INLIGTINGSTUK NO. 2
DIE UITWISSINGS PROGRAM TEEN ONS VOLK
Waar begin ons as ons na oplossings soek vir ons Volk se probleme.
Vir baie mense bestaan daar selfs nie “probleme” nie en hulle sal jou kwalik neem wanneer hierdie probleme uitgewys word.
Vir ons in die Boerestaat Party is daar egter geen twyfel dat daar amper onoplosbare probleme bestaan vir ons as Volk.
Ons vorige Leiers het ongelukkig baie kortsigting opgetree en geen toekoms-visie gehad nie.
Ons word vandag gekonfronteer met, motorkapings, Moord, verkragtings, Plaasbesittings, naamsveranderings van dorpe en Stede, hospitale, duur Mediese koste, hoë petrol pryse, werkloosheid. Emigrasie van Volksgenote en geld wat niks werd is nie.
Onthou u hoe die NP se pamflette aangetoon het hoe u vrede, voorspoed en veiligheid sou kry indien u ja sou stem vir die nuwe Suid-Afrika.
Die vraag is nou of ons ’n oplossing kan vind om wel vrede, voorspoed en veiligheid te beleef.
Om hierdie vraag te beantwoord behoort ons te gaan kyk wat die oorsaak was wat ons huidige samelewings-probleme geskep het.
Ons begin in 1945 toe Amerika die atoombom op Hiroshima en Nagasaki gegooi het.
Hierdie verwoesting met een bom het veroorsaak dat die mense besef het dat ons die aarde kon vernietig indien ’n atoom oorlog op groot skaal plaasvind.
Die Volke van die Wêreld het toe besluit om ’n organisasie te skep om alle oorloë in die toekoms te verhoed.
Hierdie organisasie (Die V.V.O.) se taak was om konflikte te voorkom of te sorg dat dit nie hand uit ruk nie.
Onmiddellik was daar ’n besef dat indien daar nie meer oorloë plaasvind wat die wêreld bevolkings uitdun nie sou daar ’n bevolkings-ontploffing ontstaan, wat net sulke (of selfs groter) ellende sou voortbring.
Daarom het die V.V.O. opdrag gegee om ’n organisasie te stig om die wêreld-bevolking in toom te hou.
In 1950 is die “WORLD HEALTH ORGANIZATION” tot stand gebring en hul opdrag was om maniere te vind om die vrugbaarheid van vroue te verhoed.
Navorsers is aangestel en groot bedrae geld is beskikbaar gestel aan dokters, hospitale en (Mediese Maatskappye) om uit te vind hoe die mens se voortplantings stelsels werk en hoe hulle dit kon neutraliseer.
Hierdie navorsing het toe aan die lig gebring dat indien die vrou se estrogeen vlakke verhoog word, sy nie ’n eiertjie sou vrystel nie. In 1960 is die “PIL” met groot feesviering bekend gestel. Daar is in alle koerante, radio’s en tydskrifte aangekondig dat die dae van die kondoom getel is. Niemand wou in elk geval kondome koop en gebruik nie en daarom was die “PIL” soos manna uit die Hemel.
1. Nou was die vrou vry om ook te werk en ’n inkomste te verdien.
2. Sy hoef nou nie meer by die huis te bly en kinders groot te maak nie.
3. Mans wat in kantore gewerk het, kon nou meer manlike werk gaan doen en vroue
kon hulle plekke inneem.
4. Besighede kon nou minder vir die vrou se arbeid betaal en sodoende groter winste
maak.
5. Meer belastings is gegenereer en die Staat kon meer verdien.
Almal was dit eens dat dit goed was om minder kinders te kry. Hulle het gesê dat baie kinders jou arm maak.
Daar is begin om teen groot gesinne te diskrimineer en ’n bespotting is van hulle gemaak.
Banke het begin om lenings toe te staan om motors, swembaddens, matte en alle luukshede bekostigbaar te maak sodat hierdie sweem van rykdom voorgehou kon word.
U moet verstaan dat in 1960 was die swart bevolking ongeletterd en het daar nie ’n woordeboek bestaan, om hul taal in ’n skryftaal te laat ontwikkel nie. Die eerste swart woordeboek is eers in 1972 ontwikkel deur die witmense.
Daarom was hulle “doof” vir die propaganda wat die W.H.O. uitgebasuin het.
Daarenteen het alle wit mense na die radio geluister, koerante en tydskrifte gelees en na bioskope gegaan. Hulle was blootgestel aan al hierdie propaganda en het dit vir soetkoek op ge-ëet. Hulle was seker dat om baie kinders te hê, hulle sou arm maak.
Kinders was duur maar ’n tweede motor, swembad, 4 slaapkamer huis, twee badkamers, karavaan, motorboot was nie te duur nie omdat dit afbetaal kon word by die vrygewige banke.
Min het hulle geweet dat die banke deur die V.V.O. en W.H.O. beheer was om juis sulke lenings toe te staan.
Rusland en Japan het in 1962 ’n besluit geneem dat die “PIL” onwettig in hul lande sou wees. Hulle het besluit dat hulle nie hul bevolking so drasties wou verminder nie omdat hulle ’n rooi China met biljoene mense op hul agterstoep gehad het. Wat hulle wel toegelaat het was Aborsie.
Die regeerders het gevoel dat daar min vroue vir aborsie sou gaan maar baie sou die “PIL” wou gebruik.
In Suid-Afrika begin Dr. Verwoerd om apartheid te vestig. Verwoerd en die Nasionale Party verstaan dat daar 4 teen 1 swartes teen wittes in Suid-Afrika is en hulle voel dat daar ’n groot bedreiging bestaan.
Daarom besluit hulle om die T.B.V. lande te vestig en elke swart Volk sy eie land te gee.
Blykbaar het hulle nooit ’n koste-berekening gedoen nie en apartheid met sy verskeie parlemente, motors, regerings, behuising en salarisse kos biljoene en is eintlik onberekenbaar.
Terselfdertyd laat die Nasionale Party toe dat die kinderverhoedmiddel, DIE PIL, vrylik en amper gratis onder die wit vroue versprei word. Die Nasionale Party wil die wit vrou se arbeid hê om die swartes uit die werksmag te hou.
Hulle het werkreseverings wette ingestel sodat swart mense nie die wit vroue se werk kan oorneem nie.
Vanaf die laat 1970 begin die pil sy tol te eis. Wit skole verloor 600 klaskamers per jaar.
Die weermag kry nie meer genoeg rekrute nie. Die polisie begin kits konstabels oplei. Hospitale het ’n groot te kort aan wit verpleegsters.
Die Nasionale Party word gedwing om werkreservering af te stel en alle beroepe word oop gestel aan swart mense.
Terwyl die wit geboorte syfer daal na .7% per jaar, bly die swart geboorte syfer konstant op 2.5% per jaar.
Die wit bevolking stagneer op 5 miljoen terwyl die swart bevolking ’n gesonde groei toon en huidiglik by 40 miljoen staan.
Volgens die W.G.O. is die Westerse bevolkings aanwassing syfer onder beheer in 1980, maar die derde wêreld lande se groei syfer was onbeheersd.
Daar moes ’n ander oplossing gekry word, wat sou verhoed dat die arm, honger lande, ’n te groot las op die ryk lande word.
Daar is toe besluit dat die “KONDOOM” weer bemark moes word, om dit populêr te maak.
VIGS:
In 1980 maak ’n Franse Wetenskaplike op ’n bedrieglike wyse ’n “ontdekking” in Frankryk. Hy ontdek ’n nuwe virus en daar word met groot vreugde aangekondig dat dit net met seksuele omgang “aangesteek” word.
Hierdie virus is tot vandag nog nooit gesien of geïsoleer nie. Net teenliggaampies in die bloed bevestig dat so ’n virus een of ander tyd deur jou liggaam was. Omdat die virus nooit opgespoor kan word nie is dit aangeneem dat die virus wegkruip in die T-selle en sodoende jou immuniteit stelsel vernietig.
Dadelik word hierdie “siekte” aangegryp deur die wêreld gesondheids Organisasies as ’n middel tot ’n doel. Om kondome populêr te maak begin Dr. Ruben Sher, ’n Joodse dokter ’n veldtog in Suid-Afrika in 1980.
Dadelik is al die argumente in plek:
1. Vigs is ongeneeslik.
2. Dit kan kwansuis net met seksuele kontak oorgedra word (trane en spoeg is nie
goeie “aanstekers” nie).
3. Daar moet nie teen vigs lyers gediskrimineer word nie.
4. Dit is nie nodig om dit as ’n aanmeldbare siekte te verklaar nie.
5. Daar word verklaar dat vigs lyers net 2 tot 5 jaar kan leef.
6. Vigs lyers gaan dood aan ander siektes soos longontsteking, diarree, TB. en mens
sien sulke maer uitgeteerde mense in Afrika en volgens Sher is dit nie hongersnood
en oorloë se skuld nie, maar dit is toe te skryf aan vigs.
7. Daar word voorspel deur hierdie vigs handelaars dat ons bevolking in Suid-Afrika
gaan uitsterf in die Jaar 2010 en dat ons ekonomie in duie gaan stort in die Jaar 2000
Niemand sê dat ons meer kinders moet kry om al hierdie mense wat kwansuis dood sou gaan te vervang nie.
Nee almal moet kondome gebruik om te keer dat jy vigs kry.
Maak dit vir u sin!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!?
Hier voorspel hulle dat almal gaan uitsterf en dat daar nie genoeg werkers gaan wees nie maar hulle maak seker dat geen sperm deur ’n kondoom kan kom nie.
Dus is daar nou twee groot uitdelgings metodes ter sprake:
1. As jy seks het sonder ’n kondoom gaan jy sterf.
2. As jy seks het met ’n kondoom sterf jou nageslag.
Die gevolg is dus nog dieselfde.
Jy en jou nageslag is gedoem om uit te sterf.
Hierdie uitwissings program word deur die radio, TV, koerante, tydskrifte, internet en advertensie borde as evangelie aan die mense oorgedra en almal glo hierdie snert.
Kondoom veldtog word geloods en oral word dit uitgestal. Dit word ingevoer en gratis versprei. Die kondoom maatskappye maak Miljoene rande uit hierdie aanvraag vir kondome.
Niemand probeer uitvind hoe groot of hoe klein is die virus nie.
’n Amerikaanse vervaardiger van Latex rubber maak ’n verklaring en sê dat ’n kondoom nie ’n virus kan keer nie.
Die gaatjies in normale Lotex teenoor ’n virus is so groot soos ’n dubbel deur teenoor ’n 10c stuk.
’n Kondoom is ontwerp om sperms te keer wat 10 000 keer so groot as ’n virus is. Niemand steur hulle aan hierdie persverklaring nie, want niemand “wil” dit hoor nie. Almal maak geld uit die Vigs virus.
1. Bloedtoetse maak Laboratoriums ryk.
2. Assuransie Maatskappye kan nou sekere siektes omseil.
3. Medisyne word ontwikkel met staats geld.
4. Advertensie Maatskappye word oorval met geld.
5. Swart Taxi busse word gebruik vir advertensie en word groot bedrae betaal.
6. Navorsings Maatskappye kry Staats geld om navorsing te doen.
Vigs word net soos misdaad, ’n selfstandige bedryf wat aan duisende mense werk verskaf.
U moet onthou dat die sogenoemde Vigs epidemie bygedra het tot de Klerk se besluit om in 1994 die land aan die meerderheid te gee.
De Klerk se raadgewers het gesê dat wanneer daar sulke groot Sosio-Ekonomiese probleme ontstaan as gevolg van Vigs mag die wit mense nie in beheer wees nie, omdat die wêreld sou sê dat die wit mense die swart mense doelbewus sou uitroei omdat daar net nie genoeg hospitale, medikasie en dienste sou wees vir al hierdie “Vigs Lyers” nie.
De Klerk het hierdie leuens geglo en besluit om te abdikeer.
Na 20 jaar vanaf die ontdekking van die Vigs teen-liggaampies in Frankryk is daar kwansuis Miljoene wat Vigs het. Daar word beweer dat een uit elke 5 mense in Suid-Afrika Vigs het en dat hulle een of ander tyd gaan sterf.
Omdat daar nou so baie mense leef wat al 20 jaar Vigs het word daar nou deur die Vigs bemarkers gesê dat daar ’n periode verloop voordat die virus aktief word.
Vandag bestaan daar letterlik miljoene mense wat die Vigs virus teen-liggaampies het en wat springlewendig en vet en gesond is. Van die grootskaalse sterftes kom daar niks nie. Die begrafnisondernemers het geen noemenswaardige toename in besigheid nie.
Die kis bedryf en die grafsteen makers is nog normal en vaar maar sleg in die huidige ekonomie klimaat.
Viridien en ander medisyne
Wetenskaplikes in Pretoria ontwikkel “Viridien” om die weg kruipende virus dood te maak. Onthou, niemand het nog die virus gesien nie.
Dus word medisyne vervaardig wat nie kan of hoef te bewys, dat dit die virus gaan doodmaak nie. Dadelik word daar oorlog verklaar teen die vervaardigers van Viridien omdat dit die swaard oor die koppe van almal wat seks het gaan verwyder. Viridien word verban deur die Suid-Afrikaanse Gesondheids Kommissie en die mediese raad.
AZT:
Hierdie medikasie maak mense meer siek en baie sterf as gevolg van AZT. Omdat hierdie Mediese Maatskappy geld wil maak, is dit baie duur en hulle wil hê dat die staat dit moet aankoop en gratis verskaf aan hospitale.
Ongelukkig het Mbeki al deur die Vigs leuen gesien en wyer hy om hierdie medikasie aan te koop.
Geboorte syfer:
Die probleem is dat net soos in die geval van die pil in 1960 is dit net die wit mense wat hierdie leuens glo en toepas.
Die geboorte syfer van die wit mense neem af en dit staan nou op .5% per jaar teenoor die 2.4% van swart mense. Die wit mense se getalle is nou 4 miljoen en die swart getalle is 40 miljoen, dit wil sê 10 teen 1 waar dit in 1960 4 teen 1 was.
Ander faktore:
1. Met die aanhoudende Emigrasie van wit mense verloor ons duisende wit mense
per jaar.
2. Moord neem daagliks toe en die regering het nou alle kriminele statistiek gevries
omdat dit so astronomies hoog is en om nie die fokus daarop te plaas nie.
Aborsie:
Duisende jong meisies vermoor hul baba’s op die manier. Volgens die regering het
48 000 vroue wettige aborsies ondergaan in 1999 waarvan die meerderheid wit vroue was.
Sterilisasie:
Alle vroue wat geboorte gee word deur hul dokters aangeraai om eerder ’n keisersneë te ondergaan. Dan kan daar net drie geboortes plaasvind voordat hulle gesteriliseer word. Die wêreld gesondheids organisasies sê dat 60% van vroue in Suid-Afrika geboorte skenk d.m.v. keisersneë waar die wêreld gemiddeld net 15% is.
Vasektomie:
Dit word al hoe meer aanvaarbaar vir mans om hulself te laat steriliseer en duisende gaan vir hierdie operasie om vir ewig hul spoor op die aarde uit te wis.
Manlike Pil:
Die manlike pil is vervolmaak en die nodige toetse duur nou al 2 jaar. Daar word nou erken dat die vroulike pil wel borskanker veroorsaak het en dat die man die pil moet drink en dat daar geen gevaar vir die man is nie. Daar is 30 mans in Kaapstad vir ’n jaar getoets en daar is gevind dat hulle geen sperms kan voortbring wat voortplanting kan veroorsaak het nie.
Om dus op te som:
1. Ons vroue is onvrugbaar gemaak deur die pil te gebruik.
2. Aborsie is wettig en voorkom al die buite huwelikse “ongelukkies”.
3. Vroue en mans word op groot skaal gesteriliseer.
4. Vroue se baarmoeders word onherstelbaar beskadig deur keisersneë.
5. Kondome word verkoop soos soetkoek en verhoed 90% van ons kinders.
6. Mans gaan binnekort op die pil wees.
7. Mense immigreer uit die landuit.
8. Ons Volksgenote word elke dag op groot skaal vermoor en verkrag deur swart
Moordenaars.
9. Op die paaie is daar grootskaalse slagting onder ons Volksgenote.
10. Kerke en skole gaan nog steeds voort om te verkondig dat ons sondig sou wees,
om seks te hê. Ons kinders word van kleins af geleer dat Adam en Eva gesondig het
en dat ons in sonde gemaak en ontvang is.
Hierdie 10 redes is die oorsaak dat ons gedoem is tot ondergang en uitsterwing.
Die Boerestaat Party het dit sy taak gemaak om ons Volksgenote hieroor in te lig om hierdie vernietiging stop te sit.
Laastens wil ek vir u sê dat wanneer die balans tussen werkgewers en werknemers baie versteur word, dan ontstaan onoplosbare probleme.
1. Daar is groot werkloosheid.
2. Misdaad neem toe.
3. Tronke word oorvol.
4. Misdadigers loop vry rond.
5. Sindikate word gestig.
6. Drakoniese wette volg.
7. Mense regte verdwyn.
8. Beskaafde mense immigreer.
9. Dit vergroot die probleem.
10. Mense kry nog minder kinders.
11. Die beskawing stort in duie.
Die Boerestaat Party wil hande vat met organisasies en induwudieë wat saamstem dat ons uitwissing in die gesig staar omdat ons onsself uitroei.
Ons program van beginsels wil dat ons ons Volk wil opbou tot 20 miljoen.
Die gene wat daarteen is, is ons vyande en nie ander Volke wie se aanwassing patroon normaal is nie.
Ander organisasies en induwudieë kan van enige taal of ras wees.
Die voorwaarde is dat hulle aktief hulle moet bemoei met die uitbou en vermeerdervuldiging van ons Volk en ander wit mense in Suid-Afrika.
Indien u saamstem met ons siening, moet u by ons aansluit en dit kan u doen deur ’n lid van die Boerestaat Party te word.
C. J. B. Vermaak
Leier van die Boerestaat Party