink en dat daar geen gevaar vir die man is nie.
Daar is 30 mans in Kaapstad vir ‘n Jaar getoets en daar is gevind dat hulle geen sperms kan voortbring wat voortplanting kan veroorsaak het nie.
Om dus op te som:
1. Ons vroue is onvrugbaar gemaak deur die pil te gebruik
2. Aborsie is gewettig en voorkom al die buite huwelikse "ongelukkies"
3. Vroue en mans word op groot skaal gesteriliseer
4. Vroue se baarmoeders word onherstelbaar beskadig deur keisersnee’s
5. Kondome word verkoop soos soetkoek en verhoed 90% van ons kinders.
6. Mans gaan binnekort op die pil wees
7. Mense immigreer uit die land uit.
8. Ons Volksgenote word elke dag op groot skaal vermoor en verkrag deur swart
moordenaars.
9. Op die paaie is daar groot- skaalse slagting onder ons Volksgenote.
10. Kerke en skole gaan nog steeds voort om te verkondig dat ons sondig sou wees, om
seks te hê. Ons kinders word van kleins af geleer dat Adam en Eva gesondig het en dat ons in sonde gemaak en ontvang is.
Hierdie 10 redes is die oorsaak dat ons gedoem is tot ondergang en uitsterwing.
Die Boerestaat Party het dit sy taak gemaak om ons Volksgenote hieroor in te lig om hierdie vernietigings stop te sit.
Laastens wil ek vir u sê dat wanneer die balans tussen werkgewers en werknemers baie versteur word, onstaan daar oplosbare probleme..
1. Daar is groot werkloosheid
2. Misdaad neem toe
3. Tronke word oorvol
4. Misdadigers loop vry rond
5. Sindikate word gestig
6. Drakoniese wette volg
7. Mense regte verdwyn
8. Beskaafde mense emigreer
9. Dit vergroot die probleem
10. Mense kry nog minder kinders
11. Die beskawing stort in duie
Die Boerestaat Party wil hande vat met organisasies en induwudieë wat saam stem dat ons uitwissing in die gesig staar omdat ons, onsself uitroei.
Ons program van beginsels bepaal dat ons, ons Volk wil opbou tot 20 miljoen.
Diegene wat daarteen is, is ons vyande en nie ander Volke wie se aanwassings patroon normaal is nie.
Ander organisasies en induwudieë kan van enige taal of ras wees.
Die voorwaarde is dat hulle aktief hulle moet bemoei met die uitbou en vermeerdervuldiging van ons Volk in Suid-Afrika.
Leier van die BOERESTAAT PARTY
Coen Vermaak.