INLIGTINGSTUK  NO. 6

DIE TOEKOMS

Die Jode het baie uit hul geskiedenis geleer.

Met die emmigrasie van Abraham en sy volgelinge uit Ur na Egipte het hierdie mense hulself in ‘n vreemde land bevestig wat al klaar bewoon was deur die Egiptenare.

Hulle was vreemdelinge hier en omdat hulle nie dieselfde taal gepraat het nie het hulle in ‘n eie gemeenskap ontwikkel.

Hierdie gemeenskap het stadig maar seker hul verbinding met hul eie Vaderland verbreek en hulle moes ‘n eie Volk in eie reg word.

Die feit dat hulle nie ‘n Volksnaam gehad het nie was ‘n groot probleem omdat dit veroorsaak het dat hulle hulself nie kon identifiseer nie.

Daarom het hierdie Galdeërs besluit om ‘n Volksnaam vir hulle te “kies”.

Die naam IS-RA-EL is geneem deur van die drie gode van Egipte gebruik te maak.

Nou was hulle ‘n Volk in eie reg en hulle kon met die bou van hul eie kultuur begin. Die probleem vir hierdie vroeë Israeliete was dat hulle soos ‘n seer vinger uitgesteek het.

Abraham wat van die land Ur afgekom het, het gelyk soos die huidige Irakese.

Ur was waar Irak en Iran vandag is en hulle is ietwat van ‘n ander velkleur as die Egiptenare.

Alhoewel al die midde Oosterse nasies Semiete is, is daar tog verskille.

Die Semiete van Egipte het baie Afrika gene in hulle terwyl die Semiete van Irak baie wit gene in hulle het.

Daarom was die verskil baie duidelik tussen hierdie twee groepe en dit is waar die probleem ontstaan het.

Die Farao en sy regering het gesien dat hierdie mense nie met sy volk meng nie en dat hulle ‘n eie gemeenskap tot stand wil bring.

Dit was vir hulle onaanvaarbaar omdat hierdie gestigte Israeliete ‘n bedreiging vir die inheemse volk inhou.

Hulle het toe begin om die Israeliete se getalle te probeer beheer deur die baba’s dood te maak.

Die vroue van Israel het toe maar die geboortes by die huis gedoen om sodoende hul kinders te behou.

U ken die storie van Moses en hoe hy uiteindelik die Volk verlos het, deur hulle van die vleispotte van Egipte weg te neem, om na die beloofde land te trek.

Ek dink dat hierdie storie seker op baie Volke in die wêreld van toepassing kan wees. Die meeste Volke het ontstaan deur ‘n groep wat getrek het en hulle in die vreemde gevestig het.

Na hierdie eerste pioniers kon die volgende geslag nou begin om hulle kultuur, taal en Godsdiens vas te lê.

Gewoonlik gaan dit met stryd en oorlog gepaard en daarom ontwikkel hierdie mense dan ‘n Volksgevoel omdat hulle saam swaar gekry het.

Ons Boerevolk het dieselfde pad geloop.

Ons voorouers het ook uit die vreemde hulself kom vestig in ‘n vreemde en gevaarlike kontinent.

Dit het 300 jaar vir hulle geneem om so ver te kom om hulself as ‘n Volk te sien. Met die groot trek het hierdie Volk in wording soveel gevare meegemaak dat dit weer veroorsaak het dat die samebinding hegter geword het.

Indien hierdie Volk in vrede gelaat was sou hulle ‘n paradys van hierdie land gemaak het. Maar dit was hulle nie beskore nie.

Die ou vyand was weer agter hulle aan en 24 000 kinders en drie duisend vroue is deur hierdie Engelse vermoor.

Net soos in Moses se tyd was dit die kinders wat uitgeroei moes word.

Die Engelse het ook hul les by die Jode geleer.

Roei die nageslag uit en jy roei die Volk uit.

Die Boerevolk het baie jare geneem om weer hierdie vakuum wat die uitwissings gelaat het te vul.

In die vroeë sestiger jare was die gesinne van ons Boerevolk 6 tot 9 kinders per gesin.

Dit is hierdie groot gesinne wat veroorsaak het dat ons so ‘n ekonomiese bloei tydperk gehad het in die sewentiger jare.

Hierdie Volk is wording het toe weer moed gekry en besluit om ‘n eie Republiek te word. Hulle was vol vertroue dat hulle ‘n selfstandige Volk sou word.

Maar helaas, ons Volksleiers was hierdie keer van baie swak materiaal gemaak.

Hierdie swakkelinge soos Verwoed, Voster, Botha en die swakste onder die swakste, de Klerk het nie besef dat die vyand weer die kinders uitmoor nie.

Hierdie Volks verraaiers het sterilisasie onder ons Volk aangemoedig.

Hierdie Volks verraaiers het al ons vroue op die pil gesit sodat hulle kon gaan werk vir die Joodse base.

Hierdie Volks verraaiers het deur die Broederbond en die NG kerk, veroorsaak dat 70% van ons vroue onvrugbaar geword het.

Hierdie Volks verraaiers het dokters opgelei wat ons vroue op ‘n groot skaal gesteriliseer het.

Weereens was dit die kinders wat uitgeroei moes word.

Hierdie keer was daar nie grafte nie.

Hierdie keer was daar nie bloed op die grond nie.

Nee hierdie keer is die kinders in toilette afgespoel.

Hierdie kinders se getalle was 1 000 keer meer as die wat deur die swartes teen die  wa-wiele doodgeslaan is.

Hierdie kinders was 1 000 keer meer as 24 000 wat die Engelse in die hel kampe vermoor het.

En hierdie keer was die vyand ons eie mense.

Hulle was die predikante wat geswyg het.

Hulle was die Politikusse wat geswyg het.

Hulle was die werkgewers wat geswyg het.

Hulle het die kinders vermoor deur skoolkinders te leer dat seks iets lelik is.

Hulle het ons geleer dat net dom mense baie kinders kry.

Hulle het dit reggekry om ‘n Volk in wording te vermoor en te reduseer na ‘n klein minderheid in ‘n groeiende wêreld.

Maar helaas, dit is nog nie die einde nie.

Ons vyande kom weereens met ‘n slinkse storie vorendag.

Vigs word kwansuis in 1980 ontdek.

Vyandelike dokters sien dadelik die moontlikheid om ons getalle nog minder te maak.

Ons ou vyande die Engelse spring ook in en kondome word nou bevorder asof dit nou net ontdek word.

Jong mense kry ‘n doodse vrees vir seks.

Seks gaan jou dood maak sê hierdie vyande van ons. Dit is die laaste ding wat jy moet doen, want jy staar jou dood in die gesig as jy seks het sonder ‘n kondoom.

Hierdie ideë word in ons koppe ingeprent deur die Engels en Joods beheerde radio, TV en koerante.

Ek weet van ‘n jong man wat toe hy die eerste keer seks gehad het, het hy twee kondome aangesit.

Die arme man, kan u verstaan hoe hulle ons breinspoel en uitroei.

U kan u afvra, hoeveel mense met vigs het u al persoonlik ontmoet.

Dink ‘n bietjie daaroor --------------------

Wat is die kans dat ‘n skoolkind in matriek vigs kan hê????????

Maar radio 702 gaan van wit skool tot wit skool en “leer” die kinders van die “gevare” van seks.

Hierdie 702 is so besig met hierdie “diens” wat hulle aan ons gemeenskap doen, dat hulle vol bespreek is.

En die kinders word al hoe minder!

En meer mense verlaat die land.

En drakoniese wette word teen ons gemaak.

Kan u die Moses verhaal hier sien.

Kan u verstaan dat Politiek nie die antwoord is nie.

Ons Volk het ‘n Moses nodig.

Nie om ons weg te vat hier nie.

Nie om in die Woestyn te gaan woon nie.

Ons Volk het ‘n Moses nodig wat vêrsiende genoeg is om hierdie Volk ‘n magtige Volk “hier” te maak.

Die Boervolk is klaar in sy beloofde land.

Hy trek nie weer nie!!

Hier gaan die geskiedenis hom afspeel waaroor nog baie boeke geskryf gaan word.

Die Boervolk gaan die adders in sy boesem verwyder en ‘n magtige Volk word.

‘N Volk wat homself kan beskerm.

‘N Volk wat sy vroue as heilig beskou.

‘N Volk wat kinders eer.

Om dit reg te kry is dit nodig dat u ons Party ondersteun.

U moet aansluit by die Boerestaat Party.

U moet u maandelikse bydrae maak sodat ons, ons eie hospitale kan oprig, waar ons, ons eie kinders in die lewe kan bring.

So ook ons eie skole waar hulle beskerm kan word.

U moet die Party word, want u is die Boervolk.

Sluit aan, betaal u premie en lewer u insette sodat ons kan sterk word.

 

C.J.B. Vermaak

Leier van die Boerestaat Party